Actueel
Min gepla oor korona? En wat gebeur as die virus in ons gesig ontplof?
2020-03-27"Oor die volgende 20 dae sal ons weet waar ons staan."
Koronavirus slaan die wynbedryf hard
2020-03-27"Die bedryf is veral onkant gevang deur die streng regulasies rakende die staat van inperking wat Donderdag om middernag in werking getree het. Mense in die bedryf sê hulle is uiters teleurgesteld met die regulasies wat die huidige ramptoestand reguleer."
The one who sings: Zolani Mahola van Freshlyground vertel van haar nuwe teaterproduksie
2020-03-27"Die klanke van Freshlyground is nou vir eers stil en Zolani het einde laasjaar aangekondig dat sy ’n sololoopbaan gaan aandurf, een waar sy diep gaan delf in haar eie verlede, met kleiner verhoë – net sy met ’n kitaar, lirieke en melodieë gestroop van lekker-lekker goedvoeltreffers met ’n skoot Afrika-ritmes waarvoor sy bekend geword het saam met haar voormalige groep."
Inperking is nie drie weke vakansie nie
2020-03-26"Jy en Wagter mag nie om die blok gaan stap terwyl die land vir minstens die volgende drie weke in ’n staat van inperking verkeer nie. Jy mag ook nie gaan draf nie."
"’n Totale escape van alles!"
2020-03-25"Ek en Nax voel dis ons beste werk nog en ons kan nie wag om die nuwe songs met mense te deel nie!" Peach van Pletzen gesels met Cliffordene Norton oor wanneer hy sy liefde vir musiek ontdek het, hoogtepunte van sy loopbaan en wat volgende vir die Van Pletzen-duo is.
Find your home in Belgium
2020-03-25Finding a home in a new city is difficult; finding a home in a new country is almost impossible. Marleen Kentane is a real estate agent in Belgium, helping expats find a home in their new country.
Art in a time of COVID-19
2020-03-25"Many in the creative sector were looking to a recent meeting between the minister of sports, arts and culture and federations representing the arts and sports, to provide some indication of how creatives would be supported, but there was nothing. Neither was the minister present for the briefings by ministers on how small businesses and other enterprises would be supported during the lockdown period."
"Vals nuus" lei tot rasseherrie voor inperking
2020-03-25"Ondanks ontkennings van regeringskant dat daar teen witmense gediskrimineer word met hulpverlening aan klein besighede, het Solidariteit Woensdag ʼn klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien en berei voor vir dringende litigasie teen die regering se planne om krisisbefondsing aan klein, medium- en mikro-ondernemings (KMMO’s) onderhewig aan swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te maak."
Die stad is maar net stil: Fotogalery deur Maurice Jörissen
2020-03-25Amsterdam tydens die COVID-19-era: "Byna bruis en asem die stad nie meer nie ... Dit wag maar net rustig om weer te begin raas ... Geen Trevor Noah in Amsterdam en geen Koningsdag nie. Die stad is maar net stil."
Kapenaars mag weer vloek op strande
2020-03-24"Kaapstad se stadsvaders het hulle planne laat vaar om sonaanbidders wat op die Moederstad se strande vloek te beboet of tronk toe te stuur."
Jan Tuisbly se karretjie is alle Suid-Afrikaners se voorland
2020-03-18"Kunstefeeste, sportbyeenkomste, godsdienssaamtrekke asook alle ander sosiale geleenthede waar meer as 100 mense teenwoordig is, is taboe. Die jongste toevoeging tot die lang lys openbare plekke wat hulle deure moes sluit, is minstens 23 wynplase in die Boland, en die lys word net langer."
Kerke bid en skarrel oor koronavirus
2020-03-17"Daar heers ’n Babelse verwarring of die grootste kerk in die land, die Zion Christian Church (ZCC), die voorbeeld van die meeste ander kerke gaan volg en gehoor gaan gee aan die noodmaatreëls wat ingestel is om die verspreiding van die virus te help verminder."
"Dit vat nie veel om voor DC se sjarme te swig nie"
2020-03-16"Washington, DC is een van die mooiste en geskiedkundigste plekke in Amerika – dit sal ’n sonde wees om hier verveeld te wees."
Covid-19 ruk Suid-Afrika ook tot stilstand
2020-03-16"Die president het ’n nasionale ramptoestand afgekondig, die grense tot ’n groot mate vir aankomelinge gesluit, skole sluit Dinsdag (en sal gesluit bly tot na die Paasnaweek) en samekomste van meer as 100 mense word verbied."
Is die NG Kerk ’n dinosourus wat uitsterf?
2020-03-13Waar gaan die NG Kerk hom oor tien jaar bevind?
Kunstenaar Su Tomesen: "Straatverkopers weten van niets iets te maken"
2020-03-12"Als kunstenaar maak ik van niets iets, en dat zie ik ook bij de straatverkopers die ik heb gefilmd en gefotografeerd. Die zijn creatief met weinig, en maken opstellingen die mij bij vlagen doen denken aan beeldende kunst." In het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam is nog tot en met 23 april de tentoonstelling Joburg hawkers van kunstenaar Su Tomesen te zien.
Pauline Burmann: "Thami Mnyele Stichting laat Nederlanders anders naar Afrikaanse kunst kijken"
2020-03-12"Het is volgens Burmann heel belangrijk om tijdens een culturele uitwisseling naar de Afrikanen te luisteren om iets van Afrikaanse kunst te leren begrijpen. Een residency geeft deze mogelijkheid om in alle rust tot elkaar te komen."
Luna Paige: "Kuns maak nuwe wêrelde oop"
2020-03-11Op 14 Maart tree Luna Paige by die Toyota US Woordfees op, met musiek wat geïnspireer is deur die sosiopolitieke klimaat waarin alle Suid-Afrikaners tans leef. In 2020, meen sy, is dit tyd vir selfondersoek en vernuwing.
Ena Jansen se Soos familie / Bijna familie in woord en beeld by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-10Beleef Ena Jansen se baanbrekersboek Soos familie / Bijna familie (Nederlandse vertaling) oor die rol van huiswerkers in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde in woord én beeld by vanjaar se Toyota US Woordfees. Feesgangers kan kyk na ’n unieke kunsversameling (> 15 Maart 2020; rondleidings: 11 en 13 Maart 2020), byeengebring deur die Rupert Museum se direkteur, Robyn-Leigh Cedras, en Eliz-Marie Schoonbee, met van die oorspronklike werke wat in die boek gewys word.
Nuwe inisiatief om verengelsing op tersiêre vlak te stuit
2020-03-10"Die afskaling van Afrikaans op tersiêre vlak moet op ’n konstruktiewe manier teengewerk word deur gebruik te maak van alle beskikbare kanale om meertaligheid te bevorder en verengelsing van tersiêre inrigtings hok te slaan. Dit is die doelwit van ’n nuwe inisiatief wat deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) aangekondig is om help keer dat Afrikaans as onderrigtaal verder kwyn."