Over taal
Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite
2019-10-29Ons taal het ’n ryk geskiedenis. Lees meer hier!
Toor met jou taal (Afrikaanse idiome)
2019-10-21“Malbaar”, “moesoep”, “daggasaad”. Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?
Waar kom die woord "dagga" vandaan?
2019-10-07Afrikaanse woorde wat daagliks gebruik word, het benewens Nederlands, verskeie ander invloede, soos Maleis, Portugees, Xhosa, Nama, ens. Hier is nog 8 woorde en hul komvandaan-stories.
Waar kom die woord "braai" vandaan?
2019-10-03Afrikaanse woorde wat daagliks gebruik word, het benewens Nederlands, verskeie ander invloede, soos Maleis, Portugees, Xhosa, Nama, ens. Hier is 8 woorde en hul komvandaan-stories.
Afrikaans is uniek!
2019-09-20Ter viering van Erfenismaand in Suid-Afrika word die uniekheid van Afrikaans gevier. Lees meer oor Afrikaans hier!
#erfenismaand #suidafrika #afrikaans #nederlands
Letterkundig symposium: Meerstemmigheid en "het inheemse" van het Afrikaans
2019-09-06Jaarlijks organiseert de leerstoel Zuid-Afrikaanse literatuur, cultuur en geschiedenis aan de Universiteit van Amsterdam een symposium. Het programma bevat ook voordrachten van een aantal prominente Zuid-Afrikaanse schrijvers (moderator: Margriet van der Waal). Het symposium vindt plaats op vrijdag 27 september, 12.00-15.00 uur in Amsterdam.
Afrikaans: nog 10 kitsfeite
2019-09-02’n Koplesboek; Argentinië; Jager Afrikaner en "skindertaal". Wat het hierdie woorde met die geskiedenis van Afrikaans te make?
Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal
2019-08-30"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."
Sê jou sê – met hierdie Afrikaanse gesegdes
2019-08-23"Sy hou vir haar sturvy/stiffie"; "Jou dak raas"; "My nine-nine gazi". Het jy hierdie lekker uitdrukkings al gehoor?
Skreeusnaakse Nederlandse woorde en uitdrukkings II
2019-08-21Nederlands het woordeskat en uitdrukkings wat vir skreeusnaakse misverstande kan sorg!
Lekker Afrikaanse idiome III
2019-08-16"Kierankie", "witvoetjie", "kluitjies", "kreeftegang". Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?
Hoekom word Afrikaans "kreools" genoem?
2019-08-14"Waarom word Afrikaans as ’n 'kreoolse' taal bestempel? Alle tale word deur taalkontak verander. Elke taal is 'gemeng'. Waarom dan hierdie etiket?"
Lekker Afrikaanse idiome, uitdrukkings en woordeskat II
2019-08-12“Snoeshaan”; “snotpsalm”; “soetvleisklier”; “skurwejan”; “spekstorie”. Wat beteken hierdie woorde?
Afrikaanse uitdrukkings wat lekker op die tong val
2019-08-09"'Don't jella, vang tips'; 'don't koppel feelings'; 'jy vat mos one' ... Daar is vir my iets lekkers aan Afrikaans in al haar vorms. Dit voel soos huis op die tong. Hier is ’n paar gesegdes en hul betekenisse wat jy dalk nog nie gehoor het nie."
Lekker Afrikaanse idiome I
2019-08-05“Pekel”, “noppies”, “keper”, “Kaapse draai”. Hoe pas hierdie woorde en frase in Afrikaanse idiome in? Hier volg vyf idiome en hul betekenisse.
Skreeusnaakse Nederlandse woordeskat en valse vriende
2019-07-23"'Fokkerij'; 'knuffel'; 'kater'; 'paraplu' ... Nederlandse en Afrikaanse woordeskat stem met ongeveer 70% ooreen, volgens Dorothea van Zyl. Maar net soos daar Afrikaanse woorde is wat uniek is, het Nederlands woordeskat wat vir skreeusnaakse misverstande kan sorg!
De brug naar Europa-aanlyn-kursus (Nederlandse taal en kultuur): ’n onderhoud
2019-07-17Met die gebruik van algemeen beskikbare aanlyntegnologie soos Skype, Facebook en Moodle het Kris van de Poel, professor in toegepaste taalwetenskap aan die Universiteit van Antwerpen, ’n lewendige, interaktiewe kursus aangebied wat leerders op ’n prikkelende manier aan Nederlands en die Nederlandse taalgebied bekendgestel het. Anton Vorster, vakhoof van Afrikaans en Neerlandistiek by die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde, het na afloop van die kursus met haar daaroor gesels.
Vijf vragen voor Wannie Carstens over Die storie van Afrikaans (Deel 2)
2019-06-17Zopas verscheen het tweede deel van Die storie van Afrikaans, een turf getekend Wannie Carstens en Edith Raidt. In het zog van de boekvoorstelling in Amsterdam en Gent bundelden we vijf vragen voor mede-auteur Wannie Carstens.
Wannie Carstens: voorzichtig optimisme over het Afrikaans
2019-05-29"Al deze aspecten kwamen op dinsdagavond 21 mei ter sprake in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam waar een levendige discussie (onder leiding van een andere taaldeskundige, hoogleraar Pieter Muysken) plaatsvond naar aanleiding van het verschijnen van deel twee van 'Die storie van Afrikaans' van Wannie Carstens."
Boekpresentatie: Die storie van Afrikaans 2
2019-05-15Op dinsdag 21 mei is taalkundige Wannie Carstens te gast in het Zuid-Afrikahuis. Aanleiding is het verschijnen van het tweede en laatste deel van Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika ‒ Biografie van ’n taal (Deel 2), geschreven door Wannie Carstens en Edith Raidt. In Amsterdam zal Carstens in gesprek gaan met zijn Nijmeegse collega Pieter Muysken. Hun gesprek wordt voorafgegaan door een optreden van kunstenares Judith Westerveld.
