Over taal
Nederlands-Afrikaans: Waarom willen Nederlandssprekenden zo graag Afrikaans leren?
2022-01-04Lisanne Homma heeft met twee docenten Afrikaans gesproken, Han Lasseel uit België en Elize Zorgman uit Nederland, om te horen waarom Nederlandssprekenden Afrikaans willen leren.
Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang
2021-12-22"Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul ‘woord van die jaar’ bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het."
Taal en zorg: een wereldwijd probleem
2021-11-26"Dat er in landen als Nederland en België met slechts enkele officiële talen al zoveel initiatieven zijn om de taal in de zorg te verbeteren, doet de vraag rijzen hoe het in een land met veel meer officiële talen staat met dit probleem. Want hoe is de situatie rondom taal en zorg in Zuid-Afrika, een land met maar liefst elf officiële talen?"
Vra die veearts: Is daar ’n verskil tussen ’n dierenarts en ’n veearts?
2021-11-19Rob van Halem skryf: “In Nederland is daar ’n verskil tussen ’n dierenarts en ’n veearts. Wat van Afrikaans?” Lees Marianne se antwoord.
Zuid-Afrikahuis-bespreking: Kaaps baan weg vir gelyke hantering van alle Afrikaanse variëteite danksy komende woordeboek
2021-10-29Die eerste woordeboek vir Kaaps, ’n projek waaroor wyd berig word, is onlangs in ’n paneelbespreking van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam verken en die klem is ook geplaas op die verskuiwende dinamika van verskillende variante van Afrikaans. Die gesprek, asook verskeie skrywersonderhoude en simposia, is op die amptelike YouTube-kanaal van die Zuid-Afrikahuis terug te kyk.
Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?
2021-10-19"Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word."
Studio SASNEV | Ontmoet die professore
2021-10-13"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.
Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?
2021-10-12Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag: "Wat beteken Nederlands vir my?" Die kortfilm is nou beskikbaar. Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo.
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
2021-10-08"Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe sluit in sogenaamde cancel culture, die toenemende gebruik van 'sensitivity readers', die rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en uitdrukkingsvryheid."
Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen
2021-10-07Week van het Nederlands van 2 tot 9 oktober 2021 | Dutch looking beyond borders | Nederlands kyk oor die grense heen
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
2021-10-07Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
2021-10-05"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Van 2 tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard is directeur van SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum Vir Nederland en Vlaandere), en coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.
Persbericht: Afrikaans Grammar Workshop 3, 30 september 2021 en 1 oktober 2021
2021-09-20Due to the current covid restrictions, possibilities for physical attendance are very limited, but we can probably provide a streaming link.
Persbericht: Nieuw portaal voor ondersteuning Nederlands van start
2021-09-10MijnNederlands, het online portaal voor iedereen die zich internationaal (professioneel) bezighoudt met het Nederlands, staat vanaf vandaag online.
Masakhane leads the way for low-resourced African languages online
2021-07-01Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.
Adulterations? PG du Plessis se vermaledyding is soos ’n bitter skaars voël
2021-06-28"Is PG du Plessis se woord ’n ‘adulteration’ in Afrikaans? Om die DNS van PG se afvlerkvoëltjie in ouer Nederlandse tekste na te speur, is opwindend."
Persbericht: Nederlands voor beginners | Twee kortkursusse: Nederlands vir beginners
2021-06-23Die volgende twee kortkursusse “Nederlands vir beginners” begin in September aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Aan die einde van elke kursus word ’n aanlyn toets geskryf. As jy hierdie toets slaag, ontvang jy ’n sertifikaat “Nederlands vir beginners” van die kortkursusafdeling van die Universiteit Stellenbosch.
Afrikaans: die groter prentjie
2021-05-07Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet? Is daar gemeenskaplike kenmerke / wedersydse invloed tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Wat behels "algemene Afrikaans"? Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans? Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.
Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese gemeenskappe
2021-04-22"Luistertaal behels dat mense met verskillende taalagtergronde hulle eie taal praat en skryf en mekaar verstaan terwyl hulle reseptiewe taalvaardighede ontwikkel en strategieë oefen om die ander taal volledig(er) baas te raak."
Gees van die US se taalbeleid “verkeerd geïnterpreteer”
2021-03-09"Die gees en bedoeling van die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch (US) is waarskynlik verkeerd geïnterpreteer en toegepas op ’n manier wat nie strook met die doelstellings van die beleid en waardes van die universiteit nie."