Taaldiscussie
Studio SASNEV | Taal en identiteit
2021-10-15"Die antwoorde is verrassend – van Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander tale omgaan."
Studio SASNEV | Ontmoet die professore
2021-10-13"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.
Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters
2021-10-13"Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk na die gesprek.
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
2021-10-13"Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek.
Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?
2021-10-12Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag: "Wat beteken Nederlands vir my?" Die kortfilm is nou beskikbaar. Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo.
Oproep: Nederlandse taalkundevragenlijst (Noordwes-Universiteit (SA), Lancaster-universiteit (VK))
2021-10-12Neem deel aan deze vragenlijst als je 20 minuten tijd hebt en ons wil helpen! Je hoeft enkel een reeks afbeeldingen te beschrijven of aan te vullen in je eigen woorden.
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
2021-10-08"Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe sluit in sogenaamde cancel culture, die toenemende gebruik van 'sensitivity readers', die rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en uitdrukkingsvryheid."
Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen
2021-10-07Week van het Nederlands van 2 tot 9 oktober 2021 | Dutch looking beyond borders | Nederlands kyk oor die grense heen
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
2021-10-07Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.
Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?
2021-10-07Fries is ’n Wes-Germaanse taal, baie nou verwant aan Engels, wat steeds in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat, geskryf en gelees word. Ernst Bruinsma en Jelle Krol brei uit oor die Friese taal en letterkunde, waarna Kabous Meiring vir Conrad Steenkamp en Izak de Vries betrek om by al vier te hoor wat Kaaps, Nederlands, Afrikaans en Fries by mekaar kan leer.
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
2021-10-05"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Van 2 tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard is directeur van SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum Vir Nederland en Vlaandere), en coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.
’n Videogesprek met Daniel Hugo
2021-10-01Bruggenhoofden is Yves T'Sjoen se Voertaal-gespreksreeks oor kulturele bemiddelaars in die Lae Lande en Suid-Afrika. In hierdie eerste gesprek gesels Yves met die digter en vertaler Daniel Hugo.
Persbericht: Afrikaans Grammar Workshop 3, 30 september 2021 en 1 oktober 2021
2021-09-20Due to the current covid restrictions, possibilities for physical attendance are very limited, but we can probably provide a streaming link.
SAVN: ’n Gesprek tussen Yves T'Sjoen en Alwyn Roux
2021-09-17Alwyn Roux en Yves T'Sjoen gesels oor die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans.
Persbericht: Nieuw portaal voor ondersteuning Nederlands van start
2021-09-10MijnNederlands, het online portaal voor iedereen die zich internationaal (professioneel) bezighoudt met het Nederlands, staat vanaf vandaag online.
PC Hooftprijs voor Elisabeth Eybers was tegen de regels, maar iedereen was het ermee eens
2021-07-30"Als jurist kan HU Jessurun d’Oliveira het niet laten om de rechtmatigheid van de toekenning van de PC Hooftprijs aan Elisabeth Eybers in 1991 nog eens onder een vergrootglas te leggen. Volgens het reglement mócht het niet. Maar jury en bestuur deden het toch."
Help, we moeten weer naar kantoor!
2021-07-16"Het Algemeen Dagblad noemt haar 'vaagtaalspecialist'. Zelf verkiest ze de geuzennaam 'kantooramazone'. Journaliste Japke-d Bouma (de d staat voor Doutzen) schrijft voor NRC Handelsblad en NRC.next columns over de dagelijks beslommeringen op kantoor. Daarvoor put ze niet alleen uit haar eigen ervaring, uit boeken van managementgoeroes en interviews met deskundigen. Veel materiaal ontleent ze ook aan reacties van lezers op sociale media."
Masakhane leads the way for low-resourced African languages online
2021-07-01Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.
Adulterations? PG du Plessis se vermaledyding is soos ’n bitter skaars voël
2021-06-28"Is PG du Plessis se woord ’n ‘adulteration’ in Afrikaans? Om die DNS van PG se afvlerkvoëltjie in ouer Nederlandse tekste na te speur, is opwindend."
Chinatown: Schaffer en Kamfer oor die omsit van ervaring in digkuns en die Nederlandse vertaling van haar werk
2021-06-25Ronelda S Kamfer en Alfred Schaffer, die Nederlandse vertaler van Kamfer se mees onlangse bundel, Chinatown (2019), het onlangs as deel van die Zuid-Afrikahuis se Boeken uit het Huis-reeks vrae beantwoord van Ama van Dantzig, ’n kreatiewe brugbouer, berig Willem de Vries.