Meest recent
Oekraïne se ambassadeur pleit Suid-Afrika moet luister
2022-04-12"Suid-Afrikaners het uiteenlopend reageer op die ambassadeur se oproep dat Suid-Afrika na Oekraïne moet luister."
Wat beteken die + in LGBTQIA+?
2022-04-11"Die + is positief. Dit staan vir ’n nuwe begin, weg van die stereotiepe, patriargale rolle waar mans oor vroue kon heers. Die + is ’n plus vir ons inklusiewe samelewing."
Tamia Botes, winnares Africa Thesis Award 2021: "Deze prijs is voor de voetvroue. Ik ben alleen maar het vehikel"
2022-04-08"Sommigen zeiden: een voetvrou zijn betekent dat mensen een beroep op je doen, het betekent letterlijk dat je loopt, dat je van huis naar huis gaat en zorg verleent. Dat is waar die ‘voet’ vandaan komt. Daarom heb ik het zo gehouden."
Pak jou tas: Warskou, Pole
2022-04-08"Wat sal ek altyd onthou van my besoek aan Warskou in Pole? Die pragtige koninklike kasteel; die interessante vodkamuseum of die staptoer oor die kommunisme? Ja en nee. Wat seker vir baie lank sal uitstaan, is dat ek my vlug daarvandaan liederlik verpas het en dié gedagte net met geselsies oor die stad effe na die agtergrond geskuif word," skryf Maryke Roberts.
Die tienduisend dinge: Ena Jansen vertel van haar Afrikaanse vertaling van Maria Dermoût se groot werk
2022-04-08Hoewel Maria Dermoût (1888–1962) se verhale in haar leeftyd en in Engelse vertaling as gehaltewerk gereken is, is dit veral weer die afgelope dekade dat dit in Nederland opmerklik nuwe aandag kry, vertel Ena Jansen aan Willem de Vries. Haar Afrikaanse vertaling van Dermoût se tweede roman, De tienduizend dingen, as Die tienduisend dinge het pas verskyn.
Ramaphosa trap steeds water oor Rusland
2022-04-08"President Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens ’n konferensie vir die hoofde van Suid-Afrika se diplomatieke sendings weer eens geweier om Rusland te veroordeel vir die oorlog in Oekraïne. Die president sê Suid-Afrika sal sy onverbonde posisie verdedig en ’n onafhanklike buitelandse beleid handhaaf."
Uitnodiging: Publiekslezing door Alfred Schaffer – De Krook Gent – 19 april, 16u
2022-04-07Alfred Schaffer en Yves T'Sjoen gaan met elkaar het gesprek aan over poëzie als spel, complicatie en opheldering in Bibliotheek De Krook.
Persverklaring: Samespraak oor Klimaatdigters | Persbericht: Samenspraak over Klimaatdichters
2022-04-07Op Woensdag 13 April vind daar weer ’n aanlyn seminaar van Samespraak plaas oor die klimaatdigters-inisiatief en hul projekte. | Op woensdag 13 april vindt er weer een online seminar van Samespraak plaats over het initiatief klimaatdichters en hun projecten.
Presentatie handgeschreven lockdown-editie Max Havelaar: Het lef en de moed om het anders te doen
2022-04-07"In het auditorium van de Vrije Universiteit Amsterdam is op maandag 4 april 2022 de overhandiging van dit bijzondere handschrift door Prinses Laurentien van Oranje aan 4 prominente gasten die zij hiervoor uitgekozen heeft. Meer dan 170 mensen hebben meegewerkt aan het gigantische project. Neerlandici voor wie de Max Havelaar vaak een reden is om Nederlands te gaan studeren, maar ook schrijvers, tekenaars, dichters, cabaretiers, politici, een huisvrouw en scholieren doopten hun pen in de inkt om een handgeschreven bladzijde uit het meesterwerk van Multatuli over te schrijven."
Meer vlugte na en van Suid-Afrika vanuit die Lae Lande
2022-04-07"Voornemende besoekers aan Suid-Afrika vanuit die Lae Lande sal binnekort ’n hele aantal bykomende vlugte hê om uit te kies."
Zelenski se diplomasie; probleme met treine en die posdiens; en ’n skietery
2022-04-06"Wolodimir Zelenski spreek die parlemente van beide Nederland en België toe; Mark Rutte reageer met skok op die afgryslike beeldmateriaal wat Sondag opgeduik het ná die Russe se onttrekking uit die voorstad Boetja; twee broers verlede Woensdag tydens ’n skietery by ’n McDonald’s-restaurant dood; die Belgiese polisie voer ’n klopjag op PostNL-depots uit; en ’n tegniese probleem het Sondag veroorsaak dat die hele Nederlandse treinnetwerk buite werking was."
Ramptoestand se einde is het einde niet
2022-04-06"Suid-Afrikaners verwelkom die beëindiging van die nasionale ramptoestand wat Maandag om middernag werking getree het, maar is skepties oor die voorgestelde regulasies wat dit gaan vervang."
Press release: Join us for Water in the city, a free creative exchange
2022-04-05As we continue to barrel into a future which is undeniably increasingly impacted by climate change caused by humans, there is great urgency to bring attention to the critical state of water. Please save the date for our free creative exchange stream online, live on YouTube and Facebook.
Vra die veearts: Oop seerplekke op my hond se vel
2022-04-05Humaria skryf: "Ek is verby raadop. My hond, ’n labrador gekruis met ’n Duitse herdershond, se vel kry ek nie gesond nie. Sy krap net oor haar agterlyf, nou op die bene ook, maar die sere gaan oop." Lees Marianne se antwoord.
Persverklaring: Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns deur Carina van der Walt by NALN
2022-04-05Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n lesing deur Carina van der Walt oor die jongste ontwikkeling in Strijdom van der Merwe se kuns. Dit hou verband met die werk van die Nederlander Piet Mondriaan en vind neerslag in argitektuur.
Persverklaring: Landluisteraar deur Carina van der Walt by NALN
2022-04-05Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n poësieprogram, aangebied deur Carina van der Walt uit haar digbundel Landluisteraar, op 11 April 2022 om 18:00 by NALN.
Rooibostee, awê en oepsies
2022-04-04"Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op pad York toe in Engeland ná ’n foon-oproep vir jou in Afrikaans vra: 'Is jy van die Kaap?'"
Je had Hella Haasse géén biografie gegund
2022-04-01"Als tiener was ze het gelukkigst als ze kon lezen en schrijven. En ook toen ze volwassen was, bleek het echte leven niet te kunnen tippen aan de vertolking ervan in boeken en muziek. Dit verklaart de ondertitel van Truijens’ biografie: Leven in de verbeelding."
Vra die veearts: Sal entstof teen katgriep help?
2022-04-01Henro skryf: "My klein hondjie makeer iets en ek weet nie wat nie. Hy het sy inspuiting laas week en Vrydag gehad, maar steeds is ek bekommerd dit kan katgriep wees. Sy boetie is Dinsdag oorlede aan katgriep." Lees Marianne se antwoord.