Meest recent

Kabinet vas aan die slaap tydens “orgie van vernietiging en plundering”

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-09

"Volgens die verslag was daar ’n gevoel van diepe verbystering oor die afwesigheid van die polisie in ’n tyd toe gemeenskappe hulle die nodigste gehad het. In die meeste gebiede het die polisie toeskouers geword terwyl die een winkelsentrum na die ander vernietig is en die een na die ander vragmotor aan die brand gesteek is."

Schoenbek: ’n Onderhoud met Joukje Akveld en Piet Grobler

Joukje Akveld, Piet Grobler, Izak de Vries Literatuur 2022-02-09

Schoenbek is ’n nuwe kinderboek deur Joukje Akveld en Piet Grobler. In hierdie video gesels Izak de Vries met Joukje en Piet.

Bijeenkomst rond derde Nelson Mandela-lezing roept gemengde emoties op

Ingrid Glorie Meningen 2022-02-08

"De Amsterdamse burgemeester Femke Halsema wees, kort samengevat, op de waarde van kunst en cultuur, vooral in een tijd van extreemrechts populisme; op een nieuwe generatie Amsterdammers uit diverse achtergronden die opstaat tegen racisme en discriminatie; en op de Nelson Mandela-lezing als platform om de stem van Afrikaanse kunstenaars en kunstenaars uit de Afrikaanse diaspora hoorbaar te maken."

Kaapse strande sluit weens riool in die see

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-08

"Die spanne het aanvanklik probeer om vakuumvragmotors te gebruik om die riool op te vang. Weens die groot volume moes die rioolwater egter as ’n tydelike maatreël vanaf die pompstasie in die see gestort word."

Vra die veearts: Labrador verloor beheer oor blaas

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-07

Nick skryf: "My labradorteef van so vier jaar oud is gesteriliseer en daarna het dit begin gebeur dat sy nie beheer oor haar blaas het nie. Dit raak net erger en erger." Lees Marianne se antwoord.

From Durban to Kyiv: International views during these times

Menán van Heerden, Barbara Duriau Interviews 2022-02-04

"We were all stuck at home. From there I realised that we were going to be in lockdown, at home with a single solitary view from our window for many long weeks, maybe months." The View from my window Facebook group publishes thousands of photographs from members' homes, from São Paulo, to Durban, to New York. Menán van Heerden chats to Belgian founder Barbara Duriau.

Persbericht: Digitale uitreiking Haagse literatuurprijzen

Voertaal Kalender 2022-02-04

Omdat de uitreiking van de Haagse Literatuurprijzen eind januari niet kon plaatsvinden, is gekozen voor een digitaal alternatief.

Persbericht: Smaak in de Lage Landen, Vlaams-Nederlandse eet- en drinkcultuur door de eeuwen heen

Voertaal Kalender 2022-02-04

Verbeurgt zal tijdens deze lezing een rondleiding geven door de delicatessenzaak die de Lage Landen zijn. Hij bespreekt de ontwikkeling van de smaak door de geschiedenis van de Nederlanden heen, van de eerste bewoners tot vandaag.

Vra die veearts: Boerboel grom vir my

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-04

Martel skryf: "Het baie al opgelees dat ek nie my Boerboel moet slaan as hy vir my grom nie, want volgende keer gaan hy my nie waarsku nie, net byt." Lees Marianne se antwoord.

Kaapstad wil eerste beurtkragvrye munisipaliteit in Suid-Afrika word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-04

"Die jongste aankondiging van beurtkrag die afgelope week het Kaapstad vasbeslote gemaak om die eerste stad in die land te word wat heeltemal onafhanklik is van Eskom vir sy kragvoorsiening."

Die "inploffing", óf die "reiniging" van die ANC (weens Zondo-verslae) sal korrupsie in Suid-Afrika help uitroei

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2022-02-03

"Magsmisbruik is nie ’n strafregtelike oortreding in Suid-Afrika nie."

Eskom dompel die land vroeg in jaar in die duister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-03

"Volgens Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, moes beurtkrag ingestel word om ’n totale ineenstorting van die kragnetwerk, ’n algehele kragverduistering wat tot twee weke kan neem om te herstel, te voorkom."

Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar ervarings as migrant

Marni Bonthuys Meningen 2022-02-02

"Wat ook al die toekoms mag inhou, die pandemie het die ongelykhede in onderwys in ons land onderstreep, maar ook geïllustreer dat daar nie hier in Suid-Afrika, soos elders, die sosiale strukture bestaan om die skooldeure oop te hou as die nood druk nie."

Krisis in Oekraïne wek kommer, Corrie saai verwoesting, en goeie nuus vir reisigers

Milton Webber In het nieuws 2022-02-02

"Dreigende optrede van die Weste teen Rusland kan daartoe lei dat Rusland sy gastoevoer na Wes-Europa afsny; die eerste storm van 2022 het Maandag behoorlik vir konsternasie gesorg; vanaf afgelope Sondag hoef Suid-Afrikaners nie meer in kwarantyn te gaan by hul aankoms in Nederland nie; en die grootste seesluis ter wêreld open in Ijmuiden."

Beweerde seksskandaal in Wes-Kaap se regering onder vergrootglas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-02

"Winde het Sondag bevestig dat die aanklagte van ’n seksuele aard is. Volgens Winde is dit belangrik dat die klaers ’n onafhanklike ondersteuningstelsel het, wat insluit om die saak by die polisie aan te meld."

Mpho Tutu bevestigd als predikant in Amsterdam

Ingrid Glorie Actueel 2022-02-01

"Op zondag 30 januari werd Mpho Tutu, dochter van de onlangs overleden aartsbisschop Desmond Tutu, bevestigd als predikant in het Amsterdamse Vrijburg. Tutu hield een preek met persoonlijke elementen, geïnspireerd op een tekst van Jeremia, haar vaders 'lievelingsprofeet'."

Vra die veearts: Een slagtand wil nie uitkom nie

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-01

Anerie skryf: "Ek het ’n Duitse herdershond. Haar een slagtand in die onderkaak regs wil nie uitkom nie. Die ander slagtand is uit. Wat kan die rede wees?" Lees Marianne se antwoord.

Ramptoestand se moontlike afskaffing word weer bekyk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-01

"Suid-Afrikaners sal binnekort weet of die ramptoestand wat oor twee weke verstryk, vir nóg ’n maand verleng gaan word en of die regering gaan gehoor gee aan die talle oproepe uit verskeie oorde om dit na byna twee jaar te beëindig."

Persbericht ‒ Foto-expositie (Amsterdam): Transkei in Transitie

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-01-31

Twintig jaar is een mooie tijdspanne voor een fotografieproject. Een van de armste en meest afgelegen delen van Zuid-Afrika is het voormalig thuisland Transkei. Een plek die Tom van der Leij veelvuldig bezocht, over publiceerde en de locals potretteerde. Hoe is hun leven de afgelopen twee decennia veranderd in het nieuwe Zuid-Afrika? 

Voertaal: Verwaarloosd Robbeneiland

Voertaal Nieuwsbrief 2022-01-28

Voertaal: Verwaarloosd Robbeneiland

Verified by MonsterInsights
Top