Meest recent

Om het hart terug te brengen door Annemarié van Niekerk: Het hart op de goede plaats

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2021-11-04

"Annemarié van Niekerks Om het hart terug te brengen leest als een heuse roman. Niet de 'how did it' drijft je verder te lezen, maar meer: waarom gebeurt dit? Het boek grijpt je bij de kladden, want de lijn van schuld, onschuld, liefde en geweld is niet zo strak te trekken als je soms zou willen."

Talle koalisies kom na reusewegblystem

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-04

"Die Suid-Afrikaanse politieke landskap het die afgelope week drasties verander en ’n nuwe era binnegegaan waar koalisiepolitiek aan die orde van die dag sal wees. Dit volg nadat die ANC vir die eerste keer sedert 1994 nie daarin kon slaag om landwyd en in talle munisipaliteite meer as 50 persent van die stemme te trek nie."

Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart

Annemarié van Niekerk, Melt Myburgh Literatuur 2021-11-03

"Die boek is ’n aangrypende, ontstellende verkenning van die oorsake en omvang van die enorme geweld wat in Suid-Afrika aan die orde is, en Van Niekerk bou die narratief rondom plaasmoorde wat op Ida in die Oos-Kaap plaasgevind het." – Melt Myburgh in gesprek met Annemarié van Niekerk oor Om het hart terug te brengen."

Skokbeelde van polisie wat ’n betoger skop, stilstaande treine en elektriese motors

Milton Webber In het nieuws 2021-11-03

"Beeldmateriaal waarin gesien kan word hoe ’n polisiebeampte ’n man skop, word ondersoek, die Nederlandse treinstelsel kom tot stilstand, België soek elektriese motors, koronapasse nodig vir ’n koppie koffie, asielsoekers word meer, en 3M moet produksie staak."

Groenkrag wink terwyl Eskom in die duister voortploeter

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-03

"Volgens Eskom word beurtkrag slegs as ’n laaste uitweg geïmplementeer om die stabiliteit van die kragstelsel te handhaaf."

Persbericht: Haagse literatuurprijzen toegekend aan Mischa Andriessen, Marieke Lucas Rijneveld en Erna Sassen

Voertaal Literatuur 2021-11-02

In het radioprogramma Kunststof zijn de winnaars bekendgemaakt van drie belangrijke Haagse literatuurprijzen.

Universiteite met hof gedreig oor verpligte inentings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-11-02

"’n Taakspan is aangestel om ’n risikobepaling te doen van die verskillende faktore wat hierby betrokke is vir personeel en studente."

Afrikaans: ’n skat vir Germaanse taalkundiges in die buiteland

Roné Wierenga Academisch 2021-10-31

"Selfs Patagoniese of Namibiese Afrikaans wil hulle nie soos egte Germaanse dames gedra nie en die gevolg is dat Afrikaans dikwels as verwysingspunt gebruik word om op vernuwing te wys en nuwe teorieë te toets." Roné Wierenga vertel meer oor die derde Afrikaans Grammar Workshop (Amsterdam) en die Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics.

Hoe wend voorskoolse Afrikaans-Nederlandse kinders kodewisseling aan?

Monique Rabé Academisch 2021-10-31

Monique Rabé se meestersgraad in linguistiek en literêre teorie fokus op die wisseling tussen Afrikaans en Nederlands in tweetalige, voorskoolse kinders se spraak. Dié kinders is almal in Suid-Afrika woonagtig, en hulle word volledig vanaf geboorte tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak. Sy sit die bevindinge van haar studie kortliks uiteen.

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

Voertaal Academisch 2021-10-30

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.

Koerantgroep se "bewyse" oor tienling bevraagteken

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-29

"Die koerantgroep het die hele land Woensdag na hul asems laat snak toe hulle tydens ’n nuuskonferensie volgehou het dat die tienling wel gebore is. En hulle beweer daar word in staatshospitale handel gedryf met babas, van wie sommige selfs gebruik word om moetie mee te maak."

Zuid-Afrikahuis-bespreking: Kaaps baan weg vir gelyke hantering van alle Afrikaanse variëteite danksy komende woordeboek

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2021-10-29

Die eerste woordeboek vir Kaaps, ’n projek waaroor wyd berig word, is onlangs in ’n paneelbespreking van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam verken en die klem is ook geplaas op die verskuiwende dinamika van verskillende variante van Afrikaans. Die gesprek, asook verskeie skrywersonderhoude en simposia, is op die amptelike YouTube-kanaal van die Zuid-Afrikahuis terug te kyk. 

In vertaling verlore? In vertaling gevind?

Izak de Vries Literatuur 2021-10-28

"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."

Poëzieavond (online): Antjie Krog en De Klimaatdichters

Voertaal Kalender 2021-10-28

Een online poëzieavond met Antjie Krog en Klimaatdichters Moya De Feyter en Saskia Stehouwer.

Persbericht: Constantijn Huygens-prijs 2021 voor Peter Verhelst

Voertaal Literatuur 2021-10-28

De Constantijn Huygens-prijs 2021, een van de vijf Haagse literatuurprijzen is toegekend aan de dichter/schrijver Peter Verhelst.

Krieket SA se kniebuigbesluit jaag talle die harnas in

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-28

Lees ook Quinton de Kock se kant van die saak (pas uitgereik via Krieket Suid-Afrika (KSA)).

Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande

Milton Webber In het nieuws 2021-10-27

"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het verlede Donderdag 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."

Lesufi hou vol AfriForum is rassiste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-27

"Die rassetwis tussen die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en die burgerlike organisasie AfriForum het opnuut opgevlam."

Persbericht: Antjie Krog in gesprek met Tom Lanoye

Voertaal Kalender 2021-10-27

Krog en Lanoye samen aan de praattafel betekent dan ook verbaal vuurwerk, over tal van onderwerpen: van ongelijkheid tot racisme, van corruptie tot verzoening, van armoede tot moederschap. Maar hoe ernstig de onderwerpen ook zijn, Krog en Lanoye schuwen de humor niet.

Vra die veearts | My yorkies is vreeslik vol fiemies

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-26

Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.

Verified by MonsterInsights
Top