Meest recent

Jou land, my land: Bos as brugbouer tussen Nederland, België en Suid-Afrika

Izak de Vries Muziek 2021-06-24

"Stef Bos se vertoning My land is jou land het Sondag 20 Junie 2021 virtueel in die Atterbury-teater geopen. Die konsert is aanlyn en enigeen kan  vir slegs R120 op ’n reis deur Suid-Afrika en ’n deel van Namibië gaan."

Miljoene rand se onwettige sigarette vernietig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-24

"Die sigarette wat vernietig is, is onwettig ingevoer of vervaardig in stryd met Suid-Afrika se Doeane- en Aksynswetgewing."

COVID-19 in Gauteng “buite beheer” sê premier

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-23

"Die omvang en erns van die derde vlaag hang grootliks van die doeltreffendheid van die inentingsveldtog af."

Persbericht: Nederlands voor beginners | Twee kortkursusse: Nederlands vir beginners

Voertaal Over taal 2021-06-23

Die volgende twee kortkursusse “Nederlands vir beginners” begin in September aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Aan die einde van elke kursus word ’n aanlyn toets geskryf. As jy hierdie toets slaag, ontvang jy ’n sertifikaat “Nederlands vir beginners” van die kortkursusafdeling van die Universiteit Stellenbosch.

Derde COVID-golf slaan Gauteng hard

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-22

"Wynand Boshoff sê sedert die aanvang van Covid-verwante inperkings het die VF Plus hom daarvoor beywer dat die onderwyssektor so gou moontlik heropen moet word. Daarom verwelkom die party die geleentheid wat geskep word om alle skoolverwante personeel wat dit verlang, te laat inent."

’n Bouramp, ’n natuurramp en ... maskerlose inkopies!

Milton Webber In het nieuws 2021-06-22

"Konstruksiewerkers sterf nadat ’n gebou inmekaar tuimel, hewige weer saai verwoesting, die lyk van die vermiste Belgiese soldaat word opgespoor en grootskaalse Covid-verligting vir België en Nederland."

Met een miljard inentings gaan China dalk die eerste land sonder maskers wees!

Izak de Vries Meningen 2021-06-21

"Maskers, leë teaters en leë rugbystadions kan nog lank Suid-Afrika se voorland bly as die antivaksers hulle sin kry. Binnekort kan China die eerste land wees wat hulle maskers met gemak by die huis kan los. Hoe ironies."

Distrik Ses: 108 gesinne trek uiteindelik terug

Izak de Vries Meningen 2021-06-21

"Tussen 24 Junie en 16 Julie sal altesaam 108 gesinne genader word om die nuwe huis aan hulle te oorhandig. Die oorspronklike Distrik Ses sal nooit meer wees nie, maar binnekort sal daar weer harte klop-klop, amper soos David Kramer dit in sy liedjie beskryf."

Voertaal: Virus zonder grenzen

Voertaal Nieuwsbrief 2021-06-18

Voertaal: Virus zonder grenzen

Persbericht: Boeken uit het Huis ‒ Marita van der Vyver

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2021-06-18

Onlangs is het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam in samenwerking met de Taalunie gestart met een serie maandelijkse presentaties van boeken op het gebied van de Afrikaanse literatuur, geschiedenis en biografie: 'Boeken uit het Huis'. 

Vlak 3-inperking straks nie genoeg om derde vlaag te stuit nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-18

"Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) is van mening dat strenger maatreëls reeds vroeër ingestel moes gewees het om die derde vlaag in bedwang te hou. Volgens SAMV se voorsitter, Angelique Coetzee, is die jongste beperkings te min te laat. Sy sê sommige hospitale se kapasiteit word reeds tot die maksimum gerek."

Poetry International 2021 (2): De Klimaatdichters

Ingrid Glorie Literatuur 2021-06-18

"Tijdens Poetry International kon het publiek kennismaken met het werk van de Klimaatdichters. En met hun zorgen over de opwarming van de aarde en over hoe je daar in een gedicht aandacht voor vraagt. Want het moet wel poëzie blijven, geen preek."

Suid-Afrikaanse tienling is glo fopnuus

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-17

"Rampedi het Donderdag op Twitter volgehou dat hy ’n betroubare joernalis is wat nooit vir sy lesers sal jok nie."

Poetry International 2021 (1): Poëzie, taal en waarheid

Ingrid Glorie Literatuur 2021-06-17

"In deze tijd van fake news en antidemocratische tendensen is poëzie volgens de Amerikaanse dichteres Carolyn Forché noodzakelijker dan ooit. Gelukkig is er ook steeds meer belangstelling voor poëzie, constateert ze. Over al deze ontwikkelingen ging Forché tijdens Poetry International in gesprek met de Nederlandse dichter Alfred Schaffer en de Mexicaanse dichteres Juana Adcock."

Menseregtekommissie wik en weeg oor Afrikaans by US

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-16

"Die Menseregtekommissie (MRK) het die afgelope week weer uiteenlopende standpunte aangehoor oor die status van Afrikaans op die Universiteit Stellenbosch se kampus."

Drama in Nederlandse politiek en besoedelde grond

Milton Webber In het nieuws 2021-06-15

"’n Gewilde lid van die Tweede Kamer in Nederland, Pieter Omtzigt, verlaat sy party. Kroonprinses Amalia het haar gimnasium-eindeksamen geslaag, cum laude, en het aangekondig dat sy voorlopig sal afsien van die toelaag van €1,6 miljoen per jaar wat sy vanaf haar 18de verjaardag in Desember sou ontvang. In Zwijndrecht, naby Antwerpen in België, is inwoners verbied om groente uit hul eie tuin te eet. In België en Nederland lyk dit of die ekonomie aan die herstel is."

Die kaalpootklong en die Comrades se 100ste verjaardag

Izak de Vries Meningen 2021-06-15

"Op 13 Junie 2021 het ’n paar duisend mense regoor die wêreld ’n virtuele wedloop gehardloop. Ek ook. Ek het die 45 km kaalvoet gehardloop."

Besmette J&J-entstowwe nie in Suid-Afrika vrygestel nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-15

"Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Sondag in ’n verklaring aangedui dat hy nie die Johnson & Johnson-entstowwe wat deur die Amerikaanse voedsel-en-medisyne-administrasie (FDA) in die VSA as ongeskik beskou word, sal vrystel nie."

Eskom dompel Suid-Afrika al hoe dieper in die duister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-06-11

"Ramaphosa sê die pas van ekonomiese herstel sal kan koers kry slegs indien die regering die krisis spoedig oplos. Hy sê dit is tans die regering se belangrikste prioriteit. Daarom word die 1 megawatt beperking op munisipaliteite en ondernemings om self krag op te wek opgehef om tot 100 megawatt sonder ’n lisensie toe te laat."

Dokters sonder grense en die suurstofdief, ’n virus sonder grense

Izak de Vries Meningen 2021-06-10

"En wat doen jy as die pasiënt steeds te min suurstof kry? Dan gebruik jy drie suurstofkonsentreerders. Een in die neus en twee in die masker ... Hierdie vernuwende optrede in Suid-Afrika het onlangs die nuus in Nederland gehaal."

Verified by MonsterInsights
Top