Meest recent

AfriForum en DA loop bloutjies in hof oor oop strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-24

"Die burgerregteorganisasie AfriForum en die DA het albei bloutjies geloop in die hof met hulle pogings om die regering se sluiting van sekere strande as gevolg van COVID-19 ongrondwetlik te laat verklaar."

All we want for Christmas….

Mike van Graan Nuusvinke 2020-12-24

"So, perhaps Father Christmas could bring us a competent minister, and competent senior government officials?"

De tien beste Nederlandstalige studieboeken van het voorbije rampjaar 2020

Hendrik Carette Literatuur 2020-12-24

Hendrik Carette deel sy top-10-lys van die beste Nederlandstalige studieboeke wat in hierdie vreemde jaar verskyn het.

Pak jou tas: Stellenbosch

Maryke Roberts Reizen 2020-12-23

"In 1971 het Stellenbosch die eerste wynstreek in Suid-Afrika geword, om ’n wynroete te vestig. Aanstaande jaar word dié roete 50 jaar oud en die hele dorp en wynkelders sing voor in die feeskoor."

Mediaverklaring: ’n “Venster” op vreemde tye

Voertaal Muziek 2020-12-23

In hierdie tyd van begrensing en inperking deel Willemien haar musiekvideo “Venster” met Voertaal se lesers.

Zondo staan vas dat Zuma moet getuig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-23

"Die kommissie wil beide president Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, ondervra voordat regter Raymond Zondo hoop om in Maart te begin om sy verslag met die bevindings op te stel."

Navorsing oor Breytenbach bring belangrikheid van Vlaamse bande aan die lig

Willem de Vries Academisch 2020-12-22

"Die nuwe navorsing oor Breytenbach en sy bande met Vlaandere bied ’n geweldig boeiende ondersoek, en Viljoen het voorgestel dat dit in vennootskap of samewerkend aan te pak is. T’Sjoen is dit met haar eens."

Die vertaler ontbind, verklaar en bewaar ’n ruimte tussen tale

Izak de Vries Vertalingen 2020-12-22

"Die vertaler van ’n teks doen meer as om woorde van een taal in ’n ander oor te skryf. Die vertaler moet ook die gevoel van die bronteks oordra – sonder om die teikenteks lomp en ontoeganklik te maak."

Kaapse dokters waarsku teen COVID hel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-22

"Twee mediese dokters in die Wes-Kaap het hulle frustrasie op sosiale media uitgestort met mense wat nie die omvang van COVID-19 wil besef nie."

My jaar van strengheid en plesier

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-12-22

"Annus horribilis is die frase wat koningin Elizabeth van Brittanje aan ons geskenk het ..."

“Een brief in een fles is dit, Breyten”

Yves T’Sjoen Academisch 2020-12-21

"Blijkbaar hechtte Kouwenaar belang aan de politiek geëngageerde gelegenheidsverzen en hij heeft de teksten een vaste plek gegeven in het gebundeld en later verzameld dichtwerk. De dichter, over wiens werk menig critici wel eens stelt dat het autonomistisch is en dus een autonome taalwerkelijkheid opbouwt, heeft zich niet alleen in de marxistische beginfase van zijn dichterschap maar ook later politiek uitgesproken."

Die plek waar ons voorsate geleef het

Elsabé Brits Academisch 2020-12-18

"Suid-Afrika met sy talle spesies hominiede, en diere wat lank gelede op die grasvlaktes geleef het, was inderdaad een van die plekke waar ons voorsate geleef en, belangriker, oorleef het. ’n Erfenis wat steeds ontdek word."

Voertaal: Alfred Schaffer

Voertaal Nieuwsbrief 2020-12-18

Voertaal: Alfred Schaffer

Ontvanger van P.C. Hooft-prys, Alfred Schaffer, ’n digter werksaam in die gebied tussen Afrikaans en Nederlands

Willem de Vries, Alfred Schaffer Actueel 2020-12-18

Die gesiene Nederlandse digter Alfred Schaffer wat in Suid-Afrika woon en werk, is die ontvanger van die P.C. Hooft-prys in 2021 vir sy poësieoeuvre. Willem de Vries het met hom gesels.

DA en regering bots skerp oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-18

"Die DA het Donderdag op twee fronte oorlog verklaar teen wat hulle beskou as die regering se drakoniese maatreëls om COVID-19 tydens die feesseisoen te beveg."

Om oor Hendrik Witbooi en rap te praat

Andries Bezuidenhout Academisch 2020-12-17

"Kulturele produksie – in hierdie geval musiek en liriek in die vorm van hip-hop en rap – gaan oor meer as net vermaak en plesier (dit gaan daaroor ook), maar kan ’n manier wees om die wêreld anders te verbeel en om daardie verbeeldings aan ander te kommunikeer."

DA en AfriForum neem regering moontlik hof toe oor toe strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-17

"Die DA en AfriForum het albei aangedui dat hulle die besluit in die hof gaan beveg, tensy die regering sy besluit heroorweeg."

Ace Magashule kry ’n geel kaart van sy party

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-12-16

"President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners het ’n morele oorwinning behaal in die geveg teen korrupsie binne die ANC. Die party se top-amptenaar en sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdag ’n geel kaart van sy party se integriteitskommissie ontvang, wat aanbeveel het hy moet die politieke veld verlaat totdat hy onskuldig bevind is aan korrupsie."

Luister naar ervaringen van studenten met digitaal onderwijs

Ingrid Glorie Academisch 2020-12-15

"Moet alles wat we vroeger vanzelfsprekend vonden, ná de pandemie nog wel in dezelfde vorm terugkomen?"

Persbericht: Het Van Dale Woord van het Jaar 2020 is bekend!

Voertaal Actueel 2020-12-15

Op 15 december heeft Van Dale, de uitgever van het bekendste woordenboek van het Nederlandse taalgebied, het Van Dale Woord van het Jaar 2020 bekend gemaakt. Tussen 1 en 14 december konden mensen in Nederland en België stemmen op de twintig genomineerde woorden voor het Van Dale Woord van het Jaar 2020. Voor beide landen was er een eigen lijst opgesteld. 

Verified by MonsterInsights
Top