Meest recent

Mediese kenners sê drankverbod moet waai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-08-05

"Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad sê die verbod op alkoholverkope kan reeds binne twee weke opgehef word sonder dat dit enige nadelige invloed sal hê op die bestryding van die COVID-19-pandemie."

FMR-resensie: Die mooiste meisie van Genua deur Ilja Leonard Pfeijffer

Alet Mihalik Literatuur 2020-08-05

"Hierdie roman is ’n ontdekkingstog vir die intellek en die siel, veral vir die leser wat met behulp van die internet nuwe plekke en ervarings verken."

Woede oor plundering van COVID-19-fondse

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-08-04

"Die kriminele wat daarvoor verantwoordelik is, het volgens die SARK bewys dat hulle nie eers afgeskrik word deur ’n vernietigende globale pandemie of mense wat besig is om van die honger om te kom nie."

Resensie: Mens dier ding deur Alfred Schaffer – ’n verbeeldingryke herbesoek aan Shaka/Chaka

Phil van Schalkwyk Literatuur 2020-08-04

"Met Mens dier ding verruim Schaffer nie slegs sy digterskap nie, maar tree hy ook op ’n onverwagse manier in gesprek met die Suid-Afrikaanse letterkunde in die breë."

Suid Amerika – Deel 3: Die Iguazu-waterval, Brasilië en gesprekke met vreemdelinge

Ingrid van der Walt Reizen 2020-08-03

"Wanneer vertrou ons en wanneer nie, en meer belangrik, waarom nie? Gesigsuitdrukkings en gevoel speel tog ’n belangrike rol. Ons kan nie een sin met Johannes gesels nie. Tog sit ons nou en eet aandete saam met hom."

Wellness brought to you by a marketing company

Mike van Graan Nuusvinke 2020-08-03

"If we think we face a huge existential threat because of the coronavirus, we are deceiving ourselves, for the bigger and ever-growing threat is from the virus of corruption that has infected just about every sector of our society."

Voertaal: Voedseltekort

Voertaal Nieuwsbrief 2020-07-31

Voertaal: Voedseltekort

Zuma of Ramaphosa, wie kies jy?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-31

"Ramaphosa het ’n nuwe era in die Suid-Afrikaanse politiek beloof en ’n nuwe daeraad vir Suid-Afrikaners in die vooruitsig gestel, vry van korrupsie en staatskaping. Die nuwe besem het egter nie lank skoon gevee nie."

Musiek en siekte: Hoe het die 1918 Spaanse griep "geklink"?

Wilken Calitz Muziek 2020-07-31

"Tydens die navorsing het die tema van musiek wat tydens siekte-epidemies ontstaan het, my talle kere gelei na die bewerings dat 'Ring a ring o’ rosies' sy ontstaan het in die Groot Griep van 1665–1666. ... En hier kry ek die volgende: ’n huil, lag, dans en melankoliese tema-en-variasies op die eenvoudigste liedjie denkbaar."

Persbericht: Schrijver Maarten Biesheuvel overleden

Voertaal Actueel 2020-07-31

Op donderdag 30 juli is in Leiden de schrijver Maarten Biesheuvel overleden. Hij werd 81 jaar. Biesheuvel werd gezien als een meester van het korte verhaal in de Nederlandse literatuur.

’n Tweede heen-en-weer-reis na Suid-Korea en wat ek geleer het

Ingrid van der Walt Reizen 2020-07-30

"Wat ek nie besef het nie, is dat ek Korea en die Koreaanse kultuur opnuut anders sou beleef as toe ek 22 was. Is dit die ding van reis as jy ’n bietjie ouer is? Dat jy sekere aspekte van ’n land en kultuur selfs meer kan absorbeer en waardeer?" 

Wes-Kaap wen veld teen COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-30

"Die Wes-Kaap, wat tot onlangs die episentrum van die koronavirus in Suid-Afrika was, is besig om goeie vordering te toon in die stryd teen COVID-19. Die provinsie wil nou die tweede pandemie takel, naamlik werkloosheid."

Agri SA se R1-miljard-plan teen hongersnood

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-29

"In Suid-Afrika as geheel is daar steeds 13 738 824 mense (24,9% van die bevolking) wat nie toegang tot voldoende voedsel het nie."

Uys Krige en literaire contacten in Vlaanderen

Yves T’Sjoen Literatuur 2020-07-29

"De paden van Tone Brulin en Uys Krige hebben elkaar meermaals gekruist. Zo regisseerde Brulin Die sluipskutter (1951) van Uys Krige voor de Vlaamse televisie (uitzending op 17 of 18 mei 1962)." 

Gatvol Kapenaars neem stad op horings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-28

"Optogte het op verskeie plekke in die stad opgevlam. Wetstoepassers moes die afgelope week op 48 betogings reageer."

De enige onvervalste Vlaamse literaire canon in veertig boeken

Hendrik Carette Literatuur 2020-07-28

"Indien tien van deze boeken vertaald zouden zijn in het Duits, het Engels en het Zweeds, dan hadden wij allang een Nobelprijswinnaar."

Reise met Schoeman: een "persoonlijke zaak"

Ingrid Glorie Literatuur 2020-07-27

"Het is jammer dat Winters Schoemans 'waarom' niet in verband heeft gebracht met de voltooid-levendiscussie die al enige jaren in Nederland gevoerd wordt en die Schoeman via het internet incidenteel volgde vanuit zijn huisje in Noorderbloem. Reflecteert Schoemans 'genoeg' niet precies wat met het idee van 'voltooid leven' bedoeld wordt?"

Little Richard: die eerste vonk van die rock-genre

Wilken Calitz Muziek 2020-07-27

"Little Richard, soos hy bekend is aan die wêreld, het sy bynaam te danke aan sy een been wat korter was as die ander een. Maar waar hy tekort geskiet het in fisieke hoedanigheid het hy voor vergoed in volume en houding. Die kombinasie van hierdie eienskappe, plus sy gawe om catchy melodieë op die klavier uit te hamer, is wat hom uiteindelik gestempel het as die eerste vonk van die rock-genre."

Salige Stanford

Maryke Roberts Reizen 2020-07-24

Die wynroetes in en om Kaapstad, Stellenbosch en die Paarl, is gesogte trekpleisters en heerlike dag-uitstappies as jy in die Boland vertoef. Maar soms is daar geheimenisse van ander wingerde net oor die volgende heuwel wat wag om ontdek te word – soos die lede van die Stanford Wynroete – skryf Maryke Roberts, wat vir drie dae (vóór die inperking) daar gaan asemskep het.

Moedverlore restaurante vaar strate in

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-24

"Restaurante regoor die land het Woensdag deelgeneem aan ’n vreedsame betoging om die aandag te vestig op die verknorsing waarin die bedryf hom bevind as gevolg van die regering se inperkingsregulasies."

Verified by MonsterInsights
Top