Meest recent
Human rights and cultural relativism in Africa
2019-06-10"The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'. Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices?"
Valse vriend: Kuier
2019-06-07Het woord “kuieren” betekent in het Nederlands net iets anders dan in het Afrikaans.
Ramaphosa gryp in oor Reserwebank
2019-06-07"’n Ekonomiese storm wat die land duur te staan kan kom, broei in die ANC se binnekring oor die toekoms van die Reserwebank."
Ramaphosa se swye oor plaasmoorde betreur
2019-06-06"President Cyril Ramaphosa se stilswye oor die jongste plaasmoorde wat nou ook na die Boland uitgebrei het, het die landbousektor bekommerd en hulle eis optrede van die President."
Safari in ’n wonderlike sebratrokkie
2019-06-06Aan die voete van die Langeberge in die Robertson-wynvallei in die Boland gaan ons gereeld kuier, maar staan elke keer verbaas oor die mense se vermoë om met iets interessant vorendag te kom. Die nuwe Wine Valley Safari is een hiervan, skryf Maryke Roberts.
Norbertijnenabdij van Grimbergen gaat voor traditie
2019-06-05"Meer dan één blik op het etiket van het Grimbergs abdijbier is niet nodig om de verbondenheid van het gerstenat met de gemeente, maar vooral de plaatselijke Norbertijnenabdij die er sinds 1128 gevestigd is, naar waarde in te schatten. Het begint al met de Feniks, de mythische vogel die volgens de oude Grieken steeds weer uit zijn as herboren werd."
NG Kerk te "liberaal en humanisties" vir Moreletapark
2019-06-05"Dit is fundamentalistiese standpunte wat die NG Kerk se grootste gemeente, naamlik Moreletapark in Pretoria, aanspoor om sy bande met die NG Kerk te verbreek."
Muchu gustu: Home is where the fiets is
2019-06-04"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."
Piet Botha wou graag nog rock & roll
2019-06-04"Musikante, aanhangers en vriende van die immer geliefde Afrikaanse blues- en rockmusikant Piet Botha is verslae oor sy dood. Huldeblyke stroom sedert sy dood die afgelope Sondag onophoudelik van heinde en ver in. Karin Zoid, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti en verskeie ander wat almal goed bevriend was met Botha, het hulle hartseer oor sy dood op sosiale media uitgestort."
Die openbare beskermer se beskerming is nie vir almal nie
2019-06-03"Om die kop van Busisiwe Mkhwebane vlieg sulke beskuldigings soos kartetse. Onder die rumoerige faksiebewegings in die Suid-Afrikaanse regering is Mkhwebane se pos as die openbare beskermer (OB), ’n belangrike grondwetlike instelling, uiters omstrede. Die pos is een van die hoogstes in die land. Die OB kan inderdaad vir die president aanbevelings doen waaraan die presidensiële kantoor moet antwoord."
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019
2019-06-03Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.
Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie
2019-06-03"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."
Breytenbach Nobelprijswaardig
2019-05-31"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."
Willem Elsschot voor gevorderden
2019-05-31"Het literair fenomeen Willem Elsschot heeft na meer dan een halve eeuw nog niets van zijn felheid verloren. En hoewel hij na zijn machtig Borms-gedicht in 1947 de pen voorgoed neerlegde beginnen meer en meer lezers te beseffen welk een groot schrijver (dichter en romancier) hij was. En niet te vergeten het W.E.G (het Willem Elsschot Genootschap) is al enkele jaren het rijkste en grootste literaire genootschap met de meeste betalende enthousiaste leden."
Afrikaans as akademiese taal durf nie verdwyn
2019-05-31"Die verdwyning van Afrikaans as akademiese taal sal ’n leemte laat wat nie weer gevul gaan word nie. So waarsku die historikus Fransjohan Pretorius. Hy het die waarskuwing gerig tydens die ontvangs van die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal."
Geagte meneer Masekela
2019-05-30"Meneer Masekela, hierdie is regtig ’n goeie song en ek verstaan nou vir die eerste keer waarom jy en Miriam Makeba oorsee is. Ek het van die Sharpeville-bloedbad geleer uit ’n skoolhandboek en het altyd net gehoop pouse breek aan sodat ek die kiewiete wat onder die rugbypale gebroei het kan gaan treiter met ’n tennisbal. Miriam sê jy het die song vir haar geskryf. Sy het drie familielede op daardie een dag verloor."
Vrystaatse dorp te koop met slot, voorraad en vat
2019-05-30"As jy moeg is vir die lewe in die stad, kan jy nou vir jou ’n hele dorp in die Vrystaat koop. Verkykerskop is pens en pootjies in die mark teen sowat R5 miljoen. Die gelukkige koper sal onder meer ’n algemene handelaar, oorspronklike meule, vyfslaapkamer-gastehuis, ’n kerkie, koffiewinkel, drankwinkel en selfs haarsalon ryker wees."
Wannie Carstens: voorzichtig optimisme over het Afrikaans
2019-05-29"Al deze aspecten kwamen op dinsdagavond 21 mei ter sprake in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam waar een levendige discussie (onder leiding van een andere taaldeskundige, hoogleraar Pieter Muysken) plaatsvond naar aanleiding van het verschijnen van deel twee van 'Die storie van Afrikaans' van Wannie Carstens."
Gordhan vat openbare beskermer verslag hof toe
2019-05-29"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal weer aan die hof moet verduidelik dat sy haar werk ooreenkomstig die Grondwet doen en nie een of ander versluierde agenda het soos wat baie mense beweer nie. Pravin Gordhan, wat tot die algemene verkiesing minister van openbare werke was, veg nou kaalvuis om sy naam in ere te herstel."