Meest recent
Suider-Afrika hou asem op oor geweld in Mosambiek
2025-01-08"Die situasie in die land is steeds op ’n mespunt. Volgens mediaberigte is honderde Mosambiekers deur die polisie gedood nadat die land se verkiesingskommissie aangekondig het dat Frelimo die verkiesing met 65% gewen het."
Mooie Mauritius het ’n interessante geskiedenis
2025-01-07"Hierdie migrasie het die lewendige, multikulturele samelewing geskep waarvoor Mauritius vandag bekend is, met Indiese, Afrika-, Chinese en Europese invloede wat mettertyd saamgesmelt het."
Regeringslui is geskok oor aantal kinders wat babas kry
2025-01-07"Die rol en verantwoordelikheid van staatsdepartemente wanneer dit kom by die hantering van tiener- en kinderswangerskappe het opnuut in die kollig gekom met die geboorte van ’n aantal Kersfees- en Nuwejaarsbabas die afgelope maand wie se ma’s nog self in hulle kinderskoene is."
Leesimpressie: Oroppa door Safae el Khannoussi
2025-01-03"Een uitbundige, dartelende en spectaculaire debuutroman, zeer aansprekend en onnavolgbaar. Nodigt uit tot herlezen."
Ongewone ontwerpsentrum ook tuiste van ongewone installasies
2025-01-02"Sy sien die vraagtekens op ons voorkoppe en verduidelik dat amorfies beteken die gebou het geen definieerbare vorm nie en met atipies bedoel die ontwerper dat die gebou anders is as wat normaalweg met gebou-ontwerp bedoel word."
Atlanta, Georgia, aangekondig as rolprentbestemming by FAME Week Africa 2025
2025-01-02"Atlanta is die middelpunt van Georgia, die VSA se groot rolprent- en televisiebedryfsentrum. Die stad het Hollywood in 2016 verbygesteek met die aantal speelfilms wat vervaardig is. Die sinergie tussen Kaapstad en Atlanta het dié ooreenkoms ’n voor die hand liggende een gemaak. Kaapstad word beskryf as die Hollywood van Afrika en is ewe gewild as ’n bestemming vir die maak van films en TV-produksies."
Seisoengroete aan die einde van 2024
2024-12-24Voertaal wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.
Cap Classique sit vonkel in die feestyd
2024-12-24"Die geheim van Cap Classique is sy veelsydigheid: Dis nie net by bykans enige maal ’n lekker kos-pasmaat nie, dit kom in soveel verskillende style, dat jy dit heeljaar kan drink."
Leesimpressie: Aardbeien door Joseph Roth
2024-12-24"In een deel van het Kiepenheuer-archief dat uit handen van de Gestapo kon worden gered, werd in de jaren zeventig een manuscript van de door Joseph Roth in 1929 geschreven onvoltooide roman Erdbeeren gevonden."
Nuwe uitdagings in die nuwe jaar vir die Bela-wet
2024-12-24"President Cyril Ramaphosa het die wet op 21 Desember 2024 in sy geheel afgeteken. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, moet sorg vir die volle implementering daarvan."
The often untold stories of township animals
2024-12-23"The dogs have taken me on many impromptu walks with their tails wagging. They have also shown me with incredible enthusiasm how to uncover rat nests and anthills."
Middelburgstasie: Nostalgie op ’n treinperron
2024-12-20"Dis werk aan ’n televisiereeks wat my die eerste maal in my lewe van die N4 laat afdraai en in Middelburg, Mpumalanga tot stilstand bring. Maar nie sommer enige plek in die dorp nie, o nee, by die stasie. ’n Sierlike sandsteengebou van 130 jaar oud, wat sy bestaan te danke het aan ’n Nederlandse maatskappy van ’n vorige lewe," skryf Maryke Roberts.
Suid-Afrika skud sy toerismevere reg vir die somerseisoen
2024-12-20"Met die somervakansieseisoen goed op dreef het die Departement van Toerisme met ’n sloertoer deur die land begin om Suid-Afrika se diverse besienswaardighede ten toon te stel en verantwoordelike toerisme by sleutelbestemmings te bevorder."
Leesimpressie: Thuis door Fannah Palmer en Miriam van Klinken
2024-12-19"Een bloemlezing ter gelegenheid van het vijftigjarig bestaan van het Netherlands Institute for Advanced Study in the Humanities and Social Sciences. Alle auteurs in deze bundel waren gedurende vijf maanden writer-in-residence bij het NIAS."
Bouwerk begin aan Suid-Afrika se tydelike tentparlement
2024-12-19"Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sê die koepel sal vir die volgende twee jaar as die bymekaarkomplek vir LP’s dien. Dit word vergelyk met die struktuur wat tydens Nelson Mandela se begrafnis in 2013 gebruik is."
Breytenbach notitie#25: “Is de dood niet slechts een enjambement van de versregel?” Graf van de Onbekende Dichter
2024-12-18"De Breytenbachboom, niet onbelangrijk een boom en dus een levend en veranderlijk organisme, getuigt van het belang van een teken, een plek, waar de onbekende dichter wordt herdacht en in leven gehouden."
Suid-Afrika bly belangrike toerismebestemming vir Nederlanders
2024-12-18"Van Januarie tot September 2024 het aankomste uit Nederland, België en Swede gesamentlik 138 317 besoekers aan Suid-Afrika uitgemaak."
Leesimpressie: Een dag uit het leven van Abed Salama door Nathan Thrall
2024-12-18"Een dag uit het leven van Abed Salama biedt veel inzicht in Palestijns denken en doen (familieverhoudingen en relatiepatronen) en geeft talrijke voorbeelden van repressief beleid en vernedering van Palestijnen. De structurele ongelijkheid is apartheid in onversneden vorm."
Matriekuitslae wel in media na appèlaansoek
2024-12-17"Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, het vroeër tydens ’n media-inligtingsessie gesê dat die amptelike vrystellingsdatum vir die matriekuitslae op 13 Januarie 2025 vasgestel is wanneer sy die uitslag van die eksamens sal aankondig."
Uit die argief: Die talle vertalings van Riet de Jong-Goossens – ’n tuiste vir Afrikaans in Nederlands
2024-12-14Riet de Jong-Goossens is op 13 Desember 2024 in Nijmegen oorlede. Voertaal deel graag hierdie onderhoud wat Willem de Vries met haar gevoer het. Dit is oorspronklik op 25 Julie 2018 gepubliseer.