Meest recent
Wilgenhof se stof wil nie gaan lê nie
2024-12-04"Daar is nou aan beide kante van die debat ongelukkigheid oor die huidige toedrag van sake. Sommige is ongelukkig omdat die visekanselier en voorsitter van die raad so lig daarvan afgekom het, terwyl ander vies is oor die bevinding van Kriegler en sy paneel."
Breytenbach notitie#24: De ontdekking van het eiland. breytenbachiana
2024-12-03"Het werkschrift De ontdekking van het eiland bundelt 'breytenbachiana', dat wil zeggen bijeengesprokkelde beschouwingen over Breytenbach. Het boek omvat drie delen."
Leesimpressie: Hoop door Philipp Blom
2024-12-03"Persoonlijke notities, veel historische informatie en uiteenlopende literaire en filosofische bronnen bieden een veelomvattende zoektocht naar hoop."
Presidensie gooi koue water oor Solidariteit se opgewondenheid oor Bela-wet
2024-12-03"Mashatile het verduidelik dat slegs een party in die RNE die ooreenkoms onderteken het. Dit is boonop onderteken sonder dat hy of president Cyril Ramaphosa kennis gedra het daarvan of toestemming aan iemand in die presidensie gegee het om so ’n ooreenkoms aan te gaan."
Notre-Dame herrys wéér
2024-12-02"... Ek weet hoe spesiaal dit is om ’n reuse katedraaldeur oop te stoot – die handvatsel blink gevat; die drumpel holrug getrap; die hout donkerder bo waar geen volson kom nie. Om binne op die houtbankies te sit wat al houding het, ongelyke vloerteëls koel onder jou voete en die gedagte van bykans 1 000 jaar se gebruik alomteenwoordig."
Breytenbach notitie#23: "Vandag is ek Belg / môre is ek ’n engel in die hemel" – in memoriam Breyten Breytenbach
2024-11-30"De paden van de internationaal gerenommeerde dubbelkunstenaars Breytenbach en Claus hebben elkaar vaker gekruist. Vier jaar na het gesprek in het weekblad was Claus op uitnodiging van Breytenbach en Adriaan Donker en in een organisatie van het Centre of Creative Arts te gast op Poetry Africa in Durban."
Bewaring en voortreflike kos op een bord
2024-11-29"Toe Ocean Basket twee somers gelede ’n wyer verskeidenheid seekos, waaronder heel seebrasem, begin bedien het, is dit só goed ondersteun dat hul hele voorraad binne ses weke uitverkoop was. Om ’n hele vis te eet is ’n meer volhoubare en minder verkwistende manier van verbruik."
Tweespraak met Danie Marais #3: "Ek het ook begrip vir die woede waaruit hierdie standpunt kom."
2024-11-29"My indruk is dat sommige begaafde jong bruin skrywers ook wonder of hulle deel is van die Afrikaanse letterkunde wat bruin stemme so lank nie na waarde geskat het nie."
Donker sowel as lig in Eskom se tonnel
2024-11-29"Minstens vier Vrystaatse dorpe kan vanaf einde Januarie aanstaande jaar sonder krag wees omdat hulle munisipaliteite meer as drie jaar laas hul skuld aan Eskom betaal het."
Misdaad daal effens, maar misdadigers maak steeds amok
2024-11-28"Daar was tot dusver 19 279 moorde in Suid-Afrika in 2024, en gemiddeld 70 moorde per dag in die tydperk Julie tot September 2024."
Cinematic horror, and how local stories are told
2024-11-27"Horror lends itself well to the rich mythologies and urban legends found in southern Africa. There’s just something different about horror movies that arrive on your stoep, and thrillers that make you feel like they could happen in your neighbourhood."
Leesimpressie: Ik ken een berg die op mij wacht door Sholeh Rezazadeh
2024-11-27"Een originele, poëtische roman met twee rivieren in de hoofdrol: Aras in Noord-Iran en de Amstel. Ook bergen en bomen leven zeer mee."
Die Phala Phala-spook staan weer op
2024-11-27"Die EFF en African Transformation Movement (ATM) het die Konstitusionele Hof genader om die parlement se besluit om nie ’n vervolgingsondersoek na Ramaphosa te hou vir die Phala Phala-plaasskandaal nie, ongrondwetlik te verklaar."
Frankryk bring ook hulde aan Breyten Breytenbach
2024-11-26"President Emmanuel Macron van Frankryk was een van vele prominente figure regoor die wêreld wat hulde gebring het aan Breyten Breytenbach, wat Sondag oorlede is."
Tweespraak met Danie Marais #2: "Die idee is dus om ’n ewewigtige, kaleidoskopiese beeld oor die taalgeskiedenis te gee"
2024-11-25"Die 100-jaar-mylpaal is daarom wel ’n gulde geleentheid tot bestekopname en die beligting van kompleksiteite, historiese vergrype, mistastings, verspeelde kanse en nuwe geleenthede wat nodig is vir die uitbou van ’n meer inklusiewe taalgemeenskap."
Wêreld is verdeeld oor strafhof se lasbriewe oor Israel
2024-11-22"Nederland was die eerste Europese land wat verklaar het dat hulle die IS se bevele sal nakom."
"Een joods kind dat weet van eeuwen heeft" door Martin van Gelderen en Frank van Vree
2024-11-22"Een breed uitwaaierende bundel met tien teksten (en een epiloog) van goede kwaliteit over Anne Frank als vluchtelinge en onderduikster, schijfster en icoon."
’n Suid-Afrikaanse Kersete vir Marinda se laaste 2024-kookklas
2024-11-22"Marinda plaas ook klem daarop dat die resepte maklik is, juis sodat tuiskokke dit self met gemak kan maak en verskeie smake van oor die wêreld na hulle eie tafels kan bring."
Gifkrisis in spazawinkels word dalk ’n nasionale ramp
2024-11-22"Die Nasionale Rampbestuursentrum het dit reeds as ’n nasionale ramp geklassifiseer, ingevolge artikel 23 van die Rampbestuurwet 57 van 2002. Dit maak dit vir die regering moontlik om maklik en vinnig voedselverwante siektes as ’n nasionale ramp te verklaar, indien nodig."