Meest recent

Voertaal: Breytenbach en Claus

Voertaal Nieuwsbrief 2024-12-13

Voertaal: Breytenbach en Claus

RNE se ekstra "stralerjakkers" kos land miljoene rand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-13

"In antwoord op ActionSA se vraag het die minister van finansies onthul dat die salarisse, personeel en verwante byvoordele vir nuut aangestelde ministers en adjunkministers alleen R239 miljoen beloop, insluitend R800 000 per ministerie vir luukse voertuie."

Leesimpressie: Reis naar Europa 1697–1699 door Aleksej Izmajlov

Erik van den Bergh Literatuur 2024-12-12

"Reisnotities van 'de eerste Russische toerist van de moderne tijd die op eigen initiatief, waarschijnlijk op eigen kosten en voor eigen plezier een educatieve reis ondernam, de eerste in de Russische cultuur'."

Tweespraak met Miriam Van hee: "Ik ben me zeker bewust van de rijkdom van de Afrikaanse literatuur"

Yves T’Sjoen, Miriam Van hee Literatuur 2024-12-12

"Maar het meest heb ik gehad aan de boeken die ik in het Afrikaans las, en die me werden aangeraden door een vriend uit Pretoria."

Volgende jaar is ’n ander land

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-12-12

"Die groot onsekerheid waarmee ons 2025 binnegaan, is of die RNE staande gaan bly."

Voedselinflasie op laagste vlak in 14 jaar: Kersfees-kosmandjies lyk voller

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-12

"Die armste huishoudings het die hoogste inflasiekoers sedert Januarie 2022 gedra, met ’n hoogtepunt van 11,3% in April 2023. Dit het in November 2024 tot 3,8% gedaal, maar bly die hoogste in alle uitgawekategorieë."

De Wetshof gooi gewig agter bewaring van bedreigde berghaan

Maryke Roberts Mens en dier 2024-12-11

"Die majestueuse roofvoël, in Engels bekend as ’n bateleur, het De Wetshof se ikoniese Bateleur Chardonnay geïnspireer."

Persbericht: PC Hooft-prijs 2025 voor proza toegekend aan Maarten ’t Hart

Voertaal Literatuur 2024-12-11

Maarten ’t Hart debuteerde in 1971 – toen nog onder het pseudoniem Martin Hart – en zijn eerste roman Stenen voor een ransuil leverde hem direct een eervolle vermelding op van de jury van de Reina Prinsen Geerligs-prijs. Zijn grote doorbraak volgde in 1978 toen de roman Een vluchtregenwulpen verscheen.

Leesimpressie: Het gepassioneerde leven van Hannah Arendt door Joop Berding

Erik van den Bergh Literatuur 2024-12-11

"Een bundel met teksten over de wisselwerking tussen liefde, vriendschap en werk bij Hannah Arendt. Gebaseerd op grondig literatuuronderzoek gedurende 25 jaar, genoteerd in ietwat encyclopedische, soms wat schoolse stijl."

Littering on the campaign trail

Alex J Coyne Meningen 2024-12-11

"Political advertising leaves behind a fair amount of litter on the campaign trail. Posters and slogans are used to spread the logo, while political merchandise only truly indicates how much the party is willing to spend on showing off to its audience."

Ouers skarrel rond nadat miljoene rand se babamedisyne onttrek word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-11

"Herroepingsaksies kan volgens Sahpra verskil na gelang van die tipe mediese produk en die omvang van wat die probleem vir openbare gesondheid en veiligheid inhou."

Persverklaring: Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2024 toegeken

Voertaal Academisch 2024-12-10

Die Van Ewijck Stigting se jaarlikse prestasieprys van R100 000 vir die bevordering van die kulturele bande tussen Suid-Afrika en Nederland word vanjaar verdeel tussen twee akademici van die Universiteit van Leiden, Eep Francken en Olf Praamstra.

Leesimpressie: Het beest in ons door Johan Idema en Kees Moeliker

Erik van den Bergh Literatuur 2024-12-10

"Een bijzonder leuke en verzorgd uitgegeven bundel waarin 25 Nederlandse auteurs zich inleven in dieren uit de collectie van het Natuurhistorisch Museum in Rotterdam."

Skepselkos: Plantgebaseerde kookboek weer ’n wegholtreffer

Maryke Roberts, Isabella Niehaus, Louis Jansen van Vuuren Culinair 2024-12-10

Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren gesels met Maryke Roberts: "Koop liewer by die plaaslike mark, of by die boer of by die kleiner winkels wat vars produkte voorsien. Nog beter: Plant iets in jou tuin of op jou balkon. Dit klink na ’n feëverhaal, maar as jy begin rondkyk, sien jy dat die meeste van wat ons nodig het, op ons drumpels beskikbaar is."

Vrydag die 13de is maak of breek vir die Bela-wet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-10

"Noudat die drie maande Vrydag ten einde loop, is daar steeds geen sprake van ’n ooreenkoms wat deur al die partye aanvaar word nie."

Eskom bespaar miljarde rand se diesel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-06

"Yelland sê Eskom fokus daarop om inkomste te verhoog, maar gee min aandag aan die vermindering van sy kostestruktuur, die vermindering van skuld- en finansieringskoste, die vermindering van verliese, die verbetering van finansiële en bedryfsprestasie, of die vervreemding van niekernbates."

Leesimpressie: Ik omhels je onafgebroken door Judith de Kom

Erik van den Bergh Literatuur 2024-12-05

"Een aansprekende bundel (fictieve) brieven en gedichten die vooral een eerbetoon zijn aan Anton de Kom en zijn strijd."

Oos-Kaap skud toerismevere reg te midde van misdaadvlaag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-12-05

"Alhoewel die Oos-Kaap bekend is vir sy natuurlike skoonheid en ryk kultuurerfenis, wat dit die status van ’n top toerismetrekpleister laat verdien, is die gasvryheidsbedryf bekommerd dat ’n oplewing in geweldsmisdaad die aantal Suid-Afrikaanse en internasionale besoekers aan die provinsie kan laat verminder."

Bridget Mangwandi, Mzansi se nuwe MasterChef

Annette Havenga Culinair 2024-12-04

"Die 20-jarige Bridget Mangwandi het tydens ’n opwindende finale uitdaging van MasterChef South Africa seisoen 5 as wenner triomfeer."

Ikone van straatkuns onder een dak

Maryke Roberts Kunst 2024-12-04

"Soos ons deur die uitstalling stap, besef ek ook hoeveel van die ander straatkunstenaars se werk is al só deel van die kunslandskap dat mens meer bekend is daarmee as wat jy besef."

Verified by MonsterInsights
Top