Meest recent
Persbericht: Henriette Roland Holstprijs voor geëngageerde literatuur 2023 voor Annemarié van Niekerk
2023-05-31De Maatschappij der Nederlandse Letterkunde te Leiden maakt bekend dat zij de Henriette Roland Holstprijs 2023 heeft toegekend aan Annemarié van Niekerk voor haar boek Om het hart terug te brengen. Een memoir. Liefde en geweld in Zuid-Afrika (Atlas Contact, 2021). Deze prijs, ingesteld in 1957, wordt eens in de drie jaar uitgereikt en richt zich op in druk verschenen en in de Nederlandse taal geschreven werk van proza, poëzie of toneel dat zich richt op sociale bewogenheid, engagement én literaire kwaliteit.
Moord en doodslag gedy steeds in Suid-Afrika
2023-05-31"Al toon van die misdaadstatistieke wat Dinsdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vrygestel is, ’n geringe afname sedert die vorige drie maande, moet Bheki Cele onthou dat werklike mense agter daardie syfers sit. Dit is in werklikheid geen rede om fees te vier wanneer meer as ’n kwartmiljoen mense oor ’n dekade vermoor word nie."
Krotoa neem haar volwaardige plek op US-kampus in
2023-05-30"Die hernoeming van geboue vorm deel van ’n langtermyn visuele regstellingsproses op die US se kampusse in ’n poging om nie net sekere simbole te verwyder nie, maar ook om nuwe visuele simbole bekend te stel wat dui op ’n gedeelde geskiedenis, die diverse stories van Suid-Afrikaners, en openbare ruimtes wat vir almal verwelkomend is."
Kinderbeskermingsweek skop af met gids teen kuberboelies
2023-05-30"’n Kuberboeliegids wat bewusmaking skep oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie, is Maandag op die eerste dag van die inwerkingtreding van die Nasionale Kinderbeskermingsweek bekendgestel."
Persbericht: Winnie & Mandela
2023-05-29Op maandag 12 juni gaat moderator Dineo Nhlapo in gesprek met Steinberg, Olitha Lebelo van de Zuid-Afrikaanse ambassade en Kier Schuringa, expert op het gebied van de anti-apartheidsbeweging(en) in Nederland, over de afbeelding van Winnie toentertijd en tot heden.
Persbericht: De opkomst van Zuid-Afrikaanse helden
2023-05-29Heldenburgers stonden op uit deze uitdagende omstandigheden om de handen ineen te slaan in hun gemeenschap en van dienstverlening een prioriteit te maken.
Persbericht: Tournee Lezersprijs De Bronzen Uil
2023-05-29Het boek De gelijktijdigheid der dingen staat centraal tijdens drie literaire middagen in Amsterdam, Utrecht en Hilversum. Auteur Frouke Arns zal door Voertaal-journalist Ingrid Glorie geïnterviewd worden over de totstandkoming van haar debuutroman, die werd bekroond met de Lezersprijs van De Bronzen Uil.
Leer lees en leer leef
2023-05-26"’n Afvaardiging van die Vriende van Afrikaans (VVA) en Doen en Leer het onlangs ’n besoek aan die Lae Lande gebring en die afgelope week ’n praatjie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam gehou om die uitdagings van ongeletterdheid in Suid-Afrika te belig en meer te vertel oor die projekte om leer- en leesprobleme aan te pak. Eerste aan die woord was Chareldine van der Merwe van die Vriende van Afrikaans – ’n onderafdeling van die ATKV. Sy het begin met ’n kort video-insetsel oor die werk wat die ATKV en die VVA doen om lees te bevorder. Chareldine sê tydens haar praatjie die syfers van ongeletterdheid in Suid-Afrika is skokkend."
Oud-Maties se twis aanstaande week op spits gedryf
2023-05-26"Die onverkwiklike twis tussen oudstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie word volgende Donderdag verder op die spits gedryf tydens ’n spesiale vergadering van die konvokasie."
Cholera-uitbraak kan ’n landwye krisis word
2023-05-25"Die cholera-uitbraak by Hammanskraal in Gauteng wat reeds byna 20 lewens geëis het, is moontlik nie net tot Tshwane beperk nie en kan ’n landwye krisis word."
Wet op raskwotas kan duisende se werk kos
2023-05-24"Die voorgestelde kwotas in die Wysigingswet op Diensbillikheid sal veroorsaak dat minstens 220 000 wit mense, 85 000 bruin mense en 50 000 Indiërs hul werk in Gauteng alleen verloor."
Uitnodiging: Samespraak met Lynthia Julius en Jolyn Phillips
2023-05-23Julle word elkeen hartlik uitgenooi na die bekendstelling van die skrywers-in-residensie-program van Samespraak vir 2023/2024 met die fokus op Lynthia Julius en Jolyn Phillips se digkuns.
Dis my ding, Wellington: Die stigting van die Breytenbach Sentrum
2023-05-23"Dit is ’n plek wat al ’n wye verskeidenheid mense die geleentheid gegee het om hul unieke 'ding' te kon doen en saam met ander te kon vier: Van musiekoptredes, boekbekendstellings, galeryopeninge tot die bedryf van ’n leerwinkel, ’n tweedehandse boekwinkel, ’n teater, ’n koffiewinkel en ’n kunswinkel deur huurders op die terrein."
Universiteit van Fort Hare word glo deur ANC gekaap
2023-05-23"Verskeie senior lede van die ANC is na bewering betrokke by ’n bedrogspul met grade wat sedert 2013 deur die Universiteit van Fort Hare (UFH) aan hulle uitgereik is. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle kwalifikasies op onwettige wyse van die universiteit verkry het."
Cobalt Red: de blauwe tragiek achter de groene revolutie
2023-05-22"Kobaltblauw is een schitterende kleur. Johannes Vermeer gebruikte het zeldzame pigment voor de tulband van het Meisje met de parel. Maar achter de titel van Siddharth Kara’s boek schuilt direct een vloek. Cobalt Red verwijst naar het bloed dat is vergoten om de natuurlijke rijkdom van de Democratische Republiek Congo (DRC) uit te buiten."
Press release | Persverklaring: How do you swear? Hoe vloek jy?
2023-05-19The study will focus on English-Afrikaans bilingualism, examining the perceptions of swearwords and swearing behaviours of English-Afrikaans bilinguals in South Africa. | Die studie fokus op Engels-Afrikaanse tweetaligheid deur die persepsies van vloekwoorde en vloekgedrag van Engels-Afrikaanse tweetaliges in Suid-Afrika te ondersoek.
Uitgewer doen regstappe teen onwettige verspreiding van De Ruyter se boek
2023-05-18"Die uitgewers van die voormalige Eskom-baas, André de Ruyter, se boek Truth to power gaan regstappe doen teen diegene wat voortgaan om elektroniese roofkopieë daarvan te versprei."
Suid-Afrikaanse kinders se leesbegrip van die swakste ter wêreld
2023-05-18"Suid-Afrikaanse kinders se leesvaardigheid laat veel te wense oor en is van die swakste ter wêreld. Meer as 80% van die land se leerlinge in graad 4 beskik nie oor die vermoë om met begrip te kan lees nie."
Press release: South African Hana Gammon is Africa winner, 2023 Commonwealth Short Story Prize
2023-05-17The Commonwealth Foundation has announced the regional winners of the world’s most global literary prize.