Meest recent
Suid-Afrika kry ’n twaalfde amptelike taal by
2023-07-21"Suid-Afrika het die afgelope week die vierde land in Afrika geword wat Gebaretaal as amptelike taal erken, nadat president Cyril Ramaphosa Woensdag die Wetsontwerp op Gebaretaal onderteken het."
Koop ’n boot en trek Key West toe!
2023-07-20"Dis Key Largo, Tavernier, Plantation Key, Islamorada, Layton, Vaca Key, Duck Key, Layton en Big Pine Key wat soos Hollywood-filmstelle weerskante van die pad op ons wag."
Poetin se afwesigheid by Brics-beraad red Suid-Afrika van diplomatieke dilemma
2023-07-20"Die aankondiging dat Poetin nie meer die beraad sal bywoon nie, volg te midde van ’n hofsaak wat deur die DA aangevoer is om duidelikheid te kry hoe die regering ’n arrestasiebevel vir Poetin moet uitvoer indien hy wel volgende maand in Suid-Afrika sou aankom vir die Brics-beraad."
Persverklaring: Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk bekendgestel
2023-07-19Die volgende Orde van den Prince-byeenkoms is ’n boekbekendstelling met gespreksleier Azille Coetzee en skrywer Annemarié van Niekerk by SASNEV op Saterdag 5 Augustus 2023.
Kaalbas vrou op lamppale gee nie aanstoot nie
2023-07-19"Die sanger en Christelike prediker van Somerset-Wes, Heinz Winckler, het hom veral sterk uitgelaat oor die plakkate en gesê dit is tyd dat die stil meerderheid opstaan vir gesonde norme en waardes."
M(W)ak(h)anda forever! Redes om die Nasionale Kunstefees te besoek
2023-07-18"Waarom sou enige iemand in die middel van die winter opruk na Makhanda, ’n universiteitsdorpie in die Oos-Kaap? Hier is ’n paar redes waarom jy en jou gesin dalk vir die volgende wintervakansie julle motor moet pak en ’n Oos-Kaapse draai moet gooi. Dit mag dalk meer bekostigbaar wees as wat jy dink."
ANC wil glo omstrede onderwyswet deur parlement stoomroller
2023-07-18"Duisende kommentare en besware teen die wet is deur die publiek ingedien tydens ’n landwye openbaredeelnemingsproses. Dit blyk nou dat die portefeuljekomitee oor basiese onderwys nie al die verslae ontvang het nie en dit dus nie behoorlik sal kan oorweeg wanneer die wet deur die komitee bespreek word nie."
Persverklaring: ProVARIA vind ’n tuiste in VivA se nuwe Variasieportaal
2023-07-17’n Omvattende navorsingsprojek, die Projek oor Variasie in Afrikaans (ProVARIA), is twee weke gelede geloods om die variëteite van Afrikaans te dokumenteer en hulpbronne oor die niestandaardvariëteite meer toeganklik te maak. Hierdie projek se doel is om juis die volle omvang van die wonings van Afrikaans beter uiteen te sit en te verteenwoordig.
Onderscheidingen Suid-Afrikaanse Akademie uitgereikt in Amsterdam
2023-07-17"Op donderdag 13 juni 2023 overhandigde Ena Jansen, emeritus-hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam, tijdens een intieme bijeenkomst in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam twee onderscheidingen van de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns onderscheidingen aan theoloog Johann Beukes en bibliothecaris Corine de Maijer."
Sidder die gerookte land
2023-07-14"Dit kan die terugkeer beteken van Msholozi se onheilspellende oorlogdans en strydlied (‘Umshini wami’) en sy gêgêgê-koggellaggie."
Voertaal: Coalitieregering Nederland gevallen
2023-07-14Voertaal: Coalitieregering Nederland gevallen
Vragmotoraanvalle is ekonomiese sabotasie
2023-07-14"Die gewelddadige kriminele aanvalle op vragmotors in Suid-Afrika die afgelope dae is ’n direkte aanslag op die Suid-Afrikaanse ekonomie en ’n wesenlike risiko vir voedselsekerheid."
Bankrot poskantoor sal duisende poste moet snoei
2023-07-13"Dit beteken dat die belastingbetalers weer sal moet opdok vir die skuld en dat tot 7 000 poste in die SAPK op die spel is."
Persbericht: Boekbespreking van Brother Nation or Lost Colony? door Andrew Burnett
2023-07-12In The Dutch Rediscover the Dutch-Africans (1847–1900): Brother Nation or Lost Colony, vraagt Andrew Burnett zich af of de Hollandsche-Afrikanen in zuidelijk Afrika een broedernatie van de Nederlanders waren of dat ze een kolonie vertegenwoordigen die de Nederlanders hadden verloren?
Verligting van beurtkrag van korte duur
2023-07-12"Die effense verligting wat Suid-Afrikaners die afgelope week of wat ten opsigte van beurtkrag ervaar het, was van korte duur."
Recensie: De doe-het-zelf maatschappij. Over leven in Lagos door Femke van Zeijl
2023-07-11"Met gevoelens die het midden houden tussen verbazing, boosheid, hilariteit en mededogen poogt de schrijfster een genuanceerd beeld te schetsen van het dagelijkse leven in Lagos, gebaseerd op haar eigen ervaringen en onderzoeken bij andere inwoners van de stad. Water, daar begint het boek zo’n beetje mee, want zonder water begin je niks."
Persbericht: Afrovibes Festival 2023 – Liquid Traces | Vloeibare Sporen
2023-07-11Afrovibes Festival viert van 4 tot en met 15 oktober haar 20ste jubileum! Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en brengt werk van actuele makers en kunstenaars uit zowel het (Oost) Afrikaanse continent als de Afrikaanse diaspora in Europa en Nederland.
Antjie Krog notitie #4: De beeldvorming van Krogs poëzie door het oog van Gerrit Komrij
2023-07-11"Ik zou Alfred Schaffer voorstellen als Gerrits ideale opvolger. Een bloemlezer moet doorkneed zijn in de literatuur die hij bloemleest."
VF Plus en DA vlieg mekaar in die hare oor ANC
2023-07-11"Die VF Plus het enige sprake van samewerking met die ANC ten sterkste ontken en beskuldig die DA van opportunisme en oneerlikheid."
Winterskool Neerlandistiek 2023 in Bloemfontein
2023-07-10"Nederlandstalige literatuur is daarnaast ook méér dan de literatuur van de Lage Landen. Het gaat tezelfdertijd over Indonesische en Caribische letteren – Surinaams-Nederlands en Antilliaans-Nederlands; vanuit een (post)koloniaal perspectief ook de Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika of in Nederlands-Indië."