Meest recent

Tshwane het weer ’n DA-burgemeester

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-29

"'Is dit wat Suid-Afrikaners moet verwag wanneer die ANC (plus hul nuwe vennote in rooi) hul meerderheid in 2024 verloor?' het Beaumont gevra."

Belgiese koninklikes sluit staatsbesoek aan Suid-Afrika in Kaapstad af

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-28

"België se koning en koningin het hul staatsbesoek aan Suid-Afrika Maandag afgesluit na ’n tweedaagse program vol aktiwiteite in Kaapstad."

Persbericht ‒ Podcast: Op zoek naar de wortels van het Surinaams

Voertaal Academisch 2023-03-27

Het Sranantongo is een creoolse taal die nog altijd in Suriname wordt gesproken. In een nieuwe aflevering van de serie podcasts van de Universitaire Bibliotheken Leiden (UBL) wordt deze taal ontleed. Daarbij komt ook de roerige geschiedenis van Suriname ter sprake.

Voertaal: Koninklijke ontvangst

Voertaal Nieuwsbrief 2023-03-24

Voertaal: Koninklijke ontvangst

Press release: Erasmus Prize 2023

Voertaal Cultuur 2023-03-24

The Praemium Erasmianum Foundation has awarded the Erasmus Prize 2023 to the South African comedian Trevor Noah.

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis 17: Afrikaanse vertaling van Maria Dermoûts De tienduizend dingen

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2023-03-24

In 2022 verscheen bij uitgeverij Protea Boekhuis de Afrikaanse vertaling van De tienduizend dingen van Maria Dermoût (1955), een hoogtepunt uit de Nederlandstalige Indische letterkunde. Op donderdag 20 april gaat hoogleraar Neerlandistiek Yra van Dijk in gesprek met vertaler Ena Jansen en schrijver Kirby van der Merwe, die een enorme fan is van het boek.

Pionier met wol en vilt in Tate Modern vereer

Maryke Roberts Kunst 2023-03-24

Ek kan dit nie verhelp om opgewonde – en bevoorreg – te voel as ek oor die Millennium-voetgangerbrug stap met die enorme Tate Modern voor my nie. Die wolke en lug speel die hele dag op ’n ander manier en in ander kleure teen die baksteenmure met sy dun, lang vensters en glasboks op die linkerkantse vleuel, skryf Maryke Roberts.

Belgiese koninklikes word luisterryk in Suid-Afrika ontvang

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-24

"Die koning en koningin van België is Donderdag op luisterryke wyse deur president Cyril Ramaphosa in Suid-Afrika ontvang tydens die eerste amptelike staatsbesoek deur ’n Belgiese monarg aan Suid-Afrika."

Stygende inflasie tref armes die hardste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-23

"Hierdie styging van die inflasiekoers plaas verdere druk op die reeds benarde ekonomiese situasie in die land. Dit sal veral ’n negatiewe impak hê op huishoudings, wat reeds swaarkry weens die hoë brandstof- en voedselpryse."

EFF se berg het ’n muis gebaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-22

"Die EFF se aanspraak dat die afgelope Maandag se poging om die hele land tot stilstand te dwing die suksesvolste protesaksie in die land se geskiedenis was, word allerweë as erg oordrewe beskou."

Liever huppelwoorden dan Leukerlands

Ingrid Glorie Taaldiscussie 2023-03-22

"In een tijd waarin talen onder druk staan en de nuance uit onze taal verdwijnt, is het goed als er toegankelijke boeken verschijnen die ons eraan herinneren hoe scherp, verrassend en speels taal kan zijn. Hoewel te veel luchtigheid gaat tegenstaan."

Breyvier (Deel 2): Só breek Breytenbach en Krog tale oop en vernuwe denke

Willem de Vries, Yves T’Sjoen Interviews 2023-03-21

In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene versameling essays Breyvier skryf hy oor fasette van die kunstenaarskap en intellektuele bydraes van Breyten Breytenbach, van Antjie Krog, en oor albei se nuanserende, onthutsende en oopmakende verkenning van menswees, die sentrale rol van tale, vertaling, vertaalbaarheid en die buitewyke van dit wat sêbaar is. In hierdie gesprek oor Breyvier, die tweede in ’n tweeluik, beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor die bundel, die rol van meertaligheid by albei digters en dié van die tydsgees.

Druk op Suid-Afrika om Poetin te arresteer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-21

"Suid-Afrika is onder groot druk om die Russiese president, Wladimir Poetin, te arresteer wanneer hy die land later vanjaar vir die Brics-beraad besoek. Omar al-Basjir is in 2015 toegelaat om Suid-Afrika te verlaat sonder om ingevolge die Internasionale Misdaadhof-wetgewing aangehou te word."

Breyvier (Deel 1): T’Sjoen brei perspektiewe uit met besinnings en aantekeninge oor transnasionale belangrikheid van Breytenbach

Yves T’Sjoen, Willem de Vries Interviews 2023-03-20

In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene essayboek Breyvier kry die leser tematies versamelde aantekeninge en bondige bespiegelings, asook aanvoorwerk vir verdere ontginning, in ’n ryklik gedokumenteerde ondersoek na Breyten Breytenbach en andere wie se invloed oor lande en dissiplines heen strek. In hierdie eerste deel van ’n gesprek oor Breyvier beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor hierdie versameling beskouings en navorsing waarin ook die literêre bande en verkeer tussen Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika aan bod kom.

Uitnodiging: Samespraak – Yves T'Sjoen gesels oor Breyvier en Kwintet

Voertaal Literatuur 2023-03-20

Die eerste geleentheid van Samespraak 2023 vind plaas op Woensdag, 22 Maart (omstreeks 14:00).

Spanning bou op vir Maandag se "landwye stilstand"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-17

"Die regering, politieke partye en burgerlike organisasies het almal gebeurlikheidsplanne daargestel om te verhoed dat die protesaksie handuit ruk en tot plundering en geweld aanleiding gee."

Korrupsie ondersoek in Keizersvrouwen op Netflix

Izak de Vries Film 2023-03-16

"Aangesien die seksbedryf selfs in Amsterdam nog ’n sweem van donkerte dra, stel die skrywers van hierdie fiksiereeks die geldige punt dat geldwassery tog te maklik sou kon voorkom wanneer bordele in kontant betaal word – of kwansuis in kontant betaal sou word."

Universiteit Stellenbosch kry slae by Menseregtekommissie oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-15

"In die MRK se verslag wat Woensdag bekend gemaak is, word onder meer beveel dat die US skriftelik om verskoning moet vra vir die debakel."

EFF se nasionale stilstand bedreig lewens, sê DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-15

"Die DA sê dit sal ’n fout wees om die skade te onderskat wat die EFF se dreigende 'national shutdown' aan besighede en werkers kan aanrig. Daarom gaan die DA hof toe vir ’n dringende interdik teen die EFF, sodat 'plunderaars en anargiste' gestuit kan word."

Steve Hofmeyr dok R100 000 op en vra LGBTQI+-gemeenskap verskoning

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-03-14

"Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr se omstrede uitlatings oor die LGBTQI+-gemeenskap het hom R100 000 uit die sak gejaag, asook ’n onvoorwaardelike openbare verskoning wat hy op sosiale media moes plaas."

Verified by MonsterInsights
Top