Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud
2022-03-13Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende 14–20 Maart. Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.
Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
2022-02-24Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes is ’n bundel versies deur Philip de Vos met tekeninge deur Piet Grobler. Izak de Vries het met albei oor die boek gesels.
’n Besinning oor Mijn beste vriendin, Anne Frank
2022-02-22"Hierdie film is steeds relevant en daar is talle mense in Suid-Afrika wat soortgelyke ervarings deurgemaak het. Ons moet hulle erken. Ons moet bewus wees. Suid-Afrika het nie eksterminasiekampe gehad nie, maar ons het tot in die jare sewentig nog goedsmoeds mense op totaal arbitrêre gronde uit hul huise gegooi."
Schoenbek: ’n Onderhoud met Joukje Akveld en Piet Grobler
2022-02-09Schoenbek is ’n nuwe kinderboek deur Joukje Akveld en Piet Grobler. In hierdie video gesels Izak de Vries met Joukje en Piet.
Die Dylan Lewis-beeldetuin
2022-01-28"Die werke straal sensuele genot uit. Die liggaam word gevier. Daar is pret in baie van hierdie beelde. Daar is ook pret in die tuin ingebou. ’n Mens voel byna stout as jy by ’n tonneltjie inglip om na nuwe avonture te gaan soek."
Op die spoor van ’n wetenskaplike monnik
2022-01-14"Hierdie monnik was ’n dromer, denker en doener. Hy was ’n ingenieur, sonder enige formele opleiding, en een ook een van die eerste en uiters suksesvolle megaboere in Suid-Afrika. Om dit alles te kroon was hy ’n bemarker par excellence en ’n kommunikasiespesialis soos min. Klink dit te goed om waar te wees?"
Colonisation and immigration, an interview with Ashlin Winckler
2022-01-10In this interview Ashlin speaks to us about growing up in Cape Town, relocating to a country where she does not speak the local language, and about the aftermath of colonisation that is still visible in the Netherlands and in South Africa.
Being a Dutch immigrant: Physical freedom versus social freedom
2022-01-07The Netherlands gives her physical freedom. She rides her bicycle wherever and whenever she feels and travels on her own. On the flip side, she experiences a genuine lack of social freedom, since she is not fluent in Dutch.
Emigrasie na Nederland: Wat jy moet weet
2022-01-05Cor Winckler en sy een dogter het kort voor die pandemie na Nederland verhuis. In hierdie onderhoud van 90 minute gee hy gedetailleerde inligting oor wat mense moet weet en doen voor hulle besluit om na Nederland te verhuis.
Die oudste landbougenootskap in die land vier fees
2021-11-30"Daar is 190 jaar gelede ’n landbougenootskap gestig wat nou bloedjonk en spoggerig is. Word deel van ons familie, nooi Agri-Expo alle kos- en wynliefhebbers."
Footnotes – ’n nuwe inisiatief van die Zuid-Afrikahuis
2021-11-24"’n Voetnoot in ’n teks lei die aandag af, dit breek die gang van die gesprek en kan die leser in allerlei rigtings stuur wat uiteindelik niks met die teks te doen het nie. ’n Voetnoot lig egter ook toe, dit verduidelik of bevraagteken."
In vertaling verlore? In vertaling gevind?
2021-10-28"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."
Red Sandra, op die Europese filmfees as Save Sandra
2021-10-21"William en Olga Massart probeer natuurlik alles om hulle dogter te red en hoor van ’n middel wat in Denemarke ontwikkel word. Die medisyne is nog nie op die mark nie, so hulle probeer vir Sandra op een van die kliniese proewe kry, maar hulle hulle slaag nie."
Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie
2021-10-20"As deel van die sewende Week van Nederlands het die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) ’n kortfilmkompetisie uitgeroep. Die wenners is op Saterdag 9 Oktober 2021 tydens ’n uitsending vanaf Studio SASNEV bekendgemaak."
Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?
2021-10-19"Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word."
