Jean Oosthuizen

Joernalis

Twis oor gesondheidsregulasies na ou regulasies verstryk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-05-05

"Dit wat gepubliseer is, is veel minder drakonies as die oorspronklike idees wat ter tafel gelê is."

Oorlog in Oekraïne gaan Suid-Afrikaners se sakke ruk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-05-04

"Die Oekraïne-oorlog sal voedsel- en brandstofpryse in Suid-Afrika verder opjaag, sê die DA-leier John Steenhuisen wat in Oekraïne aangekom het. Hy sê Suid-Afrika moet harder begin druk vir vrede en ’n einde aan die konflik tussen Rusland en Oekraïne."

Minister waarsku oor bestuurslisensies wat verval

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-29

"Meer as ’n miljoen Suid-Afrikaners se bestuurslisensiekaarte het verval en moet binne ’n week hernu word."

SA skiet nog ver te kort na 28 jaar se demokrasie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-28

"Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is."

Kapenaars betoog op Vryheidsdag vir onafhanklikheid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-27

"’n Woordvoerder van die groep het gesê hulle het goedkeuring vir 2 000 optoggangers wat by die Parade sal vergader, maar enigiets meer as 1 000 mense sal as ’n goeie opkoms beskou word."

Ramaphosa erken ANC-regering se aandeel aan Eskom se "gemors"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-26

"Hy het in die bresse getree vir Eskom se direksie en sê die  beurtkrag wat ons nou ervaar, is die gevolg van beleidsfoute en die impak van staatskaping oor baie jare."

Ramaphosa bel uiteindelik vir Zelenski

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-21

"Bykans twee maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het, het president Cyril Ramaphosa Woensdagaand uiteindelik ook met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesprek gevoer oor die oorlog in sy land."

Koppe gaan rol oor onwettige Kubaanse medisyne

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-21

"Van die belangrikste aanbevelings uit die taakspan se verslag is dat die militêre bevelsraad na bewering opdrag gegee het om die medisyne van Kuba in te voer, skynbaar wetende dat dit onwettig was omdat die nodige regulasies nie nagekom is nie."

Eskom moet tot ’n ramptoestand verklaar word, sê DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-20

"Die entiteit se ou eenhede is op lewensondersteuning en gee voortdurend in, wat daartoe lei dat kragonderbrekings op kort en uitmergelende kennisgewing aangekondig word, sê die party in ’n verklaring."

Nasionale ramptoestand na grootse vloed ooit in SA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-19

"Omvangryke maatreëls is Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa aangekondig om die nood aan te spreek nadat die grootste vloed ooit in Suid-Afrika ’n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal (KZN) agtergelaat het."

Xenofobie laat gemoedere opvlam

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-14

"Die 43-jarige Nyathi, wat as tuinier in Johannesburg gewerk het, is verlede week na bewering aangerand en aan die brand gesteek nadat hy gevra is om sy dokumente van herkoms te wys."

Talle dood en vermis in  KZN vloedramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-14

"Die woordvoerder van die metropolisie in Durban, Parboo Sewpersad, het aan die SAUK gesê hy het nog nooit so iets beleef nie."

Oekraïne se ambassadeur pleit Suid-Afrika moet luister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-12

"Suid-Afrikaners het uiteenlopend reageer op die ambassadeur se oproep dat Suid-Afrika na Oekraïne moet luister."

Ramaphosa trap steeds water oor Rusland

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-08

"President Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens ’n konferensie vir die hoofde van Suid-Afrika se diplomatieke sendings weer eens geweier om Rusland te veroordeel vir die oorlog in Oekraïne. Die president sê Suid-Afrika sal sy onverbonde posisie verdedig en ’n onafhanklike buitelandse beleid handhaaf."

Meer vlugte na en van Suid-Afrika vanuit die Lae Lande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-07

"Voornemende besoekers aan Suid-Afrika vanuit die Lae Lande sal binnekort ’n hele aantal bykomende vlugte hê om uit te kies."

Verified by MonsterInsights
Top