Actueel

De universele kracht van William Kentridge

Guido van den Berg Zuid-Afrikahuis 2019-06-24

"Met een indrukwekkende voorstelling die het best omschreven kan worden als 'totaalspektakel' opende 'The Head and Load' van William Kentridge eind mei het jaarlijks terugkerende Holland Festival in Amsterdam. Op vrijdagmiddag 31 mei vond er ook een gesprek plaats in het Zuid-Afrikahuis dat vooral ging over Johannesburg en het artcenter van Kentridge in Maboneng aldaar, het Centre for the Less Good Idea."

Genade bepleit vir dokter wat genadedood toepas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-21

"Suid-Afrikaners is diep verdeeld rondom die beginsel van genadedood, maar daar was groot steun vir Sean Davison, ’n professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, wat in die Hooggeregshof in Kaapstad deur regter John Hlope tot agt jaar tronkstraf gevonnis is omdat hy drie mense help sterf het. Die tronkstraf is na ’n pleitooreenkoms opgeskort, maar hy moet steeds vir drie jaar in huisarres wees en nie weer aan soortgelyke oortredings skuldig bevind word nie."

Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Carmi Britz

Marli van Eeden, Carmi Britz Interviews 2019-06-20

"Stellenbosch-universiteit was onlangs 100 jaar oud. Dit is ’n mylpaal om te vier in Suid-Afrika. Nederlandse universiteite is baie ouer, so 100 jaar is vir hulle nog taamlik jonk. Om deur hierdie ou geboue, kanale en strate te loop is ’n onbeskryflike gevoel."

Malema en Mandela noem wittes rassiste en gronddiewe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-19

"Die EFF en hulle leier Julius Malema skaar hulle vierkantig agter die omstrede uitsprake van oudpresident Nelson Mandela se dogter waarin sy op Twitter uitgevaar het teen wit Suid-Afrikaners."

Van A tot Z, Assange tot Zuma

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-06-18

"Julian Assange is nie die aangenaamste ou by die braai nie. Witmuis sou dalk sy bynaam gewees het hier te lande. Aanhangers van Hillary Clinton, dié wat nog oor is, sal hom nooit vergewe nie. Sweedse vroue gaan was liewer die skottelgoed. Of so word ons gemaak glo."

Vijf vragen voor Wannie Carstens over Die storie van Afrikaans (Deel 2)

Michaël Vandamme, Wannie Carstens Interviews 2019-06-17

Zopas verscheen het tweede deel van Die storie van Afrikaans, een turf getekend Wannie Carstens en Edith Raidt. In het zog van de boekvoorstelling in Amsterdam en Gent bundelden we vijf vragen voor mede-auteur Wannie Carstens.

Pensioenakkoord: Het Nederlandse poldermodel piept en kraakt, maar het bestaat nog wel

Guido van den Berg Actueel 2019-06-17

"'Historisch' waren de woorden die zaterdagavond 15 juni op radio en televisie te horen waren. Een zucht van verlichting ging door politiek Den Haag. Na negen jaar steggelen, discussiëren, ruziemaken – en niet te vergeten staken! – ligt er weer een akkoord tussen de sociale partners."

Pebbles Project and Youth Day: an interview

Menán van Heerden, Charmaine Gola Interviews 2019-06-14

Youth Day is celebrated annually in South Africa on 16 June. Menán van Heerden chats to Charmaine Gola, a fundraising and PR manager at Pebbles Project (Western Cape, South Africa), about the benefits of such an organisation for youth.

Marimba lessons for youth: an interview with Mabongi Thusi

Menán van Heerden, Mabongi Thusi Interviews 2019-06-14

Youth Day is celebrated annually in South Africa on 16 June. Menán van Heerden chats to Mabongi Thusi, founder of the music programme at Inkwenkwezi Secondary School in the Dunoon township (in Milnerton, Cape Town), about the benefits of such a programme for youth.

My Mother's Mother's Mother: Monument voor de vrouwenstem uit Zuid-Afrika

Guido van den Berg Meningen 2019-06-14

"Met de komst van mensen als Antjie Krog, Tom Lanoye en Marlene Dumas was er stevig uitgepakt om van de boekpresentatie (My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th Century Dutch to Contemporary Afrikaans) een happening te maken. Ook Ronelda Kamfer en Diana Ferrus gaven door middel van een videoboodschap acte de présence. Die aandacht op woensdagmiddag 12 juni aan het Spui 25 in Amsterdam was terecht."

Ramaphosa sal met openbare beskermer saamwerk oor R500 000-skenking

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-13

"President Cyril Ramaphosa sê hy is bereid om sy volle samewerking aan die openbare beskermer (OB) te gee met haar ondersoek oor bewerings dat hy vir die parlement gejok het. Die presidensie het bevestig dat Ramaphosa ’n kennisgewing van die OB, Busisiwe Mkhwebane, ontvang het oor haar ondersoek na bewerings dat hy in die parlement gejok het oor ’n R500 000-skenking van Bosasa."

"Laat mij niet alleen"

Quintus van der Merwe Reizen 2019-06-13

"Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het? Talle Suid-Afrikaners het die afgelope jare hulle geboorteland verlaat en baie oorweeg dit of droom daaroor. Elkeen het sy eie rede en landgenote bevind hulle wydverspreid oor die wêreld. Sommige is gelukkig oor die verhuising, ander minder."

 

Ace Magashule se ys in ANC begin smelt

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-12

"Die paleisrevolusie in die ANC kan straks op die spits gedryf word met die hoogs omstrede sekretaris-generaal Ace Magashule, wat vir die hoeveelste keer in die spervuur is binne die ANC."

Groningen-studie-uitruil: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring

Marli van Eeden, Shawna-Leze Meiring Interviews 2019-06-11

"Ek verstaan nou hoekom Nederlanders geneig is om slank te wees. As ek my hele lewe lank so baie fiets gery het, in alle tipes weerstoestande, sou ek ook my daaglikse brood kon eet en dit geniet!"

Openbare beskermer se verslae verwar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-11

"Die DA het ’n brief aan die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, geskryf waarin hulle vra dat sy ’n verslag waarin Cyril Ramaphosa glo daaraan skuldig bevind word dat hy die parlement mislei het, binne 48 uur moet bekend stel."

Human rights and cultural relativism in Africa

Mike van Graan Nuusvinke 2019-06-10

"The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'. Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices?"

Ramaphosa gryp in oor Reserwebank

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-07

"’n Ekonomiese storm wat die land duur te staan kan kom, broei in die ANC se binnekring oor die toekoms van die Reserwebank."

Ramaphosa se swye oor plaasmoorde betreur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-06

"President  Cyril Ramaphosa se stilswye oor die jongste plaasmoorde wat nou ook na die Boland uitgebrei het, het die landbousektor bekommerd en hulle eis optrede van die President."

NG Kerk te "liberaal en humanisties" vir Moreletapark

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-05

"Dit is fundamentalistiese standpunte wat die NG Kerk se grootste gemeente, naamlik Moreletapark in Pretoria, aanspoor om sy bande met die NG Kerk te verbreek."

Muchu gustu: Home is where the fiets is

Alfred Schaffer Meningen 2019-06-04

"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."

Verified by MonsterInsights
Top