Actueel
"Saterdagpappas" is tog beter as geen pappas nie
2019-04-08"Hulle is in ’n byna onoorwinlike stryd vasgevang: hulle moet kinders sonder vaders grootmaak. In 2017 het die Instituut vir Rasseverhoudinge bevind dat 18 miljoen kinders uit ’n bevolking van 57 miljoen in Suid-Afrika nie teenwoordige vaders het nie."
Keert de Afrikaanse kunst terug naar Afrika?
2019-04-05"De heropening van het Afrikamuseum in Tervuren ging gepaard met enkele bitsige discussies over de vraag of het museum niet te veel de zaken vanuit een Westers perspectief bleef voorstellen."
Oor Myburgh, Magashule en die waarde van politieke boeke
2019-04-05"Maar hier is iets om aan te kou, oor te tob: Wat is uiteindelik die waarde van hierdie boeke vir reg en geregtigheid en die stryd teen korrupsie of staatskaping? Word diegene wat in die boeke by skelmstreke betrek word, ooit deur die wetstoepassingsagentskappe vervolg?"
Suid-Afrikaners in duister oor Eskom se planne
2019-04-05"Die belofte deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordan, dat die land nie ’n pikdonker winter tegemoet gaan nie, is egter met skeptisisme deur talle Suid-Afrikaners begroet. Almal deel nie sy vertroue in die vooruitsig dat daar minimum beurtkrag toegepas sal word in die komende maande nie."
Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK
2019-04-04Wat is die waarheid oor Afrikaans? Hoe kan versoening in of deur Afrikaans bewerkstellig word? Wat kan ons anders doen in Afrikaans, veral as ons na die toekoms wil kyk? Einde Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie in Kaapstad gehou. Izak de Vries berig.
Schijnwerper op Breytenbach. Steunactie van Adriaan van Dis in Nijmegen (april 1979)
2019-04-04"Het privéarchief van Adriaan van Dis met documentair materiaal over leven en werk van Breyten Breytenbach herbergt een schat aan informatie. De verzameling met krantenknipsels documenteert onder meer beide processen die in 1975 en 1977 tegen de Zuid-Afrikaanse anti-apartheidsmilitant zijn gevoerd."
Ontwikkelingshulp met Vlaamse chocolade
2019-04-03"En waarom de productie niet bij de bron brengen? Net dat is hetgeen chocolatier Dominique Persoone doet. Erg dicht bij de bron dan nog wel, tot aan de cacao van Oost-Congo. Tegen eind dit jaar wordt de eerste chocolade met het label van het nationaal park van Virunga, ga in de winkelrekken verwacht. Een project waar de locale bevolking beter van moet worden."
SA-stede met meeste geweld: Kaapstad, Nelson Mandelabaai en Durban
2019-04-03"In 2018 se lys was Kaapstad eerste in Suid-Afrika met ’n moordsyfer van 66,4 vir elke 100 000 inwoners."
Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief
2019-03-29"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."
Gift of the Givers se helpende hand
2019-03-29"Die Suid-Afrikaanse humanitêre groep Gift of the Givers het nog vier helikopters na Mosambiek gestuur om vasgekeerde inwoners by te staan na sikloon Idai die streek getref het. Sowat 700 mense is dood en duisende in Mosambiek, Malawi en Zimbabwe is haweloos gelaat."
Scholieren kunnen "linkse leraren" aangeven bij Forum voor Democratie
2019-03-28"Zelf noemt Forum voor Democratie het een 'meldpunt'. Anderen spreken liever van een 'kliklijn'. Sinds twee weken heeft de partij van Thierry Baudet een mailadres waar leerlingen en ouders leraren die in de klas hún politieke mening zouden opdringen, kunnen rapporteren."
Muchu gustu: "En dit licht/ dat straks uitdoven zal"
2019-03-28"'As ’n mens sterf, brand ’n biblioteek af.' Onlangs het daar in die Surinaamse letterkunde ’n verwoesting plaasgevind, en ’n groot deel daarvan het sommer op een dag plaasgevind. Op Woensdag 19 Desember 2018 word die letterkunde beroof van twee groot digters, Michaël Slory en James Ramlall, wat onder die pseudoniem Bhai bekend was."
Malema se uitsprake “klink” net na haatspraak sê MRK
2019-03-28"Die vuurvreter politikus Julius Malema se onlangse uitsprake 'klink' na haatspraak maar kwalifiseer nie as haatspraak nie. So het die Menseregtekommissie (MRK) bevind na verskeie uitsprake van die EFF-leier sedert 2016."
Vytjie-fluitjieblaser sluit by ACDP aan
2019-03-27"Mentor is een van die persone wat die afgelope tyd voor die Zondo-kommissie getuig het oor staatskaping. Sy was een van die eerste Zuma-fluitjieblasers wat die ANC in die openbaar van staatskaping beskuldig het."
Moslemhaat steek kop uit by sommige Afrikaanse Christene
2019-03-26"Ds Riaan de Villiers, leraar van die Groote Kerk in Kaapstad, het ’n storm onder Afrikaanse Christene ontketen toe hy na die slagoffers van die massamoord op 50 biddende Moslems in Nieu-Seeland verwys het as sy broers en susters en ook dat hulle kinders van God is."
"De moeder de vrouw": thema Boekenweek leidt tot discussie over positie vrouwelijke auteurs in literaire wereld
2019-03-26"Vrijdag 22 maart werd met het traditionele Boekenbal de jaarlijkse Boekenweek geopend. De Boekenweek is een leesbevorderingscampagne die wordt georganiseerd door de Stichting Collectieve Propaganda voor het Nederlandse Boek (CPNB). Het thema dat de CPNB voor de Boekenweek 2019 heeft gekozen, viel echter niet bij iedereen in goede aarde."
Antwerpen in greep van drugsmaffia
2019-03-25"Het geweld dat Antwerpen opschrikt wordt niet alleen frequenter, het wordt ook allemaal heftiger. Opvallende parallellen vallen op met wat enkele jaren geleden in Nederland gebeurde. Stilaan wordt duidelijk dat de grote drugsperikelen uit de Randstad zich naar Vlaanderen verplaatst hebben."
Van kernkrag tot kerskrag
2019-03-25"Hierdie elite sal altyd lig en warm water hê. Vir die res – nou ja, beurtkrag sal die kersbedryf laat groei en nuwe werk skep, dan nie?"
Refentse daag norme uit
2019-03-25"’n Swart man wat Afrikaans sing is dalk nie ’n alledaagse prentjie in Suid-Afrika nie, maar dis presies wie Refentse is, en trots daarop is hy beslis! Afrikaans is immers sy hartstaal en oor die afgelope paar jaar het hy homself as volwaardige Afrikaanse musikant gevestig."
Suid-Afrikaanse skole: hoe kan dit beter werk?
2019-03-25"’n Honger kind kan nie leer nie; nie in Afrikaans nie en ook nie in Engels nie."