In het nieuws

Voetsek! sê DA-burgemeester vir Russiese oorlogskip

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-15

"Rusland se duidelike doelwit met Oefening Mosi II is om Suid-Afrika te misbruik vir hul propaganda teen die Weste."

Nog ’n metro se burgemeester is die goue ketting kwyt

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-14

"Om deesdae ’n burgemeester te wees in een van die land se metro’s wat deur koalisieregerings regeer word, blyk een van die mees riskante beroepe in die land te wees."

Staatsentiteit onder skoot weens beweerde korrupsie, magsmisbruik en viktimisering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-10

"Sowat 20 burgerlike organisasies en besorgde prominente individue eis dat die raad van die omstrede agentskap vir media-ontwikkeling en diversiteit (MDDA), insluitend sy skandaal-geïmpliseerde voorsitter, geskors word."

Brand South Africa: How best to attract foreign tourists?

Anneleigh Jacobsen, Izak de Vries In het nieuws 2023-02-09

"There is no good way to spin loadshedding in an ad for South Africa as a tourist destination. Candle-lit dinners can only get you so far when you can’t charge your phone, use a hairdryer or watch TV while you’re on holiday. … But can we justify spending money on advertising South Africa when the basics are failing?"

Konstitusionele Hof beslis in AfriForum en Solidariteit se guns

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-09

"Die Konstitusionele Hof het die Suid-Afrikaanse regering ’n harde hou toegedien in die regering se pogings om diskriminasie op grond van ras te probeer regverdig."

DA hou eie alternatiewe staatsrede

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-08

"Die DA-leier, John Steenhuisen, het in aanloop tot Donderdag se staatsrede wat deur president Cyril Ramaphosa gehou sal word, sy eie alternatiewe staatsrede Dinsdag in Kaapstad gelewer." 

Vuurwarm politieke week lê vir Suid-Afrika voor

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-07

"Suid-Afrikaners behoort teen die einde van die week groter duidelikheid te hê wat president Cyril Ramaphosa en sy regering se planne is om die land uit die energiekrisis en die ekonomiese moeras te lei waarin beurtkrag dit gedompel het."

Openbare verontwaardiging oor sokkerborgskap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-03

"Outa sê die Tottenham Hotspur-voorstel is nog ’n projek wat wys hoe verwyderd die regering is van die behoefte om sy skaars inkomste verstandig te bestee."

Skok en woede na leerder skoolmeisie glo aanrand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-02

TimesLIVE berig die Gautengse Departement van Onderwys het gesê dat ’n graad 10-leerling wat glo by hierdie voorval betrokke was, geskors is.

Gemengde gevoelens oor regering se beoogde ramptoestand vir Eskom

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-02-01

"’n Nasionale ramptoestand kan Eskom-tenders en die verkryging daarvan bespoedig, aangesien dit baie reëls wat tot rompslomp lei, opskort, maar dit kan ook die deur vir korrupsie oopmaak."

Beurtkrag pootjie nou ook ID-dokumente en paspoorte

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-31

"By besoeke aan Bronkhorstspruit se Binnelandse Sake-kantoor saam met ’n raadslid, Lida Erasmus, is glo gevind dat daar gevalle is waar mense aansoek doen vir ’n ID-dokument of paspoort, die aansoek voltooi en ’n geldige kwitansie ontvang. ’n Paar weke later wanneer hulle na die kantoor terugkeer om uit te vind hoekom die dokumente nie gereed is nie, vind hulle dat die aansoek heeltemal uitgevee is as gevolg van beurtkrag wat veroorsaak dat die stelsel van lyn gaan."

Johannesburg terug na die ANC

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-27

"Onderlinge gevegte tussen koalisievennote in Johannesburg se stadsraad het weer eens die politieke beheer van Johannesburg se metroraad aan die ANC oorhandig. Dit volg nadat samesprekings tussen die DA en die Patriotic Alliance (PA) om die koalisie te probeer red Woensdagaand op die rotse beland het. Dit het die veelparty-koalisie in die stad Johannesburg se magsbasis vernietig en die burgemeester se kop vir ’n tweede keer binne ’n jaar geëis."

Skokkende video wys hoe man sy vrou na bewering aanrand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-26

"’n Skokkende video van ’n man wat besig is om sy vrou na bewering in hulle slaapkamer aan te rand terwyl hulle minderjarige dogtertjie dit moet aanskou en hom probeer keer, dien as getuienis in ’n saak wat tans voor die hof is nadat dit aanvanklik teruggetrek is."

Suid-Afrika se rooi tapyt vir Rusland laat die rooi ligte flikker

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-25

"Die rooitapytontvangs wat Lawrof by die Waterkloof-lugmagbasis geniet het, stuur ’n gevaarlike boodskap die wêreld in."

Russiese minister in Suid-Afrika verwelkom te midde van fel kritiek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-24

"Die Russiese nuusagentskap Tass berig Lavrov se vliegtuig het by die Suid-Afrikaanse Lugmagbasis Waterkloof geland, waarna hy samesprekings gevoer het met sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot Naledi Pandor."

Beurtkrag kan voedselsekerheid op die rotse laat beland

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-20

"Elektrisiteit is sentraal tot moderne boerderypraktyke en die toename in beurtkrag het boerderybedrywighede ernstig ontwrig. Pompstasies, besproeiing, verkoeling en ander stelsels is almal afhanklik van kragtoevoer."

Poskantoor wil werkers glo wéér indoen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-19

"Die Sapo-bestuur stel glo ’n weeklikse vermindering van twee dae voor, wat daartoe sal lei dat skofwerkers wat vyf dae ’n week werk, net drie dae sal werk en diegene wat ses dae ’n week werk, net vier dae. Die gevolg hiervan is ’n verstommende 40%-vermindering in  bruto salaris."

Skroewe draai al stywer om Eskom tot verantwoording te roep

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-18

"Eskom moet nie net gereed maak vir landwye protesoptogte op straat nie, maar staar ook al hoe meer regsaksies in die gesig."

Woedende Suid-Afrikaners wil strate toe oor beurtkrag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-17

"’n Betoging word vir 2 Februarie vanaf die Sunninghill-taxi-staanplek na Eskom se Megawatt-park in Sandton beplan, terwyl planne ook gemaak is om in Kaapstad te betoog."

Uitspraak tot Maandag voorbehou in Zuma versus Ramaphosa

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-01-13

"Naidoo sê die aanklagte wat teen Ramaphosa gemaak is, is niks anders as nog ’n poging om Zuma se bedrog- en korrupsieverhoor verder te probeer vertraag nie."

Verified by MonsterInsights
Top