In het nieuws
Politie verricht aanhoudingen in twee geruchtmakende moordzaken
2019-05-09"Even de hond uitlaten en nooit meer terugkomen… Het gebeurde zaterdag in Den Haag en dinsdag honderden kilometers verderop, op de Brunssummerheide in Limburg. Woensdag heeft de politie een man aangehouden die van drievoudige moord wordt verdacht. Eerder op de dag kon de politie ook de man oppakken die al maanden werd gezocht in verband met de moord op de Rotterdamse rapper Feis tijdens de Nieuwjaarsnacht."
ANC kan in drie provinsies bloedneus kry
2019-05-07"Die ANC kan dalk in drie van die land se belangrikste provinsies bloedneus kry tydens die week se verkiesing."
Stemdag kan baie verrassings inhou
2019-04-30"Met skaars ’n week oor voordat Suid-Afrikaners hulle kruisies by die stembus gaan trek, is die groot vraag hoe die drie grootste partye gaan vaar."
Zo klinkt de toekomstige koningin: opvallend openbaar optreden prinses Amalia tijdens Koningsdag 2019
2019-04-29"Het was koud en nat. Maar daardoor laten de inwoners van Nederland zich niet afschrikken. Want het is maar een keer per jaar Koningsdag."
Rasseherrie oor akademiese artikel by US
2019-04-26"’n Rasseherrie het losgebars oor ’n navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch wat die denkvermoë van bruin vroue bespreek."
Antie Pat wil DA weer in die hof pak gee
2019-04-25"Die voortslepende bekgeveg tussen die vuurvreter politikus Patricia de Lille en haar voormalige party, die DA, sal Vrydag vir die hoeveelste keer in die hof draai wanneer die Kaapstadse Hooggeregshof waarskynlik uitspraak sal lewer in die dringende aansoek van De Lille se Good-party teen die DA."
Nederland zit niet te wachten op Amerikaanse haatpredikant
2019-04-25"De Amerikaanse 'haatpredikant' Steven Anderson is niet welkom in Nederland. Daar is bijna iedereen het over eens. De vraag is alleen: hoe verbied je hem de toegang tot het land zonder de vrijheid van meningsuiting in gevaar te brengen?"
Reën bring verligting én verwoesting
2019-04-24"Terwyl inwoners van Beaufort-Wes die afgelope week gejuig het oor die reën wat in die droogtegeteisterde gebied in die Karoo uitsak, is tientalle mense in KwaZulu-Natal dood as gevolg van die oorstromings wat die gebied getref het."
Madiba se skets kan R1 miljoen haal
2019-04-17"Die skets van sy tronkdeur wat volgende maand opgeveil word, is ’n vetkryt-werk en een van die min kunswerke wat hy in sy persoonlike versameling gehou het."
Onderwysers draai stokkies
2019-04-10"Skoolhoofde en die swak dissipline wat by skole gehandhaaf word is grootliks verantwoordelik vir die toedrag van sake. '’n Mens kan nie ’n skool doeltreffend bestuur as die skoolhoof self nie by die skool is nie,' het Motshekga gesê."
Bewerings van korrupsie laat Ace yskoud
2019-04-09"Hy ontken steeds al die bewerings teen hom en dreig diegene wat sulke bewering maak met hof-aksies. Eerste in sy visier is Pieter-Louis Myburgh, skrywer van die boek, Gangster state – Unravelling Ace Magashule’s web of capture, waarin onthullings gemaak word wat met meer getuienis as voorheen bevestig word."
Suid-Afrikaners in duister oor Eskom se planne
2019-04-05"Die belofte deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordan, dat die land nie ’n pikdonker winter tegemoet gaan nie, is egter met skeptisisme deur talle Suid-Afrikaners begroet. Almal deel nie sy vertroue in die vooruitsig dat daar minimum beurtkrag toegepas sal word in die komende maande nie."
SA-stede met meeste geweld: Kaapstad, Nelson Mandelabaai en Durban
2019-04-03"In 2018 se lys was Kaapstad eerste in Suid-Afrika met ’n moordsyfer van 66,4 vir elke 100 000 inwoners."
Gift of the Givers se helpende hand
2019-03-29"Die Suid-Afrikaanse humanitêre groep Gift of the Givers het nog vier helikopters na Mosambiek gestuur om vasgekeerde inwoners by te staan na sikloon Idai die streek getref het. Sowat 700 mense is dood en duisende in Mosambiek, Malawi en Zimbabwe is haweloos gelaat."
Scholieren kunnen "linkse leraren" aangeven bij Forum voor Democratie
2019-03-28"Zelf noemt Forum voor Democratie het een 'meldpunt'. Anderen spreken liever van een 'kliklijn'. Sinds twee weken heeft de partij van Thierry Baudet een mailadres waar leerlingen en ouders leraren die in de klas hún politieke mening zouden opdringen, kunnen rapporteren."
Malema se uitsprake “klink” net na haatspraak sê MRK
2019-03-28"Die vuurvreter politikus Julius Malema se onlangse uitsprake 'klink' na haatspraak maar kwalifiseer nie as haatspraak nie. So het die Menseregtekommissie (MRK) bevind na verskeie uitsprake van die EFF-leier sedert 2016."
Vytjie-fluitjieblaser sluit by ACDP aan
2019-03-27"Mentor is een van die persone wat die afgelope tyd voor die Zondo-kommissie getuig het oor staatskaping. Sy was een van die eerste Zuma-fluitjieblasers wat die ANC in die openbaar van staatskaping beskuldig het."
Moslemhaat steek kop uit by sommige Afrikaanse Christene
2019-03-26"Ds Riaan de Villiers, leraar van die Groote Kerk in Kaapstad, het ’n storm onder Afrikaanse Christene ontketen toe hy na die slagoffers van die massamoord op 50 biddende Moslems in Nieu-Seeland verwys het as sy broers en susters en ook dat hulle kinders van God is."
Sleg vir SA as ANC nou slae kry by stembus
2019-03-25"Volgens Naidoo is die slegste scenario een waar die ANC gedwing sal word om ’n koalisieregering met die populistiese EFF te vorm."
Forum voor Democratie grote winnaar Provinciale Statenverkiezingen
2019-03-21"Forum voor Democratie is de grote winnaar van de verkiezingen voor de Provinciale Staten, die woensdag in Nederland werden gehouden. Met deze overwinning zouden volgens partijleider Thierry Baudet de 'arrogantie' en 'stupiditeit' van de huidige regering afgestraft zijn. Premier Mark Rutte lijkt zich weinig zorgen te maken. Om ook in de Eerste Kamer steun te krijgen voor de plannen van zijn regering, is volgens hem een kwestie van 'meer koffie drinken en nog meer bellen'."
