In het nieuws

Dader schietincident Utrecht gearresteerd

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-03-19

"Nederland hield maandag de adem in terwijl de politie op zoek was naar de dader van een schietpartij in een Utrechtse tram. Bij die schietpartij vielen drie doden en minstens vijf gewonden. Ging het om een terreuraanslag of een incident in de relationele sfeer? Aan het begin van de avond kon de dader worden aangehouden."

Eskom hou die land in die duister(nis)

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-19

"Die energiekenner Chris Yelland sê die onderbreking van kragvoorsiening uit Mosambiek is nie die hoofoorsaak van die huidige beurtkrag in Suid-Afrika nie. Eskom beweer die gebrek aan krag van Cahora Bassa in Mosambiek dra grootliks by tot fase 4-beurtkrag, hoewel ander opwekkingseenhede ook probleme ondervind."

Nederland gaat laaggeletterdheid aanpakken

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-03-18

"In Nederland hebben 1,3 miljoen mensen tussen de 16 en 65 jaar moeite met taal en rekenen. Het kabinet trekt in de periode 2020-2024 extra geld uit om hier iets aan te doen. Onderdeel van de nieuwe aanpak is meer mensen te bereiken die het Nederlands als moedertaal hebben. Ook komt er geld beschikbaar om mensen te leren omgaan met een computer of smartphone."

Koning van die diereryk slaap in sel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-15

"Nóg ’n koning van die diereryk het die afgelope week sy rieme styfgeloop en moes ’n nag in die polisieselle agter tralies deurbring nadat hy amok gemaak het."

Brede lerarenstaking: mínder werkdruk, méér loon

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-03-15

"Voor het eerst in de geschiedenis wordt er vrijdag 15 maart op alle niveaus van het Nederlandse onderwijs gestaakt. Dit keer zijn het niet alleen de leraren van basisscholen en middelbare scholen die het werk neerleggen. Ook docenten uit het middelbaar en hoger beroepsonderwijs en aan de universiteiten gaan de straat op. Het is vooral de hoge werkdruk die iedereen parten speelt."

Klimaatbeleid: Nederlandse regering maakt ruk naar links

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-03-14

"Kort nadat de planbureaus de vloer hadden aangeveegd met het concept-Klimaatakkoord van het kabinet, kwam de regering onverwachts naar buiten met nieuwe plannen om de CO2-uitstoot te verminderen. Zijn het alleen maar mooie woorden, een week voor de verkiezingen, of is er echt sprake van een 'uitgestoken hand' naar de oppositiepartijen?"

Woedende Zuma dreig om miernes oop te skop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-13

"Zuma het hom die slag wéér tot Twitter gewend om sy misnoeë te kenne te gee. Dit is duidelik dat hy, sowel as sy ondersteuners waarvan daar nog baie is, woedend is oor die bewerings in die verslag wat deur sy opvolger geïnisieer is."

Vissersdorp Urk zet zich schrap voor nieuwe rellen

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-03-13

"Het anders zo rustige Urk is opgeschrikt door een massale vechtpartij. Wat zit daarachter? En hoe krijgen de Urkers de geest weer in de fles?"

NG Kerk “verleë” na hofuitspraak oor gays

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-12

"Die NG Kerk het minder as twee weke tyd om te besluit of hulle kans sien vir nóg ’n hofgeding nadat die kerk in die hof slae gekry het omdat hulle nie hul eie reëls nagekom het nie. Die hof het ook beslis die kerk het in stryd met die land se grondwet opgetree deur teen gay mense te diskrimineer."

Noord-Kaap ''in die mark'' om Eskom se skuld te delg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-01

"’n 21-jarige Kapenaar het die land behoorlik aan die gons gehad met ’n satiriese petisie waarin hy voorgestel het dat die Noord-Kaapse provinsie teen ’n bedrag van R420 miljard aan Namibië verkoop word om Eskom te skuld te help delg."

Bosasa se kaartehuis tuimel vinnig inmekaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-27

"Die maatskappy wat sy naam verander het na African Global Operations (AGO), het die afgelope paar weke soos ’n kaartehuis ingetuimel nadat sy betrokkenheid by korrupsie die land geskok het."

Vrye Weekblad herrys uit die dood

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-22

"Die progressiewe Afrikaanse stem in die media Vrye Weekblad herleef binnekort as ’n aanlyn koerant op die internet met die veteraanjoernalis Max du Preez weer in die warm redakteurstoel."

Wêreld se "Restaurant van die jaar" in Kaapse vissersdorpie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-21

"’n Piepklein Kaapse restaurant met ’n personeel van slegs sewe mense het stof in die oë geskop van talle groot en bekende restaurante regoor die wêreld toe dit aangewys is as restaurant van die jaar."

Ramaphosa pleit vir ’n nuwe politieke orde

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-15

"Die President het Donderdag tydens sy repliek in die debat oor sy staatsrede gesê politieke leiers en partye moet hulle weerhou van verklarings wat ander rassegroepe, taalgroepe of godsdiensgroepe in die land verkleineer of beledig."

Beurtkrag lok duisende na slimfoontoepassing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-14

"Die aantal gebruikers het in ’n week gestyg van 2 500 aktiewe gebruikers tot meer as 400 000. Die toepassing stuur kennisgewings of 'push notifications' uit na die gebruikers wat daarop geregistreer het om hulle in kennis te stel hoe laat ’n spesifieke buurt sonder krag gaan wees."

Nuwe beelde vir Afrikanergeskiedenis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-13

"Die FAK wil sy 90ste bestaansjaar daaraan wy om Afrikaans se kultuurerfenis te verewig. Die vereniging wil onder meer dié rolspelers vereer wat die taal help vestig, bevorder en bewaar het."

Eskom se ligte brand al flouer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-12

"Beurtkrag kan vir ten minste die volgende paar maande weer Suid-Afrikaners se voorland wees en dit lyk of Eskom, wat die land van krag moet voorsien, se kersie besig is om al hoe flouer te brand."

Tonge klap nadat onderwyseres kind klap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-08

"Die tonge klap behoorlik op sosiale media nadat  ’n onderwyseres van Kaapstad een van haar leerlinge deur die gesig geklap het na ’n onderonsie tussen hulle in die klas."

Wiele van geregtigheid begin draai oor staatskaping

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-07

"Die eerste skote om staatskapers agter tralies te probeer kry het Woensdag geklap. Vyf werknemers van Bosasa het op aanklagte van onder meer korrupsie, geldwassery en bedrog in die handelshof in Pretoria verskyn."

Nederland deel van diplomatieke uitval met SA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-06

"’n Diplomatieke relletjie het tussen Suid-Afrika en vyf van die land se grootste internasionale handelsvennote (onder andere Nederland) uitgebreek wat die ANC en die SAKP warm onder die kraag gehad het. Die diplomatieke onenigheid op die vooraand van Suid-Afrika se algemene verkiesing later vanjaar, spruit uit ’n vertroulike diplomatieke dokument wat aan die media gelek is."

Verified by MonsterInsights
Top