In het nieuws
Malema se uitsprake “klink” net na haatspraak sê MRK
2019-03-28"Die vuurvreter politikus Julius Malema se onlangse uitsprake 'klink' na haatspraak maar kwalifiseer nie as haatspraak nie. So het die Menseregtekommissie (MRK) bevind na verskeie uitsprake van die EFF-leier sedert 2016."
Vytjie-fluitjieblaser sluit by ACDP aan
2019-03-27"Mentor is een van die persone wat die afgelope tyd voor die Zondo-kommissie getuig het oor staatskaping. Sy was een van die eerste Zuma-fluitjieblasers wat die ANC in die openbaar van staatskaping beskuldig het."
Moslemhaat steek kop uit by sommige Afrikaanse Christene
2019-03-26"Ds Riaan de Villiers, leraar van die Groote Kerk in Kaapstad, het ’n storm onder Afrikaanse Christene ontketen toe hy na die slagoffers van die massamoord op 50 biddende Moslems in Nieu-Seeland verwys het as sy broers en susters en ook dat hulle kinders van God is."
Sleg vir SA as ANC nou slae kry by stembus
2019-03-25"Volgens Naidoo is die slegste scenario een waar die ANC gedwing sal word om ’n koalisieregering met die populistiese EFF te vorm."
Forum voor Democratie grote winnaar Provinciale Statenverkiezingen
2019-03-21"Forum voor Democratie is de grote winnaar van de verkiezingen voor de Provinciale Staten, die woensdag in Nederland werden gehouden. Met deze overwinning zouden volgens partijleider Thierry Baudet de 'arrogantie' en 'stupiditeit' van de huidige regering afgestraft zijn. Premier Mark Rutte lijkt zich weinig zorgen te maken. Om ook in de Eerste Kamer steun te krijgen voor de plannen van zijn regering, is volgens hem een kwestie van 'meer koffie drinken en nog meer bellen'."
NG Kerk se base gee bes oor gays
2019-03-20"Die NG Kerk se leiers het tou opgegooi in hulle stryd om te verhoed dat gays in die kerk mag trou en dat gay predikante selibaat moet wees. Daar is besluit om 'te berus' by die hofuitspraak waartydens die NG Kerk slae gekry het oor sy rondomtalie-gaybesluite."
Dader schietincident Utrecht gearresteerd
2019-03-19"Nederland hield maandag de adem in terwijl de politie op zoek was naar de dader van een schietpartij in een Utrechtse tram. Bij die schietpartij vielen drie doden en minstens vijf gewonden. Ging het om een terreuraanslag of een incident in de relationele sfeer? Aan het begin van de avond kon de dader worden aangehouden."
Eskom hou die land in die duister(nis)
2019-03-19"Die energiekenner Chris Yelland sê die onderbreking van kragvoorsiening uit Mosambiek is nie die hoofoorsaak van die huidige beurtkrag in Suid-Afrika nie. Eskom beweer die gebrek aan krag van Cahora Bassa in Mosambiek dra grootliks by tot fase 4-beurtkrag, hoewel ander opwekkingseenhede ook probleme ondervind."
Nederland gaat laaggeletterdheid aanpakken
2019-03-18"In Nederland hebben 1,3 miljoen mensen tussen de 16 en 65 jaar moeite met taal en rekenen. Het kabinet trekt in de periode 2020-2024 extra geld uit om hier iets aan te doen. Onderdeel van de nieuwe aanpak is meer mensen te bereiken die het Nederlands als moedertaal hebben. Ook komt er geld beschikbaar om mensen te leren omgaan met een computer of smartphone."
Koning van die diereryk slaap in sel
2019-03-15"Nóg ’n koning van die diereryk het die afgelope week sy rieme styfgeloop en moes ’n nag in die polisieselle agter tralies deurbring nadat hy amok gemaak het."
Brede lerarenstaking: mínder werkdruk, méér loon
2019-03-15"Voor het eerst in de geschiedenis wordt er vrijdag 15 maart op alle niveaus van het Nederlandse onderwijs gestaakt. Dit keer zijn het niet alleen de leraren van basisscholen en middelbare scholen die het werk neerleggen. Ook docenten uit het middelbaar en hoger beroepsonderwijs en aan de universiteiten gaan de straat op. Het is vooral de hoge werkdruk die iedereen parten speelt."
Klimaatbeleid: Nederlandse regering maakt ruk naar links
2019-03-14"Kort nadat de planbureaus de vloer hadden aangeveegd met het concept-Klimaatakkoord van het kabinet, kwam de regering onverwachts naar buiten met nieuwe plannen om de CO2-uitstoot te verminderen. Zijn het alleen maar mooie woorden, een week voor de verkiezingen, of is er echt sprake van een 'uitgestoken hand' naar de oppositiepartijen?"
Woedende Zuma dreig om miernes oop te skop
2019-03-13"Zuma het hom die slag wéér tot Twitter gewend om sy misnoeë te kenne te gee. Dit is duidelik dat hy, sowel as sy ondersteuners waarvan daar nog baie is, woedend is oor die bewerings in die verslag wat deur sy opvolger geïnisieer is."
Vissersdorp Urk zet zich schrap voor nieuwe rellen
2019-03-13"Het anders zo rustige Urk is opgeschrikt door een massale vechtpartij. Wat zit daarachter? En hoe krijgen de Urkers de geest weer in de fles?"
NG Kerk “verleë” na hofuitspraak oor gays
2019-03-12"Die NG Kerk het minder as twee weke tyd om te besluit of hulle kans sien vir nóg ’n hofgeding nadat die kerk in die hof slae gekry het omdat hulle nie hul eie reëls nagekom het nie. Die hof het ook beslis die kerk het in stryd met die land se grondwet opgetree deur teen gay mense te diskrimineer."
Noord-Kaap ''in die mark'' om Eskom se skuld te delg
2019-03-01"’n 21-jarige Kapenaar het die land behoorlik aan die gons gehad met ’n satiriese petisie waarin hy voorgestel het dat die Noord-Kaapse provinsie teen ’n bedrag van R420 miljard aan Namibië verkoop word om Eskom te skuld te help delg."
Bosasa se kaartehuis tuimel vinnig inmekaar
2019-02-27"Die maatskappy wat sy naam verander het na African Global Operations (AGO), het die afgelope paar weke soos ’n kaartehuis ingetuimel nadat sy betrokkenheid by korrupsie die land geskok het."
Vrye Weekblad herrys uit die dood
2019-02-22"Die progressiewe Afrikaanse stem in die media Vrye Weekblad herleef binnekort as ’n aanlyn koerant op die internet met die veteraanjoernalis Max du Preez weer in die warm redakteurstoel."
Wêreld se "Restaurant van die jaar" in Kaapse vissersdorpie
2019-02-21"’n Piepklein Kaapse restaurant met ’n personeel van slegs sewe mense het stof in die oë geskop van talle groot en bekende restaurante regoor die wêreld toe dit aangewys is as restaurant van die jaar."
Ramaphosa pleit vir ’n nuwe politieke orde
2019-02-15"Die President het Donderdag tydens sy repliek in die debat oor sy staatsrede gesê politieke leiers en partye moet hulle weerhou van verklarings wat ander rassegroepe, taalgroepe of godsdiensgroepe in die land verkleineer of beledig."
