Mens en dier
Ask the vet: Which cat litter is good for the environment?
2022-05-05Greame writes: "I’m about to get a new kitten. I live in a flat, so she has to use a litter box. My previous cat used silicone litter, but I want to know whether it’s good for the environment or whether something else would be better?"
#cocreateSANL: Die ontwerp van blougroen stede
2022-05-04"’n Blougroen stad ondervang beide die blou aspek natuurlike water en die groen aspekte, wat die natuur, besparing, hergebruik en hersirkuleer insluit."
Vra die veearts: Jack Russell sit in die reën
2022-05-03Petro skryf: "My Jack Russell is 17. Die probleem is as dit wanneer dit reën, gaan sy uit en sit in die stormreën. Wat sal dit wees? Ons verstaan nie."
Vra die veearts: Toy pom met ’n abses
2022-04-25Madelein skryf: "My ma het ’n toy pom wat ’n abses onder sy keel gehad het. Sy is baie bekommerd oor hom, maar het ongelukkig nie die finansies om hom veearts toe te neem nie." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Prednisoon is ’n baie interessante medikasie
2022-04-22"Prednisoon is ’n baie interessante medikasie, want dit boots die liggaam se eie geneesmiddel na, kortisoon. Kortisoon word afgeskei om (onder andere) die pyn en moegheid wat kom wanneer jy herstel van ’n besering, te verskans."
Vra die veearts: Dowe pitbull hap as hy moet bad
2022-04-20Ronelle skryf: "Ek het ’n 5 jaar oue, dowe pitbull. Ons kan hom nie bad nie, want hy sal ons byt. Is daar iets, soos ’n pil, wat ek hom kan gee om te slaap en hom dan te bad?" Lees Marianne se antwoord.
Ask the vet: Our dog licks its paws raw
2022-04-15Nina writes: "Our dog continuously licks his paws. The areas between his toes are sometimes almost completely raw." Read Marianne’s answer.
Press release: Join us for Water in the city, a free creative exchange
2022-04-05As we continue to barrel into a future which is undeniably increasingly impacted by climate change caused by humans, there is great urgency to bring attention to the critical state of water. Please save the date for our free creative exchange stream online, live on YouTube and Facebook.
Vra die veearts: Oop seerplekke op my hond se vel
2022-04-05Humaria skryf: "Ek is verby raadop. My hond, ’n labrador gekruis met ’n Duitse herdershond, se vel kry ek nie gesond nie. Sy krap net oor haar agterlyf, nou op die bene ook, maar die sere gaan oop." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Sal entstof teen katgriep help?
2022-04-01Henro skryf: "My klein hondjie makeer iets en ek weet nie wat nie. Hy het sy inspuiting laas week en Vrydag gehad, maar steeds is ek bekommerd dit kan katgriep wees. Sy boetie is Dinsdag oorlede aan katgriep." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Jack Russell treur
2022-03-24Paula skryf: "Ek het ’n pragtige Jack Russell. Ek het ook ’n Boston-terriër gehad en ’n African Grey-papegaai. Die terriër is vyf dae na die papegaai dood. Ek het geen idee waarom nie. My probleem is dat die Jack Russell nou aan my klou." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Optelkatjie se been is af
2022-03-17Kobie skryf: "Ons het ’n katjie opgetel toe sy omtrent vier weke oud was. Haar een been is af net bokant haar knie. Ons wil haar nie heeltyd in die huis hou nie." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Ons woefie het katgriep
2022-03-09Angelique skryf: "My labrador x boerboel, Rex, is vyf maande oud. Hy het katgriep. Ek het ’n vyfjarige seuntjie wie se hartjie baie seer is. Wat is die kanse dat ons woefiekind dit gaan maak? Ons weet niks van die siekte af nie." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Spanjoel se been is seer
2022-02-28Elmarie skryf: "My Spanjoelhond het bal gespeel en ek dink hy het sy been seergemaak. Hy loop half kruppel en huil ook as hy partykeer op sy voorbeen trap." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Vlooimedikasie
2022-02-21Amanda skryf: "Ek het Sondagmiddag vir my hond vlooimedikasie gegee, maar teen Maandagmiddag het hy nog steeds gekrap en daar was nog steeds vlooie op hom." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Husky hardloop nou op drie bene
2022-02-15Denise skryf: "My husky hardloop die afgelope paar dae op drie bene. As jy aan haar been raak, meer nader aan die knie en ondertoe, byt sy. Wat kan ek gebruik?" Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: My hond eet nou wortels
2022-02-14Cornelia skryf: "Ek het ’n chihuahuahondjie. Nou het sy van gister af kwaai begin rou wortels eet. Sy wil nie ophou eet nie. Sy soek aanhoudend nog." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Labrador verloor beheer oor blaas
2022-02-07Nick skryf: "My labradorteef van so vier jaar oud is gesteriliseer en daarna het dit begin gebeur dat sy nie beheer oor haar blaas het nie. Dit raak net erger en erger." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Boerboel grom vir my
2022-02-04Martel skryf: "Het baie al opgelees dat ek nie my Boerboel moet slaan as hy vir my grom nie, want volgende keer gaan hy my nie waarsku nie, net byt." Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Een slagtand wil nie uitkom nie
2022-02-01Anerie skryf: "Ek het ’n Duitse herdershond. Haar een slagtand in die onderkaak regs wil nie uitkom nie. Die ander slagtand is uit. Wat kan die rede wees?" Lees Marianne se antwoord.