Meest recent
Persbericht – Boeken uit het Huis (10): Ingrid Winterbach over Roerige tijden
2022-01-17"De roman Roerige tijden van Ingrid Winterbach biedt een verrassende kijk op moderne angsten in een tijd van wereldwijde crises toegespitst op de actuele toestand in Zuid-Afrika: de milieuproblematiek, ongelijkheid, neoliberalisme en kunstmatige intelligentie."
Vra die veearts: ’n Loopmagie in ’n klein hondjie
2022-01-14Elmarie skryf: "Ek het ’n sewe-week-oue baba, ’n Jack Russell-kruising. Sy wil al van vanoggend af nie eet nie. Haar magie werk water." Lees Marianne se antwoord.
Op die spoor van ’n wetenskaplike monnik
2022-01-14"Hierdie monnik was ’n dromer, denker en doener. Hy was ’n ingenieur, sonder enige formele opleiding, en een ook een van die eerste en uiters suksesvolle megaboere in Suid-Afrika. Om dit alles te kroon was hy ’n bemarker par excellence en ’n kommunikasiespesialis soos min. Klink dit te goed om waar te wees?"
Hof bevind omstrede verkeerswet ongrondwetlik
2022-01-14"Die Hooggeregshof in Pretoria het die Aarto-wysigingswet waarop die beplande strafstelsel vir verkeersoortredings gebaseer is, ongrondwetlik en ongeldig verklaar."
Vra die veearts: Ingroeitoonnaels
2022-01-13Rina skryf: "Ons bully het ingroeitoonnaels gehad wat haar voet se kussinkie beskadig het. Wat kan ek daarop sit? Ek is so hartseer. Dis my kind." Lees Marianne se antwoord.
Van Ewijck Stigting-prestasieprys 2022: ’n Onderhoud met Ingrid Glorie
2022-01-13"Toch biedt het feit dat Nederlanders en Vlamingen het Afrikaans dankzij de taalverwantschap redelijk makkelijk kunnen verstaan, extra mogelijkheden. Die wil ik gebruiken. Zuid-Afrika beschikt over onvoorstelbaar veel talent, zowel op het gebied van literatuur, muziek als toneel. De verhalen die uit Zuid-Afrika komen, maken indruk."
’n Nuwe Nederlandse kabinet, misdaad en Covid
2022-01-13"Die nuwe Nederlande kabinet is uiteindelik Maandag ingehuldig; ’n 14-jarige misdaadslagoffer word begrawe; moontlik aanslag op joernalis afgeweer; betogings teen inperking duur voort, terwyl infeksies styg. Hospitalisering neem af in Nederland, terwyl België dalk nie meer Covid-gevalle in hospitale gaan prioritiseer nie."
Oproepe om weg te doen met ramptoestand, maskers en ander Covid-regulasies
2022-01-13"Daar bestaan geen regverdiging meer vir die nasionale ramptoestand om die koronavirus te help bekamp nie, en dit behoort opgehef te word wanneer dit Saterdag (15 Januarie) verval; dit is die mening van wetenskaplikes én politici."
EU hef lugreisverbod teen Suid-Afrika op
2022-01-12"Wetenskaplikes het die doeltreffendheid van die verbod bevraagteken en die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande versoek om refleksreaksies op die ontdekking van die Omikron-variant te vermy."
Nelson Mandela se tronksleutel op pad terug na Suid-Afrika
2022-01-11"Hierdie sleutel is ’n lewende bewys van Suid-Afrikaners se lang pad na vryheid en behoort aan die mense van Suid-Afrika. Dit moet dus met reg na die land terugbesorg word."
Colonisation and immigration, an interview with Ashlin Winckler
2022-01-10In this interview Ashlin speaks to us about growing up in Cape Town, relocating to a country where she does not speak the local language, and about the aftermath of colonisation that is still visible in the Netherlands and in South Africa.
Vra die veearts: Duur hondekos kou die begroting
2022-01-10Leonie skryf: "Ons twee honde is al vandat hulle babas was, op Eukenuba. Ongelukkig is my man op vroeë pensioen geplaas en kan ons nie meer die kos bekostig nie. Ons is radeloos." Lees Marianne se antwoord.
Commendatio: Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys toegeken aan Ingrid Glorie
2022-01-10Die Van Ewijck-Stigting se prys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland word vanjaar toegeken aan Ingrid Glorie. Vanaf 2021 is sy die inisieerder en samesteller van ’n nuwe reeks praatjies van die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Nederlandse Taalunie, "Boeken uit het Huis", oor Afrikaanse boeke. Tydens hierdie gesprekke, wat ook aanlyn beskikbaar is, word gebruik gemaak van die beginsel van "luistertaal", waarby Nederlands en Afrikaans op ’n natuurlike wyse afgewissel word.
Being a Dutch immigrant: Physical freedom versus social freedom
2022-01-07The Netherlands gives her physical freedom. She rides her bicycle wherever and whenever she feels and travels on her own. On the flip side, she experiences a genuine lack of social freedom, since she is not fluent in Dutch.
Opposisiepartye eis aksie na Zondo se verslag
2022-01-07"Die DA en die Vryheidsfront Plus het albei in sterk bewoorde verklarings druk op president Cyril Ramaphosa uitgeoefen om toe te sien dat die kommissie se aanbevelings uitgevoer word."
Zondo ontbloot ’n katnes van korrupsie en bedrog
2022-01-06"Die verslag wemel van ‘vuil geld’ wat hande verwissel het en eerlike mense wat in die pad gesteek en met gulsige opportuniste in sleutelposisies vervang is."
Vra die veearts: My worshondjie het gedink hy is Superman
2022-01-06Adriana skryf: "Hallo, my worshondjie is sewe jaar oud, nou in Desember. Hy was lief vir spring; hy het gedink hy is Superman. Sy ruggie het nou begin seer raak. Miskien een keer te veel gespring?" Lees Marianne se antwoord.
Vra die veearts: Hond se voetkussinkie
2022-01-05Sindy skryf: "Dis die eerste keer wat hy regtig nie op sy poot wil loop nie, so ek is baie bekommerd en weet nie watter 'menslike' pynmedikasie ek vir hom kan gee nie." Lees Marianne se antwoord.
Onrus en vuurwerk lui die nuwe jaar in
2022-01-05"Die nuwe jaar het onrustig en onlustig begin in Nederland met verskeie betogings en selfs ’n moord. In België is vier mense dood weens ’n gasontploffing. Daar is ook uitstekende nuus vir kunsliefhebbers."