Meest recent
Mej Heelal-kompetisie ontketen politieke storm in Suid-Afrika oor Israel
2021-11-16"Vanjaar se Mej Heelal-kompetisie het in ’n politieke speelbal ontaard. Die regering het hulle steun aan die Mej Suid-Afrika-kompetisie onttrek omdat die organiseerders weier om vanjaar se Mej Heelal-kompetisie te boikot omdat dit in Israel plaasvind."
Muurmaskers in de lyriek – over ommuurde pandemietaaltuinen in Afrikaans
2021-11-15"Niet alleen in het Nederlandse taalgebied, ook in het Afrikaans zoals in andere talen worden literaire coronateksten geschreven. In Zuid-Afrika kan een soortgelijke vaststelling worden gemaakt als in het krantenartikel: in lyriek drukken schrijvers op indringender wijze gevoelens van machteloosheid en eenzaamheid uit. Voor het fonds van de pas opgerichte uitgeverij Turksvy Publikasies stelden Daniel Hugo en Francois de Jongh een omvangrijke en fraai uitgegeven bloemlezing samen met de titel Maskers en mure (2021). In totaal hebben 142 schrijvers een bijdrage geleverd, zowel gevestigde literaire stemmen als veel minder gekende schrijvers in Afrikaans."
Vier broers se ontvoerders nog op vrye voet
2021-11-12"Kenners sê die sielkundige effek wat die insident op die kinders en die res van die gesin gehad het, moet nie onderskat word nie. Die hele gesin sal waarskynlik berading by ’n traumaterapeut of sielkundige moet ontvang."
FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid
2021-11-11"Suid-Afrika se laaste wit staatspresident onder apartheid, FW de Klerk, het in sy heel laaste boodskap aan die mense van Suid-Afrika opnuut onvoorwaardelik verskoning gevra vir die pyn wat apartheid veroorsaak het."
Een reis van geweld naar genade
2021-11-11"En op de derde reis verbindt ze de traditie van geweld uit het verleden met de cultuur van misdaad en geweld in Zuid-Afrika nú, vooral op het platteland. Alles overziend komt ze tot de conclusie dat Rubens moordenaars niet alleen dader zijn, maar ook slachtoffer."
Eskom is in totale verval, sê opposisie
2021-11-11"’n Wonderwerk is nodig om in Suid-Afrika se huidige elektrisiteitsbehoeftes te voorsien vanweë die haglike toestand waarin Eskom tans verkeer en die totale verval by die organisasie."
Fluitjieblaser wat voor Zondo getuig het vlug landuit
2021-11-10"Williams beweer in sy verklaring hy is deur die regering, die universiteit waar hy etiek doseer het en deur baie vriende in die steek gelaat."
COVID-19 skep ’n “kode swart” in hospitale
2021-11-10"Die getal mense wat positief toets vir die koronavirus in die Lae Lande bly styg en neem kommerwekkende vlakke aan – hospitale trek veral swaar. In ander nuus steun die Biskop van Antwerpen ’n poging om aan Jacques Brel meer erkenning te gee; en die Nederlandse kroonprinses sal die Raad van State in die Paleis Kneuterdijk bywoon."
Vra die veearts: Sodra dit aand word, toon hond my vreemde gedrag
2021-11-09Brenda Otto skryf: “My 15-jarige Jack Russell is blind en dowerig, maar in die dag is hy aktief en eet hy goed. Sodra dit aand word, toon hy dié vreemde gedrag.” Lees Marianne se antwoord.
Persbericht - Boeken uit het Huis (9): Irma Joubert over Een thuis in Afrika
2021-11-09Tijdens deze aflevering van ‘Boeken uit het Huis’ gaat Ingrid Glorie, freelance journalist en vertaler, in gesprek met Irma Joubert en met Dorien de Vries, Jouberts vaste vertaler die een belangrijk aandeel heeft in het succes van Jouberts boeken in Nederland.
Ramaphosa positief oor ekonomiese vooruitsigte
2021-11-09"President Cyril Ramaphosa is vasbeslote om voort te gaan met sy ambisieuse beleggingsveldtog om buitelandse beleggers na die land te lok."
Marken en Volendam
2021-11-08"As jy nie lus het vir die geroesemoes van Amsterdam nie, maar steeds op soek is na eg Nederlandse besienswaardighede, is die Marken en Volendam goeie keuses."
Vra die veearts: Die werkers het vir my ’n babasteenbokkie gebring
2021-11-06Elizna skryf: “Ek bly op ’n plaas en die werkers het vir my ’n babasteenbokkie gebring. Hoeveel keer moet ek vir haar melk gee en hoeveel?” Lees Marianne se antwoord.
"Die mense het gepraat" – en wát gesê?
2021-11-05"Maar die gevaarligte flik-flikker-flik oor die ongedurigheid by miljoene landsburgers wat nie die sin daarin sien om te gaan stem nie – en dit slegs 27 jaar nadat álle Suid-Afrikaners die grondwetlike reg bekom het om aan verkiesings deel te neem, ’n reg waarvoor Nelson Mandela 27 jaar agter tralies deurgebring het. Hoe moet hý in sy ewige rusplek hieroor voel?"
Op reis in Darwiesj se poësie
2021-11-05Die digter Magmoed Darwiesj, ’n groot gees in die moderne Arabiese en wêreldletterkunde, sou vanjaar 80 geword het. ’n Afrikaanse vertaling en keur uit sy oeuvre is vanjaar as Die vlug van ’n vreemdeling: Magmoed Darwiesj gedigte in Afrikaans op die afgelope jaarlikse Tuin van Digters-fees op Wellington bekendgestel. Die Afrikaanse vertaler van hierdie digbundel, Bester Meyer, het by die geleentheid oor onder meer sy vertalings en ervaring van Darwiesj met Desmond Painter gesels. Willem de Vries lewer verslag oor hierdie gesprek.
Persbericht: Gesigneerde Oma’s
2021-11-05"Momenteel loopt er een actie bij uitgeverij De Eenhoorn waarbij je bij aankoop van het boek Mijn oma, dit boek persoonlijk kan laten signeren. Tegelijkertijd maak ik met plezier een mooie tekening in het boek." ~ Jan de Kinder
Vra die veearts: Dit lyk soos ’n bosluis, maar is dit velkanker?
2021-11-05Daphne Becker skryf: "Dit lyk soos ’n bosluis, maar is nie ’n bosluis nie. Aan die anderkant is ’n swart vlek. Ons wonder wat dit kan wees." Lees Marianne se antwoord.
"Infodemie" veroorsaak entstofhuiwerigheid in Suid-Afrika
2021-11-05"Die goeie nuus is dat slegs ’n klein aantal mense heeltemal teen die entstof gekant is."
Persbericht ‒ Om erbij te horen: transtaligheid, saamhorigheid en het maken van Zuid-Afrikaanse sociale gemeenschappen
2021-11-04Op 11 en 12 november vindt in Amsterdam een symposium plaats dat wordt georganiseerd door de Universiteit van Amsterdam, de Universiteit van Gent en het Zuid-Afrikahuis Nederland. Keynote sprekers zijn Antjie Krog en Quentin Williams. Indien u niet in Amsterdam aanwezig kunt zijn, bent u van harte welkom om de bijeenkomst online bij te wonen. Geregistreerde deelnemers zullen op 10 november een zoom link hiervoor ontvangen. U bent van harte welkom om als toehoorder aanwezig te zijn, maar u moet u wel voor 9 november registeren door dit formulier in te vullen.