Meest recent

DA begin petisie om Afrikaans as inheemse taal te erken

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-01

"Die petisie is gerig aan die minister van hoër onderwys en opleiding, Blade Nzimande, in reaksie op sy klassifisering van Afrikaans as 'uitheems' in sy departement se Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings."

Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-30

Aletta Viljoen skryf: "Ek wil graag hoor of iemand met hulle kan kom praat en vra dat hy ophou om so ’n boelie te wees, ophou stout wees en ook Ma en Pa se bed oorneem in die aand." Lees Marianne se antwoord.

Ervaar die Eikestad saam met glanssjef Bertus Basson en sy vriende

Maryke Roberts Culinair 2021-09-30

Kunstefeesliefhebbers kan hul springmielies of glas wyn gereed hou vir die Toyota US Woordfees se eerste TV-opwipkanaal, Fees TV, wat 1 tot 7 Oktober uitgesaai word. Dis die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en gaan soveel moontlik van die geliefde Stellenbosse atmosfeer weerspieël. Die beste voorbeeld hiervan is gewis die glanssjef Bertus Basson se drie kuiers, Bertus Basson en vriende op 5, 6 en 7 Oktober om 16:00. Maryke Roberts vertel meer.

 

Tronkstraf geëis vir betrokkenes van Digital Vibes-skandaal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-09-30

"Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes, wat onder andere bewusmaking moes doen onder die publiek oor die COVID-19-pandemie, bevat verdoemende getuienis van grootskaalse leuens en bedrog waarby die voormalige minister van gesondheid, Zweli Mkhize, en sy familie direk betrek word."

Week van het Nederlands | Volg onze taalgesprekken

Voertaal Taalunie 2021-09-29

Hoe helpt technologie onze taal vooruit? Hoe dekoloniseren we het Nederlands? En wat doen we met regionale talen? de lage landen zoekt naar antwoorden tijdens drie virtuele lunchgesprekken in de Week van het Nederlands, van 2 tot en met 9 oktober 2021.

Druk neem toe op minister om Afrikaans as inheems te erken

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-09-29

"Die DA het Maandag ’n klag by die Menseregtekommissie teen Nzimande ingedien oor sy aandrang dat Afrikaans as ’n 'uitheemse' taal in Suid-Afrika geklassifiseer word. Volgens die DA is dié standpunt haatdraend en ongrondwetlik."

Minister geskors, betogings teen koronapas

Milton Webber In het nieuws 2021-09-28

"Honderde betogers het in verskeie stede in Nederland hul protes aangeteken teen die nuwe maatreël van ’n korona-toegangsbewys. Op dieselfde dag het staatsekretaris Mona Keijzer die trekpas gekry – juis oor die pas. Mark Rutte se beveiliging is sterk verskerp en al minder Franssprekende leerders in België neem Nederlands."

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-28

Ria Vuuren skryf: "My 7-jarige JR-tefie raak histeries as ek die huis verlaat. Sy raak so erg dat sy my byt. Het al alle remedies gebruik. Niks werk nie. Help asseblief." Lees Marianne se antwoord.

Europese parlemente gevra om druk uit te oefen op Suid-Afrika se rassebeleid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-09-28

"’n Afvaardiging van die vakbond Solidariteit het verlede Vrydag uit Suid-Afrika na Europa vertrek om die lande te probeer oorreed om die Suid-Afrikaanse regering onder druk te plaas."

Vra die veearts: Epilepsie

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-27

Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie." Lees Marianne se antwoord.

Op zoek naar een beter leven. Hoe een Gronings weesmeisje via Transvaal en Texas in Zuid-Amerika belandde

Ingrid Glorie Geschiedenis 2021-09-27

"Het beeld dringt zich op van migranten die in onze tijd met gammele bootjes de Middellandse Zee oversteken en aan de poorten van Europa kloppen. Roelfina Wolthekker kon een van hen zijn. En ze kon ook ónze oudtante zijn geweest. Dat is een gedachte die nederig stemt."

Persbericht: Radboud Universiteit verleent eredoctoraat aan Adriaan van Dis

Voertaal Literatuur 2021-09-27

Adriaan van Dis ontvangt op 11 mei 2022 een eredoctoraat van de Radboud Universiteit in Nijmegen voor zijn verdiensten als ambassadeur voor het leren van talen en culturen.

Konstitusionele Hof sê Afrikaans is nie die taal van rassiste en onderdrukkers nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-09-24

"Die vereenvoudigde aanname dat Afrikaans die taal van wit mense en onderdrukkers is, berus geheel en al op waninligting wat indruis teen die ware geskiedenis van die taal se oorsprong en ontwikkeling."

Voertaal: Onze P.C. Hooft-winnaar

Voertaal Nieuwsbrief 2021-09-23

Voertaal: Onze P.C. Hooft-winnaar

Skok na moord op onderwyser by skool

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-09-23

"Die twee verdagtes het die onderwyser se motor genader kort voordat die skool begin het. Hulle het hom ten aanskoue van kinders doodgeskiet voordat hulle op die vlug geslaan het. Hy was in sy voertuig besig om sy Bybel te lees."

Week van het Nederlands | ’n Opelugmark met kosstalletjies | An open-air market with food stalls

Voertaal SASNEV 2021-09-22

Experience food stalls with the flavours of the Low Countries, relish in the best of Belgium and the Netherlands, dabble with a touch of Indonesian and Surinamese, then end with real Kaapse Kos; all on the lawn in front of SASNEV. | Kom ervaar kosstalletjies met die lekkerste van die Lae Lande, proe die geure van België en Nederland, met ’n tikkie Indonesies en Surinaams saam met ’n skeutjie Kaaps. Waar? By SASNEV.

Week van het Nederlands | Inryteater, Kaapstad

Voertaal SASNEV 2021-09-22

Kom kyk die filmweergawe van die Vlaamse skrywer Griet Op de Beeck se debuutroman, Vele hemels.

Week van het Nederlands | Inryteater, Pretoria

Voertaal SASNEV 2021-09-22

Kom geniet ’n Belgiese thriller uit 2016 waarin die Belgiese eerste minister ontvoer word.

Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe

Voertaal SASNEV 2021-09-22

’n Gratis, direkte uitsending, aanlyn deur die Vrystaat Kunstefees se platform.

Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-22

Jeanine skryf: "Ek het die Brandbach Sport Horse-stoet. Ek wonder so baie wat my perde te sê het. Dit is vir my verskriklik moeilik om hulle te verkoop." Lees die Marianne Lomberg se antwoord.

Verified by MonsterInsights
Top