Meest recent

Press release: Book launch for how the first sparks became visible

Voertaal Kalender 2021-01-18

The book launch for The Emma Press’s newest poetry pamphlet, how the first sparks became visible by Simone Atangana Bekono, translated from Dutch by David Colmer, will take place online on 22 January 2021. The event will be hosted by publisher Emma Wright, and it will feature a bilingual reading from Simone and David and a Q&A at the end.

Voertaal: Circus

Voertaal Nieuwsbrief 2021-01-15

Voertaal: Circus

Persbericht: DBNL-dag 2021

Voertaal Kalender 2021-01-15

Altijd al eens achter de schermen willen kijken bij de Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren? Of heeft u een prangende vraag over de DBNL? Op 1 april 2021 vindt de DBNL-dag plaats, ditmaal volledig digitaal én internationaal!

Regering moet planne vir entstof dringend verduidelik

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-15

"Die regering moet voor volgende Woensdag, 20 Januarie, groter duidelikheid gee oor sy implementeringsplanne vir die COVID-19-entstowwe, anders sal hy aan die hof moet verduidelik waarom die privaatsektor nie hulle eie planne kan maak om entstowwe aan te koop nie."

Die meeste ouers vra dat skole gesluit bly

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-14

"Skole is veronderstel om op 25 Januarie vir onderwysers en bestuurspersoneel en op 27 Januarie vir leerlinge te heropen. ’n Studie wat deur die Universiteit van Johannesburg en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gedoen is toon egter dat 53% volwasse Suid-Afrikaners wil hê skole moet gesluit bly totdat die COVID-19-situasie verbeter het."

Osama se wraak

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-01-14

"Dit sou te ver gaan om te beweer dat Bin Laden die teks vir die sirkusteater in die Capitol geskryf het, maar Trump en kie speel lekker saam om sy sprokie ’n realistiese oorlogsroman te maak. Joe Biden se inhuldiging wag nou vir die opvolgepisodes en het die hele land op hete kole."

Regering gekap oor "irrasionele" maatreëls

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-13

"Politieke opposisiepartye en nieregeringsorganisasies het skepties reageer op die aankondiging dat die regering die inperkingsperiode as gevolg van die pandemie tot minstens 15 Februarie 2021 verleng."

Amsterdam, Kaapstad en die COVID-19-pandemie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-01-13

"Wanneer hierdie pandemie sélf eendag ter ruste gelê is en ons landsgrense weer vir besoekers oopgestel word, sal Amsterdammers en Kapenaars ’n rustige, dog indringende, gesprek kan hê oor wat laasgenoemde by eersgenoemde kan leer oor hoe om die stad se eie 'sporen van het slavernijverleden' meer sigbaar te maak."

Breedekloof bekoor die reisiger

Izak de Vries Reizen 2021-01-12

"Die vallei is beeldskoon, dus skep selfs daardie kosbare oomblikke wanneer ’n mens wag vir die kos om voorberei te word, ’n geleentheid om stil te word en jou eie batterye te laai."

Nog regsaksies teen regering as gevolg van COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-12

"Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit-navorsingsinstituut, kan Suid-Afrika nie die nasionalisering van entstowwe toelaat nie. Hy sê die staat het ’n geskiedenis van mislukkings en Suid-Afrika kan allermins nog ’n mislukking tydens hierdie krisis bekostig."

Wellington

Maryke Roberts Reizen 2021-01-11

Daar is vele goeie dinge wat jy aan die Bolandse dorp, Wellington, kan toeskryf: dis die plek waar die gevierde skrywer, Breyten Breytenbach, as kind gewoon het. Dis die geboorteplek van Piet Retief en generaal J.B.M. Hertzog; dit spog met ’n hele klomp Kaap-Hollandse huisies en was een van Suid-Afrika se wamakersentrums, skryf Maryke Roberts.

Die Sederberg is goed vir die siel

Izak de Vries Reizen 2021-01-08

"’n Mens hoef nie ryk te wees om die Sederberg te geniet nie, maar beplanning is noodsaaklik."

Parlement hou minister verantwoordelik vir gesloer met COVID-19-entstof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-08

"Tydens ’n onlangse vergadering het die Minister aangekondig dat Suid-Afrika nog dié maand een miljoen dosisse entstof uit Indië gaan kry. Gesondheidswerkers sal voor in die tou wees om die entstof te ontvang wanneer dit toegedien word, het Mkhize gesê. Daar is ongeveer 1,25 miljoen gesondheidswerkers in Suid-Afrika."

Het slavernijverleden is deel van het verleden van álle Amsterdammers

Ingrid Glorie Literatuur 2021-01-07

"Met De slavernij in Oost en West ligt er nu een wetenschappelijk onderbouwd, toegankelijk geschreven boek over het Amsterdamse slavernijverleden ... Het is immers de bedoeling dat 'alle' Amsterdammers plus geïnteresseerden van buiten de stad van de bevindingen kunnen kennisnemen."

Bheki Cele slaan weer toe op strande

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-07

"Die minister van polisie se besoeke, wat uiteenlopende reaksies onder Suid-Afrikaners uitgelok het, vorm deel van sy roetine-ondersoek om te verseker dat inwoners aan die Wes-Kaap die vlak 3-inperkingsregulasies wat ’n verbod op strande geplaas het, nakom."

Persbericht: In gesprek met Filip D'havé op Facebook

Voertaal Actueel 2021-01-06

Jurriaan Limburg, voorzitter van de ANV-afdeling Nederland, gaat online in gesprek met Vlaams diplomaat Filip D’havé en voelt hem aan de tand over de Vlaams-Nederlandse regeringstop 2020 en ander nieuws in de Vlaams-Nederlandse betrekkingen.

’n Derde van alle Suid-Afrikaners oorleef op toelaes

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-06

"Vir talle huishoudings is dit nou die enigste bron van inkomste en vervang dit alle vorme van salarisse. Die DA sê in ’n verklaring hoewel die party die uitbetaling van toelaes ondersteun, is werkskepping van kardinale belang vir die land se ekonomie."

Godsdiens en die teleskoop

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-01-05

"Die gevolg is die grootskeepse vergrype van godsdienste, wat mense medepligtig aan moord maak deur ’n hoofregter te laat praat van entstowwe wat DNS verander, of te laat verkondig die virus is ’n sekulêre komplot deur Bill Gates en dat hy hulle lewens nog meer gaan beheer as wat sy rekenaars reeds doen."

Entstowwe moet bespoedig word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-05

"Die Progressiewe Gesondheidsforum het vroeër gesê die feit dat die regering beplan om eers teen aanstaande maand ’n entstof te bekom, is onverskoonbaar en sal verreikende gevolge inhou."

Een leven met Ivan Pillay

Ingrid Glorie Actueel 2021-01-04

In The unlikely Mr Rogue weerlegt journalist Evelien Groenink de geruchten over haar man Ivan Pillay, voormalig topambtenaar bij SARS, de Zuid-Afrikaanse belastingdienst. In een land waar een corrupte president en zijn trawanten de dienst uitmaken, is opkomen voor de waarheid een heldendaad.

Verified by MonsterInsights
Top