Meest recent

Slegs 20% van graad 3-leerlinge kan met  begrip lees

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-28

"Teen die huidige tempo van vordering sal alle kinders in Suid-Afrika eers teen 2098 in enige taal met begrip kan lees."

DA lê klag teen Mashatile en Creecy by Openbare beskermer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-27

"Volgens berigte beplan Creecy om John Lamola, die swakste kandidaat, vir die genoemde posisie aan te beveel."

Suid-Afrika se "Mickey Mouse-weermag" in ’n vryval

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-26

"Luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha van die SANW het verder olie op die vuur gegooi en in die spervuur beland oor sy uitlatings by die begrafnis van een van die 14 Suid-Afrikaanse soldate wat in die DRK gesterf het."

Google moet Suid-Afrikaanse media miljoene rand vergoeding betaal, sê kommissie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-25

"As hierdie aanbeveling wet word, kan dit ’n baken van hoop vir die plaaslike media wees. Dit kan inhoudskeppers in staat stel om te belê in digitale vernuwing, nuusprojekte en die opleiding van joernaliste. Aan die ander kant kan dit ook spanning veroorsaak tussen tegnologieplatforms en die regering, wat moontlik Google se verhouding met Suid-Afrika sal beïnvloed."

Tweespraak met Gert Vlok Nel: "Poësie het net vir twee jaar in my geleef en een oggend was sy weg."

Yves T’Sjoen, Gert Vlok Nel Literatuur 2025-02-24

"Gert Vlok Nel beweegt zich in diverse artistieke velden. Naast dichter en muzikant is hij actief als grafisch kunstenaar. In Nijmegen exposeerde hij bijvoorbeeld pasteltekeningen. Op sociale media kan de belangstellende berichten langskomen waarin hij spreekt over beeldend werk."

Leesimpressie: Waar we zijn door Lina Issa

Erik van den Bergh Literatuur 2025-02-21

"Via een advertentie zoekt ze iemand die namens haar de familie in Libanon tien dagen wil bezoeken. Daartoe stelt ze richtlijnen op voor haar stand-in: de cartografie van thuis."

Voertaal: Brief en repliek

Voertaal Nieuwsbrief 2025-02-21

Voertaal: Brief en repliek

Bekendstelling van Max Havelaar: Jaap Goedegebuure in gesprek met Ena Jansen

Jean Oosthuizen SASNEV 2025-02-21

Die bekendstelling van die Afrikaanse vertaling van die monumentale roman Max Havelaar deur Multatuli (die skuilnaam van Eduard Douwes Dekker) het verlede Saterdag by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad plaasgevind. Hierdie roman, wat deur Ena Jansen in Afrikaans vertaal is, is waarskynlik die bekendste Nederlandse boek ooit. Dit lewer skerp kritiek op die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië en word as ’n vroeë meesterwerk van sosiale geregtigheid beskou.

Brief en repliek 3: ’n Oorsig – deel 1

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Academisch 2025-02-21

"De namenselectie biedt een interessante staalkaart van velerlei contacten tussen het Afrikaanse en Nederlandse literaire polysysteem."

Brief en repliek 2: Teoretiese vertrekpunte vir ’n kontakgeskiedenis

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Academisch 2025-02-21

"Casussen, zoals in deze cursus in Leiden, werpen alvast een licht op transnationale trajecten van schrijvers en teksten. Een vergelijkend onderzoek naar de manier waarop deze schrijvers worden voorgesteld in Afrikaanse literatuurgeschiedenissen en hoe het oeuvre van de desbetreffende actoren in beeld wordt gebracht in de Lage Landen zal revelerende bevindingen opleveren."

Brief en repliek 1: Inleidende opmerkings

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Academisch 2025-02-21

Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte.

Brief en repliek: Inhoudsopgawe

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen Academisch 2025-02-21

Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte. Kyk hier na die inhoudsopgawe.

Dubbele verleentheid op een dag vir finansiesminister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-21

"Eers moes hy toekyk hoedat sy begrotingsrede in die asblik beland enkele ure voordat hy dit in die parlement sou lewer. Kort daarna het hy tydens ’n media-inligtingsessie onvleiende opmerkings gemaak oor die kommissaris van die SA Inkomstediens."

Glaskas in die woud lawe die siel

Maryke Roberts Reizen 2025-02-20

"Ek sit met my voete in die koue bergwater; gooi klein ronde klippies dat dit hop oor die water; fluistersê die rympie: 'koei, kalf, een, twee, drie emmers melk ...' soos in my kleintyddae saam met my pa op die plaasdam se wal, waar my oupa-hulle bywoners was. Tyd staan dan stil."

Trump se bevel stuit navorsing oor MIV-entstof in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-20

"Die skielike bevriesing het gelei tot onsekerheid en chaos onder organisasies en individue wat afhanklik is van hierdie fondse, met baie projekte wat onmiddellik gestaak is en werknemers wat ontslaan word."

Moord op Suid-Afrikaanse gay imam maak wêreldwyd opslae 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-19

"Sy dood het ’n golf van veroordeling en protes opgelewer van die LGBTQ+-gemeenskap, regeringsamptenare en internasionale organisasies soos ILGA World, wat ’n deeglike ondersoek na die moontlikheid van ’n haatmisdaad geëis het."

Errieda du Toit, nostalgiese kosfoendi

Annette Havenga Culinair 2025-02-18

"Haar liefde vir die eg Suid-Afrikaanse disse en die oeroue metode van kos op ’n vuur maak skemer sterk deur."

Leesimpressie: "Ik weet me geen raad" door Willy Lindwer en Aline Pennewaard

Erik van den Bergh Literatuur 2025-02-18

"Filmmaker en auteur Willy Lindwer – kind van vluchtelingen – ontdekte bij het oud papier een bundel met tweehonderd brieven aan het Comité voor Joodsche Vluchtelingen in Amsterdam van Joden uit Duitsland, Oostenrijk, Polen en Tsjecho-Slowakije die hun leven wilden redden door naar Nederland te verhuizen."

Suid-Afrikaners staal hulle vir belastingverhogings in Woensdag se begroting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-18

"Daar word bespiegel dat die minister na verwagting miljarde rand meer uit Suid-Afrikaanse belastingbetalers wil pers om die regering se groot begrotingstekort te finansier."

Joining Maureen Quin for a tour of her work

Izak de Vries Kunst 2025-02-17

"Quin seeks to engage the viewer emotionally; she wants her work to generate a story in the viewer’s mind."

Verified by MonsterInsights
Top