Meest recent
Voedselinflasie op laagste vlak in 14 jaar: Kersfees-kosmandjies lyk voller
2024-12-12"Die armste huishoudings het die hoogste inflasiekoers sedert Januarie 2022 gedra, met ’n hoogtepunt van 11,3% in April 2023. Dit het in November 2024 tot 3,8% gedaal, maar bly die hoogste in alle uitgawekategorieë."
De Wetshof gooi gewig agter bewaring van bedreigde berghaan
2024-12-11"Die majestueuse roofvoël, in Engels bekend as ’n bateleur, het De Wetshof se ikoniese Bateleur Chardonnay geïnspireer."
Persbericht: PC Hooft-prijs 2025 voor proza toegekend aan Maarten ’t Hart
2024-12-11Maarten ’t Hart debuteerde in 1971 – toen nog onder het pseudoniem Martin Hart – en zijn eerste roman Stenen voor een ransuil leverde hem direct een eervolle vermelding op van de jury van de Reina Prinsen Geerligs-prijs. Zijn grote doorbraak volgde in 1978 toen de roman Een vluchtregenwulpen verscheen.
Leesimpressie: Het gepassioneerde leven van Hannah Arendt door Joop Berding
2024-12-11"Een bundel met teksten over de wisselwerking tussen liefde, vriendschap en werk bij Hannah Arendt. Gebaseerd op grondig literatuuronderzoek gedurende 25 jaar, genoteerd in ietwat encyclopedische, soms wat schoolse stijl."
Littering on the campaign trail
2024-12-11"Political advertising leaves behind a fair amount of litter on the campaign trail. Posters and slogans are used to spread the logo, while political merchandise only truly indicates how much the party is willing to spend on showing off to its audience."
Ouers skarrel rond nadat miljoene rand se babamedisyne onttrek word
2024-12-11"Herroepingsaksies kan volgens Sahpra verskil na gelang van die tipe mediese produk en die omvang van wat die probleem vir openbare gesondheid en veiligheid inhou."
Persverklaring: Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2024 toegeken
2024-12-10Die Van Ewijck Stigting se jaarlikse prestasieprys van R100 000 vir die bevordering van die kulturele bande tussen Suid-Afrika en Nederland word vanjaar verdeel tussen twee akademici van die Universiteit van Leiden, Eep Francken en Olf Praamstra.
Leesimpressie: Het beest in ons door Johan Idema en Kees Moeliker
2024-12-10"Een bijzonder leuke en verzorgd uitgegeven bundel waarin 25 Nederlandse auteurs zich inleven in dieren uit de collectie van het Natuurhistorisch Museum in Rotterdam."
Skepselkos: Plantgebaseerde kookboek weer ’n wegholtreffer
2024-12-10Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren gesels met Maryke Roberts: "Koop liewer by die plaaslike mark, of by die boer of by die kleiner winkels wat vars produkte voorsien. Nog beter: Plant iets in jou tuin of op jou balkon. Dit klink na ’n feëverhaal, maar as jy begin rondkyk, sien jy dat die meeste van wat ons nodig het, op ons drumpels beskikbaar is."
Vrydag die 13de is maak of breek vir die Bela-wet
2024-12-10"Noudat die drie maande Vrydag ten einde loop, is daar steeds geen sprake van ’n ooreenkoms wat deur al die partye aanvaar word nie."
Eskom bespaar miljarde rand se diesel
2024-12-06"Yelland sê Eskom fokus daarop om inkomste te verhoog, maar gee min aandag aan die vermindering van sy kostestruktuur, die vermindering van skuld- en finansieringskoste, die vermindering van verliese, die verbetering van finansiële en bedryfsprestasie, of die vervreemding van niekernbates."
Leesimpressie: Ik omhels je onafgebroken door Judith de Kom
2024-12-05"Een aansprekende bundel (fictieve) brieven en gedichten die vooral een eerbetoon zijn aan Anton de Kom en zijn strijd."
Oos-Kaap skud toerismevere reg te midde van misdaadvlaag
2024-12-05"Alhoewel die Oos-Kaap bekend is vir sy natuurlike skoonheid en ryk kultuurerfenis, wat dit die status van ’n top toerismetrekpleister laat verdien, is die gasvryheidsbedryf bekommerd dat ’n oplewing in geweldsmisdaad die aantal Suid-Afrikaanse en internasionale besoekers aan die provinsie kan laat verminder."
Bridget Mangwandi, Mzansi se nuwe MasterChef
2024-12-04"Die 20-jarige Bridget Mangwandi het tydens ’n opwindende finale uitdaging van MasterChef South Africa seisoen 5 as wenner triomfeer."
Ikone van straatkuns onder een dak
2024-12-04"Soos ons deur die uitstalling stap, besef ek ook hoeveel van die ander straatkunstenaars se werk is al só deel van die kunslandskap dat mens meer bekend is daarmee as wat jy besef."
Wilgenhof se stof wil nie gaan lê nie
2024-12-04"Daar is nou aan beide kante van die debat ongelukkigheid oor die huidige toedrag van sake. Sommige is ongelukkig omdat die visekanselier en voorsitter van die raad so lig daarvan afgekom het, terwyl ander vies is oor die bevinding van Kriegler en sy paneel."
Breytenbach notitie#24: De ontdekking van het eiland. breytenbachiana
2024-12-03"Het werkschrift De ontdekking van het eiland bundelt 'breytenbachiana', dat wil zeggen bijeengesprokkelde beschouwingen over Breytenbach. Het boek omvat drie delen."
Leesimpressie: Hoop door Philipp Blom
2024-12-03"Persoonlijke notities, veel historische informatie en uiteenlopende literaire en filosofische bronnen bieden een veelomvattende zoektocht naar hoop."
Presidensie gooi koue water oor Solidariteit se opgewondenheid oor Bela-wet
2024-12-03"Mashatile het verduidelik dat slegs een party in die RNE die ooreenkoms onderteken het. Dit is boonop onderteken sonder dat hy of president Cyril Ramaphosa kennis gedra het daarvan of toestemming aan iemand in die presidensie gegee het om so ’n ooreenkoms aan te gaan."
Notre-Dame herrys wéér
2024-12-02"... Ek weet hoe spesiaal dit is om ’n reuse katedraaldeur oop te stoot – die handvatsel blink gevat; die drumpel holrug getrap; die hout donkerder bo waar geen volson kom nie. Om binne op die houtbankies te sit wat al houding het, ongelyke vloerteëls koel onder jou voete en die gedagte van bykans 1 000 jaar se gebruik alomteenwoordig."