Meest recent
Geweld teen vroue floreer in Suid-Afrika
2024-07-23"Die aanhoudende dade van geweld teen vroue in Suid-Afrika vereis dringende aandag. Ten spyte van wetgewende ingrepe om dit hok te slaan, is die hele Suid-Afrikaanse samelewing vol daarvan."
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft archief Anil Ramdas
2024-07-22Ramdas werd geboren in Suriname en kwam op zijn negentiende naar Nederland waar hij zijn universitaire studie sociale geografie cum laude afrondde. Na zijn studie schreef hij voor onder andere de Volkskrant, De Groene Amsterdammer en NRC. Hij viel op als Zomergast bij de VPRO en ging daarna ook als radio- en tv-presentator aan de slag. Ramdas durfde kritisch te zijn, zowel op Nederland als op zijn geboorteland en migranten in zijn algemeenheid.
Leesimpressie: Nastja’s tranen door Natascha Wodin
2024-07-19"Het bewogen, bijna onvoorstelbare levensverhaal van Nastja, civiel ingenieur in de Oekraïne, die in Berlijn als werkster aan de slag gaat en de schrijfster Wodin, van wie de moeder in de Tweede Wereldoorlog als dwangarbeider vanuit Oekraïne naar Duitsland gedeporteerd werd."
Londen Pride 2024 – optog vir inklusiwiteit
2024-07-19"Homoseksualiteit bly onwettig in 35% van die Verenigde Nasies (VN) se lidlande (die meeste in die Midde-Ooste, Suidoos-Asië en Afrika) en slegs 6% van VN-lidlande sluit beskerming vir seksuele oriëntasie in hul grondwette in. Die doodstraf is die wetlike en voorgeskrewe straf vir konsensuele selfdegeslag-seksuele ontmoetings in lande soos Iran, Mauritanië, Nigerië, Brunei, Saoedi-Arabië en Jemen."
Gevangene wat oor lekker tronklewe spog, loop sy rieme styf
2024-07-19"In een van die video’s wat die afgelope naweek verskyn het, lag en gesels hy en sy medegevangenes uitbundig terwyl hy spog dat hulle verblyf hulle niks kos nie."
Madiba se invloed strek wyd
2024-07-18"Nelson Mandela, of Madiba soos dié pa van demokrasie onder sy stamnaam alombekend is, sou op 18 Julie vanjaar 106 jaar oud gewees het en regoor die wêreld word daar allerhande dinge beplan om sy gesindheid van barmhartigheid te gedenk."
Omstrede Bela-wet waarskynlik terugverwys na parlement
2024-07-18"Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die Bela-wetsontwerp) is opnuut in die weegskaal. Die nuwe minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het die afgelope week te kenne gegee sy wil die wet terugverwys parlement toe."
Leesimpressie: Een klein detail door Adania Shibli
2024-07-17"De Palestijnse schrijfster Shibli belicht in twee originele, heldere en beklemmende verhalen Palestina vanuit verschillende perspectieven."
Swak intelligensie-agentskappe laat Suid-Afrikaners onveilig
2024-07-17"Suid-Afrikaners het rede om bekommerd te wees oor die land se swak intelligensie-agentskappe wat inwoners onveilig laat voel."
Nuwe polisieminister wil misdaad met mening takel
2024-07-16"’n Veiliger Suid-Afrika waar mense regoor die land enige tyd kan rondbeweeg sonder om bang te wees vir plunderende misdadigers. Dit is die nommer 1-doelstelling van die land se nuwe minister van polisie, Senzo Mchunu."
Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #3: "Dit is baie belangrik dat Afrikaans haar heterogene ondergrond ondersoek, ontdek en hersaamstel volgens die behoeftes van ’n nuwe tyd"
2024-07-15"Daar is helaas die ander Suid-Afrika. En daardie Suid-Afrika bly grotendeels ’n krioelende en veeltongige, komplekse geheim."
Persbericht – Afrovibes Festival 2024: Belonging
2024-07-15De 21e editie van Afrovibes Festival is van 2 tot en met 13 oktober 2024. Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en laat dit jaar de veelzijdigheid zien van makers uit Noord-Afrika en de (Noord)Afrikaanse diaspora in Nederland. Afrovibes brengt een vernieuwend en gedurfd programma vol theater, dans, muziek en spoken word rondom het thema Belonging met voorstellingen uit onder andere Marokko, Zuid-Afrika, Ivoorkust, Tunesië, Egypte en Nederland.
Leesimpressie: Tat tvam asi door A.L. Snijders
2024-07-15"Bundel van in 2019 en 2020 geschreven zeer korte verhalen van de in 2021 overleden auteur. Grotendeels eerder gepubliceerd op de website van KRO/NRCV, in de VPRO-gids, De Standaard en de Berkelbode."
Earthbox: Eetervaring onder die grond bring nuwe perspektief
2024-07-12"Ek kan nie anders as om te dink dat hierdie uitgrawing werklik ’n tydkapsule is nie. Dit wys vir ons hoe die aarde miljoene jare gelede gelyk én gevorm het."
Life Esidimeni-tragedie se aanspreeklikes moet boet
2024-07-12"Regter Mmonoa Teffo het Woensdag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria bevind dat die voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, Qedani Mahlangu, en geestesgesondheidsdirekteur Makgabo Manamela, nalatig was."
The National Arts Festival celebrates 50 years
2024-07-11"Should you be one of those who have never been to a National Arts Festival, do please try. Should you be one of the oldies now, reminiscing about those days filled with hormones and illicit substances, please try again."
Kaap van storms berei voor vir vlak-8-waarskuwing
2024-07-11"Groot dele van die provinsie het Woensdag weer aansienlike hoeveelhede reën gekry. Humanitêre pogings om skuiling, kos en komberse te verskaf duur regdeur die provinsie voort."
Hlope se aanstelling "ondermyn die geloofwaardigheid van die regbank"
2024-07-10"Die gediskrediteerde en omstrede oudregter John Hlope, wat vroeër vanjaar deur die parlement uit sy amp as regter geskors is, sal sy party verteenwoordig in die Regterlike Dienskommissie wat hom vroeër skuldig bevind het aan growwe wangedrag."
Tong in die kies en hart op die mou
2024-07-09"Jare gelede laat ’n goeie vriend in Nederland my luister na ’n eenvoudige liedjie 'De crocus en de hyacint' gesing deur ’n ene Borus. Dit het my op ’n manier aangegryp, gegewe die land waar ek gebore is, naamlik Suid-Afrika."