Meest recent
Wie was op De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916?
2022-08-08"Die jaar is 1916. Afrikaans as taal is nog nie formeel erken nie. Die nederlaag van die Suid-Afrikaanse Oorlog (ook bekend as die Anglo-Boereoorlog) het pas die nuwe eeu ingelui. Die ANC is vier jaar gelede, in 1912, gestig. In 1913, drie jaar gelede, is die verreikende Wet op Naturellegrond gepromulgeer. Die Rebellie van 1914‒1915 verdeel wit Afrikaanssprekendes. Afrikaner-nasionalisme maak sy stem dik."
PEN Nederland Jakes Gerwel-inwoonskrywer: ’n onderhoud met Emma Crebolder
2022-08-05Emma Crebolder staan bekend as ’n klimaatdigter. Sy is altyd bewus van die lande waar sy haar bevind se skoonheid, se tale – en dink sy verantwoordelik na oor die betrokke land se gesteldheid. Of dit nou ten opsigte van die weer is, of algemene (in-)gesteldheid van die land se inwoners teenoor mekaar. Emma, sou mens kon sê, is ’n waarnemer en analis van haar omgewing. Hier is ’n artikel oor dié digter, wat onlangs tagtig jaar oud geword het.
Interuniversitaire samenwerking op het gebied van Afrikaans en Nederlands
2022-08-05"Sinds 2019 loopt bij Unisa het VisionKeeper-project 'Om Afrika te verbeel' in de latere lyriek van Breyten Breytenbach. Samen met Alwyn Roux mag ik het wetenschappelijk onderzoek verrichten. Het project is na de pandemie een nieuwe fase ingetreden: collega Roux is te gast bij de Universiteit Gent op uitnodiging van het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika. Het studieverblijf is een aanleiding om recente onderzoekoutput voor het voetlicht te houden."
Seldsame konsolidasie van opposisiepartye teen Ramaphosa
2022-08-05"In ’n seldsame gebaar van solidariteit in die Suid-Afrikaanse politiek het opposisiepartye met uiteenlopende beginsels en oortuigings kragte saamgesnoer om antwoorde uit president Cyril Ramaphosa te kry oor die beweerde gebeure op sy wildplaas."
SAVN Nederlandse Winterschool (Julie) – ’n perspektief deur Leona Conradie, MA-student aan die Universiteit van Wes-Kaapland
2022-08-04"Die doel van hierdie week lange Nederlandse winterskool te Hartenbos was om universiteitstudente wat Afrikaans en Nederlands as vak het, meer van die Nederlandse taal [en letterkunde] te leer ... Ek was weer tussen mense wat soos ek dink, maar die beste van alles was dat ek tussen mense was wat op ’n kritiese wyse met my kon verskil."
Eskom se liggies brand alweer flouer die week
2022-08-04"Volgens die DA word die parlement se oorsigfunksie ondermyn omdat die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nie wil toegee aan ’n versoek van die DA vir ’n ad hoc-komitee om toesig te hou oor Ramaphosa se nasionale energiekrisiskomitee (Necom) en die implementering van sy energieplan nie."
Persverklaring: Wenners van die Suid-Afrikaanse afdeling in die Picture This!-kompetisie
2022-08-03Protea Boekhuis maak met trots die wenners bekend in die Suid-Afrikaanse afdeling van die jaarlikse Picture This!-kompetisie vir uitstekende ontluikende illustreerders. Hulle is: Isabelle Kuijers, Veronica Bekker en Linn Hugo.
Bheki Cele het polisie se reserwemag “uitgewis”
2022-08-03"In 2011/12 was daar 52 054 SAPD-reserviste regoor die land. Tien jaar later sit die SAPD nou met net 4 393 reserviste."
Petrolprysdaling kon byna ses keer meer gewees het, sê DA
2022-08-02"Terwyl die laer brandstofpryse wat Woensdag in werking tree, allerweë verwelkom word, meen opposisiepartye die regering kan baie meer doen om vuisvoos Suid-Afrikaanse motoriste tegemoet te kom."
Is jou ouma ook ’n donkie?
2022-08-01"Dit is die 19de eeu, die era van Britse bewind aan die Kaap. Verengelsingsprosesse in veral skole en die kerk is vroeg in die nuwe eeu implementeer. Jou oumagrootjie, wat skoolgaan in Graaff-Reinet, staan in die klaskamer se verre hoek met ’n bordjie wat om haar nek hang. Dit lui: 'I am a donkey, I spoke Dutch.' Sy is betrap dat sy Afrikaans op die skoolterrein gepraat het."
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft literaire nalatenschap van Ingrid Jonker
2022-07-29Het Literatuurmuseum heeft een bijzondere collectie verworven: handschriften, typoscripten, agenda’s, brieven en persoonlijke documenten van de Zuid-Afrikaanse dichter Ingrid Jonker (1933–1965). Ter ere van deze aanwinst opent het Literatuurmuseum op zaterdag 27 augustus een kleine expositie over Ingrid Jonker en verschijnt er een achtergrondartikel op LiteratuurLab.nl, het online museum van het Literatuurmuseum.
Paternoster se skoonheid hou jou siel gevange
2022-07-29"So waai ’n koue winterswind ons siele teen ’n draadheining in Paternoster vas, soos die wasgoed wat langs die vissershuisies in die seebriesie wapper. Lank nadat dié Weskusdorpie uit jou truspieëltjie verdwyn het, sit jou binneste nog daar teen die heining vas," skryf Maryke Roberts.
ANC se rasvoorstel vir skole is "ondeurdag, onsinnig en onprakties"
2022-07-29"Nodada sê hierdie voorgestelde rassemanipulering deur die ANC is sterk in ooreenstemming met hul steun vir die drakoniese wysigingswetsontwerp op basiese-onderwys-wette (BELA) en veral die 'Lesufi-klousule' wat poog om skoolbeheerliggame te ontmagtig."
Verdeelde ANC wil red wat daar te red is
2022-07-28"Die konferensie, wat vandag (Donderdag 28 Julie) begin, duur tot Sondag. Dit volg kort op die hakke van die party se provinsiale verkiesingskonferensie in KwaZulu-Natal (KZN) waar die Zuma-faksie die oorhand gekry het."
Ramaphosa kort straks "kragdadigheid" vir sy kragplan
2022-07-28"Uiteindelik dui sy (langverwagte) aankondiging van die kragplan heel moontlik veral daarop dat ’n staatshoof nie noodwendig 'daadkragtig' of 'kragdadig' hoef op te tree om op beslissende of kragtige wyse leiding te gee nie. Maar dalk sal dit juis nodig wees om te verseker dat die plan tot spoedige en suksesvolle uitvoering kom."
Ramaphosa se kragplan sal fyn dopgehou word
2022-07-27"President Cyril Ramaphosa se regrukplan om die land se energiekrisis te oorkom, is met gemengde gevoelens deur politieke partye en energiekenners ontvang."
Bekende letterkundige ontruim sy pos na omstrede rubriek
2022-07-26"Die storm wat in die Afrikaanse letterkunde losgebars het oor ’n omstrede rubriek deur een van die land se bekende letterkundiges, Hennie van Coller, het gelei tot sy bedanking as voorsitter van die Letterkundekommissie én as raadslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns."
Algemeen-Nederlands Verbond (Afdeling Kaapstad) en Zuid-Afrika
2022-07-25"De nieuw opgerichte leerstoel Nederlandse taal- en letterkunde & cultuurkunde in Zuid-Afrika (vanaf 2022: https://neerlandistiek.nl/2019/09/nieuwe-leerstoel-nederlands-in-zuid-afrika/) is vast en zeker meer inclusief, met oog voor cultureel-etnische diversiteit, de uitkomst van samenspraak tussen docentenplatformen voor neerlandistiek (Kaapse Forum en Noordelijk Kennisnetwerk), SAVN (Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek) en departementen Afrikaans en Nederlands in Zuid-Afrika en in Namibië."
Idealisme en de Wereldbibliotheek
2022-07-22"Het zijn vaak beduimelde exemplaren; de oude, vooroorlogse boeken van goedkopere uitgevers zoals Uitgeverij Wereldbibliotheek. Deze ideële uitgeverij maakt vlak na de oprichting het boek bereikbaar voor een grote groep lezers. De uitgaven zijn goedkoop. De achterliggende maatschappij - de Maatschappij tot verspreiding van Goede en Goedkoope Lectuur - beoogt dat ook. Het veroorzaakt een revolutie in de boekenwereld."