Skole: Nederlandse ouers “staan op omvallen”
2021-02-04"Dit wil voorkom of ’n klein bietjie VOC-DNS steeds skuil in die regerings van Nederland én Suid-Afrika. Ons mag verskillende tale praat, maar soms klink die kommunikasie van die onderskeie regerings aan die burgery maar baie dieselfde."
Sy wil jou leer Nederlands praat
2021-01-28"Verder kan de kennis van het Nederlands deuren openen naar werkgelegenheid, uitwisselingsprogramma’s of zomerscholen."
Die geweld in Nederland – ’n Suid-Afrikaner probeer verstaan
2021-01-27"Sondagnag was ’n soort katarsis van die ‘complotwappies’ (komplotdenkers), en dié komplotte het vele tentakels."
Breedekloof bekoor die reisiger
2021-01-12"Die vallei is beeldskoon, dus skep selfs daardie kosbare oomblikke wanneer ’n mens wag vir die kos om voorberei te word, ’n geleentheid om stil te word en jou eie batterye te laai."
Die Sederberg is goed vir die siel
2021-01-08"’n Mens hoef nie ryk te wees om die Sederberg te geniet nie, maar beplanning is noodsaaklik."
Die vertaler ontbind, verklaar en bewaar ’n ruimte tussen tale
2020-12-22"Die vertaler van ’n teks doen meer as om woorde van een taal in ’n ander oor te skryf. Die vertaler moet ook die gevoel van die bronteks oordra – sonder om die teikenteks lomp en ontoeganklik te maak."
’n Resensie van Proxima
2020-12-07"Wanneer haar deelname aangekondig word, is die manlike Amerikaanse spanleier se kommentaar dat hy bly is oor haar nasionaliteit, want hy het goeie goed gehoor oor Franse vroue se kookvernuf."
Hip-hop as brugteks: ’n Resensie van Mogul Mowgli
2020-12-01"Wanneer Zed dit dan durf waag om velkleur aan te spreek, breek ’n geveg uit ... Zed is nie wit genoeg vir Brittanje nie, maar ook nie swart genoeg vir diegene wat hulself as ‘swart’ sien nie."
I am Greta, ’n resensie
2020-11-17"Hierdie film doen meer as net goeie werk vir die klimaat, dit breek ook lansies vir mense wat op die outismespektrum is."
België in die Kaap: ’n Fotogalery
2020-11-16"Die idee was om Belgiese maatskappye wat in Suid-Afrika handel dryf, groter lugtyd te gee onder die sambreelbeskrywing 'A taste of Belgium'."
Francis Galloway se teks oor Breyten Breytenbach vir die publiek beskikbaar
2020-11-10"Of die boek nog tersaaklike aangeleenthede aanspreek in ’n era waarin Afrikaans (en witheid) onder druk staan? Ek glo wel mens moet weet waar jy vandaan kom (die hoofstroomgeskiedenis asook die alternatiewe narratief daaromheen) om jou eie pad vorentoe te vind. Dis soos om eers die klassieke kitaar te begryp sodat jy kan improviseer en vernuwe."
’n Gratis Europese filmfees en ’n bonus vir Afrikaanse lesers
2020-11-04"Die Europese Filmfees 2020 word van 12 tot 22 November virtueel gehou, met gratis aanlyn uitsendings vir Suid-Afrikaners. Vir Afrikaanse lesers is daar boonop ’n groot bonus, byeengebring deur die Vlaamse verteenwoordiging in Suid-Afrika en Sasnev, ondersteun deur Protea Boekhuis en die Vrystaat Kunstefees."
Eenders en anders: Om Nederlands weer in Suid-Afrikaanse skole bekend te stel
2020-11-03"Die materiaal is so saamgestel dat dit enersyds kyk na dit wat dieselfde of eenders is in die twee tale, maar dan brei dit uit na die verskille. Die 'eenders en anders' verwys nie net na die taal nie, maar ook na die kulturele ooreenkomste en verskille."
"Staat van het Nederlands": belang vir Afrikaans
2020-11-02"In die 2016-studie is daar naamlik bevind dat heelwat Nederlanders aanstoot geneem het as hul streekstaal of dialek nie formeel erkenning gekry het nie; Hinskens het gewaarsku dat Suid-Afrika dit in ag moet neem sou ons ’n soortgelyke studie wou doen vir die stand van Afrikaans."
Ruby & Roach se animasie: geen taalgrense nie
2020-10-29"Ruby en Roach het tot op hede al by tien internasionale feeste en drie nasionale feeste gaan kuier."
