Jean Oosthuizen

Joernalis

DA se beleidshoof is keelvol vir ras-etikette

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-08

"Ek moes ’n vorm by die bank invul en het 'Indiër' afgemerk," het Gwen Ngwenya getwiet.

Eskom begin die jaar voel-voel in die donker

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-07

"Suid-Afrikaners gaan die nuwe jaar voel-voel die donker binne met geen idee wanneer en vir hoe lank die ligte gaan brand nie."

Gelofte verdeel steeds Suid-Afrikaners

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-20

"Cyril Ramaphosa se toespraak tydens Versoeningdag die afgelope Maandag by Bergville in KwaZulu-Natal het die uiteenlopende standpunte oor Geloftedag opnuut onderstreep."

Ramaphosa se kwytskelding is "bisar" sê DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-19

"Duisende gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke gaan danksy begenadiging deur president Cyril Ramaphosa vroeër vrygelaat word, maar nie almal dink dít is ’n goeie idee nie."

Eskom hou publiek aan die raai oor ’n donker Kersfees

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-18

"Eskom probeer sy bes om die kersfeesligte tot ten minste vroeg volgende jaar sonder beurtkrag te laat brand, maar kan niks belowe nie."

Onderwysers verplig om kinders oor seks te leer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-13

"Onderwysers wat weier om die departement van basiese onderwys en opvoeding se nuwe kurrikulum oor omvattende seksvoorligting te volg, kan tugstappe in die gesig staar."

Suid-Afrikaners google oor graanvlokkies, rugby en beurtkrag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-13

Wat is die vrae wat die afgelope jaar die meeste in Suid-Afrika op Google gegons het?

Eskom hou SA in die duister met verskonings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-12

"Keelvol Suid-Afrikaners glo Eskom hou die land letterlik en figuurlik in die duister."

Oranje, wit en blou laat minister rooi sien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-11

"Verskeie mense het getwiet dat Mbalula as minister van vervoer nie sinnelose twitterboodskappe die wêreld instuur nie, en liewer moet fokus op die werk waarvoor belastingbetalers opdok, naamlik die land se vervoer, veral noudat die vakansieseisoen in volle swang is."

Jansen braak wéér gal oor Afrikaans in Stellenbosch

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-06

"Afrikaans [het] sy eie grootste vyand geword." – Jonathan Jansen 

Eskom vrot van die skuld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-05

"Eskom se totale skuld beloop R44 miljard. Die meeste daarvan is munisipale skuld."

US rektor wil "aanbeweeg" ná taalstryd

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-04

"Die ondersoek onder leiding van oudregter Burton Fourie het bevind dat daar geen bewyse was dat Wim de Villiers onbehoorlik opgetree het met die nominasie van oudregter Edwin Cameron vir die amp van kanselier van die US nie."

"Rasbehepte transformasie" maak PUK armer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-03

"Die twee belangrikste kenmerke wat die PUK in sy bloeitydperk beleef het en waarvan daar toenemend wegbeweeg word, is volgens Theuns Eloff eerstens Christelik-prinsipiële denke oor die wetenskap en die wêreld, en tweedens onderrig en navorsing in Afrikaans."

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Jean Oosthuizen Meningen 2019-12-02

“Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk,” het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer. Jean Oosthuizen berig.

Dis nou vlieg of val vir SAL

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-29

"Die lugdiens is op die rand van finale ineenstorting en slegs ’n wonderwerk kan dit nog red."

Verified by MonsterInsights
Top