Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

Jy leef teen ’n slakkepas op Dwarskersbos

Maryke Roberts Reizen 2023-11-21

"Ons het drie salige dae op hierdie kusdorpie, net so anderkant Velddrif en Laaiplek, deurgebring."

Porto, waar port nog port mag wees

Maryke Roberts Reizen 2023-11-16

"Dus geen vlugvoosheid nie en boonop is Porto nie bekend as een van die duurste wêreldstede nie. ’n Groot pluspunt vir dié van ons met groen paspoorte wie se rande maar min werd is elders in die wêreld."

Newtown: Voel die hartklop van Afrika

Maryke Roberts Reizen 2023-11-15

"Newtown in Johannesburg is nie altyd toeriste se eerste keuse vir ’n paar dae se verkenning van die Goudstad nie. Dié voorstad van Johannesburg is skaars ’n eeu oud en het as nywerheidsgebied ontstaan waar onder meer bakstene vervaardig is. Tussen die verval deur klop daar ’n wonderlike Afrika-hart."

Die dans van die diere van die Kamdeboo

Maryke Roberts Reizen 2023-11-08

"Toe ons voor die lieflike Manor stilhou, verwelkom ’n rytjie paraffienlampies, ’n vriendelike glimlag, ’n warm lappie om die koue te verdryf en ’n drinkdingetjie ons. Die kaggel brand, die kos is uit die boonste rakke en die wynlys stel nie teleur nie."

Nostalgiese Londen

Maryke Roberts Reizen 2023-10-19

"Ons lag as ons die dinge onthou wat hy gewys en vertel het, soos 'Look right' wat op die paaie geverf is sodat oorsese toeriste wat gewoond is die verkeer kom van ’n ander rigting, nie omgery word nie."

Clos Malverne: Oos, wes, tuis nie bes in hierdie geval

Maryke Roberts Reizen 2023-10-19

"Michelle, gasvryheidsbestuurder, het flussies vertel dat Seymour Pritchard die 10 hektaar-plaas Malvern Heights in 1969 by kolonel JW Bellingham gekoop het, wat die plaas vernoem het na die golwende heuwels rondom Malvern in sy geboorteland, Engeland."

Die dorp is McGregor

Maryke Roberts Reizen 2023-10-19

"Amelia is net so mal oor geskiedenis soos ek, en die McGregor Erfenisstigting se navorsing op hul webblad oor die ou McGregor Sekondêre Skool, waarin ons bly, is in die klein verwelkomingsboekie in ons kamer vervat."

Bekoorlike Riebeek-Kasteel een van SA se oudste dorpe

Maryke Roberts Reizen 2023-09-06

"Gaan proe olywe, koop olyfolie of wyn en verwyl die ure in die middedorp se klein handelstegie Short Street, met ’n glas yskoue Pieter Cruythoff van Riebeek Wine Valley Co."

Intieme kunservaring toe baie meer persoonlik as beplan

Maryke Roberts Kunst 2023-08-31

"My intieme kunservaring word toe sommer in ’n japtrap baie meer persoonlik as wat ek kon droom."

Pak jou tas: Lissabon

Maryke Roberts Reizen 2023-08-23

"Ek gaan soek veel eerder die beste plek in Lissabon, Portugal om dit te gaan eet. Met beurtkrag en elektrisiteit só duur, belê ek eerder in ’n vliegkaartjie."

Kom ons gaan "wiltyn" toe!

Maryke Roberts Reizen 2023-08-03

"Ons Kruger-boek is weer baie handig want dit wys al die grootste diere en al die klein sirkelroetes weg van die teerpad wat jy kan volg."

Kruis en dwars in Kruisrivier

Maryke Roberts Reizen 2023-07-27

"Teen sononder gaan stap ek in die laventelveld en laat die reuk met ’n streling van my hand oor die honderde blommetjies vry. Ek pluk twee klein bossies om voor ons bed te sit, vir goeie slaap, hoewel ek vermoed Moeder Karoo sal sommer op haar eie daarvoor sorg."

Koop ’n boot en trek Key West toe!

Maryke Roberts Reizen 2023-07-20

"Dis Key Largo, Tavernier, Plantation Key, Islamorada, Layton, Vaca Key, Duck Key, Layton en Big Pine Key wat soos Hollywood-filmstelle weerskante van die pad op ons wag."

Groen Chicago

Maryke Roberts Reizen 2023-07-05

"Al meer wêreldstede beweeg weg van net staal en beton en maak parke, wandelpaaie en natuurlike sones deel van die stadsbeplanning. Dit is ’n poging om hul koolstofvoetspoor te verklein, maar gee ook aan inwoners die kans om die buitelewe in die stadsgrense te geniet."

Knysna Oesterfees

Maryke Roberts Culinair 2023-07-04

"Daar is beslis meer as oesters en fietsry en seiljagvaarte om op dié kusdorpie te ontdek."

Verified by MonsterInsights
Top