Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

Een goeie leier kan ons land red

Maryke Roberts Literatuur 2024-06-27

Maryke Roberts resenseer die Suid-Afrikaanse boek, How to fix (unf*ck) a country deur Roy Havemann.

Die Chobe: Hoeveel keer kan jy ’n visarend hoor roep voor dit jou nie meer diep raak nie?

Maryke Roberts Reizen 2024-06-26

"Daar is seekoeie, olifante, reiers, ooievaars, koedoebulle, krokodille, kormorante, visvangers, visse, kameelperde in soveel oorvloed dat jy jou oë moet knip om seker te maak jy droom nie."

Weggevoer na ’n goddelike katedraal – iewers elders in jou kop

Maryke Roberts Muziek 2024-06-26

"Die koor het pas ’n twee week lange toer in Suid-Afrika met agt optredes en werkswinkels voltooi en het in van die Drakensberge en Soweto tot Pretoria en Kaapstad opgetree."

Reisende, reuse-houtpop skep bewussyn oor xenofobie

Maryke Roberts Theater 2024-06-19

"Daar is nie veilige skuilplekke en wagte vir elke kind nie. Ook nie verantwoordelike volwassenes wat hulle môre sal kom haal en dan sal alles reg wees nie."

Bekyk Parys van ’n lekker rustige bootrit op die Seine

Maryke Roberts Reizen 2024-06-11

"Die Olimpiese Spele is om die draai en Parys is die perfekte gasheerstad vir hierdie skouspel. As jy voorheen in Parys was, oorweeg dalk ’n ander uitkyk op die Stad van die Liefde en gaan verken die Seine op ’n bootrit."

Trek jou longe vol Karoolug op Prins Albert

Maryke Roberts Reizen 2024-05-21

"Nou, 12 jaar later, is die dorp vir my op haar mooiste. Met leivore, grondpaadjies hier en daar, maar met ouwêreldse sjarme en ’n dorpshotel wat vanjaar 150 jaar oud is, is dit regtig die vervlegting van oud en nuut."

Pafuri: twee geleenthede vir onvoorwaardelik oorgee aan die natuur

Maryke Roberts Reizen 2024-05-10

"Al wat jy moet doen, is om tot stilstand te kom. Om oor te gee aan die natuur; die stilte in jou ore te hoor."

Lieflike lang dae in die Waterberge

Maryke Roberts Reizen 2024-04-25

"Dis een van slegs twee UNESCO-verklaarde savanne-biosfere in Afrika en word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut as ’n kritieke biodiversiteitsgebied erken."

Blaauwklippen: huldeblyk aan ’n statige dame

Maryke Roberts Reizen 2024-04-11

"Dis ongelooflik hoeveel van ons historiese Kaaps-Hollandse herehuise die afgelope twee eeue deur vloed, vuur en die vagevuur van ’n aardbewing tot in hul fondamente geskud is, maar weer opgebou is om trots in hul volle glorie te skitter."

Die sus van ’n trem laaf die siel

Maryke Roberts Reizen 2024-04-03

"Die nuutgeboude dubbelvlaktrems, wat in 2017 in gebruik geneem is, is geskoei op die Blackpool Corporation Double Deck Balcony Tramcar wat uit 1923 dateer. Die byna vyf meter hoë dubbelvlak-trems gee aan passasiers ’n unieke uitkykpunt van waar hulle die platteland en wynlande kan ervaar."

Vind vrede in mooie Pearly Beach

Maryke Roberts Reizen 2024-03-25

"Pearly, soos ek hoor die locals dit noem, is ’n ware vakansiegangerparadys. Die strande strek amper nimmereindigend na weerskante, die visvanggeleenthede is soos op min ander plekke en die dorpie het selfs sy eie bierbrouery met ’n reuse-pizzaoond."

Réunion: ’n Klein stukkie Frankryk in die Indiese Oseaan

Maryke Roberts Reizen 2024-03-15

"Op nul mag ons ons oë oopmaak, toe hy verklaar: 'Welkom op die maan.'"

Die magtige Zambezi is vreesaanjaend én gerusstellend

Maryke Roberts Reizen 2024-03-05

"Ons is alleen in die Tsowa-kamp – wat slegs uit ’n paar luukse tente, ’n restaurant, swembad en kuiergedeelte bestaan. Daar is geen ander akkommodasie of mense op die eiland nie."

Op die spoor van jazz

Maryke Roberts Reizen 2024-02-20

"Ons luister vir ’n uur jazz, drink ’n lekker koue pint voor die kaggel voor ons die twee verdiepings – verkwik – opdraf terug na ons nes."

Die bekoring van St Ives

Maryke Roberts Reizen 2024-02-05

"St Ives se ligging op die kus van die Keltiese See is lekker sentraal en jy kan elke dag ’n totaal ander ervaring in ’n buurdorpie geniet."

Verified by MonsterInsights
Top