In het nieuws

Uniseks toilette sit die pot mis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-23

"Die meerderheid Suid-Afrikaners is sterk gekant teen uniseks toilette wat in openbare plekke soos lughawens deur mans en vrouens gedeel word."

SAL skarrel rond oor vlugte

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-22

"Die lugdiens sê tydens die huidige proses van sakeredding is die jongste kansellasies ’n verantwoordelike strategie om geld te bespaar en die lugdiens se kapitaalposisie te verbeter."

Kaapse Dokter saai amok onder Kapenaars

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-21

"Die stormsterk Suidooster wat die Kaap sedert verlede week teister, het wingerde omgewaai, verhoed dat skepe Kaapstad se hawe verlaat en selfs daartoe bygedra dat die hele land met ’n stadige internet sukkel."

Afrikaanse skole is eilande van uitnemendheid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-17

"Ten spyte van talle uitdagings vaar Afrikaanse skole in Suid-Afrika steeds uitstekend op alle terreine."

Minister vra wapenvrye Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-16

"Cele se pleidooi vir ’n wapenlose land geskied teen die agtergrond van die groot aantal misdade in die land wat met gesteelde of onwettige wapens gepleeg word." 

Zuma al weer te siek vir Zondo

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-15

"Jacob Zuma se regsverteenwoordigers het aan regter Raymond Zondo gesê hul kliënt sal eers in Maart beskikbaar wees om te getuig voor die kommissie wat staatskaping ondersoek."

Is die skrif aan die muur vir Cyril?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-14

"Sy politieke vyande in die ANC, wat hoofsaaklik Zuma-gesindes is, slyp behoorlik hulle tande om van Ramaphosa ontslae te raak en hom na sy politieke graf te stuur."

"2019 se matriekuitslae is ’n klug"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-10

"As die syfer van leerders wat nie matriek voltooi nie in ag geneem word, lyk die prentjie heeltemal anders en glad nie so rooskleuring nie."

Leerling blink uit na herrie oor "duiwelskuns"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-09

"Die matriekleerling wie se kuns die hele land verlede jaar aan die gons gehad het nadat ’n pastoor dit as demonies uitgekryt het, het onderskeidings in al agt sy vakke behaal."

DA se beleidshoof is keelvol vir ras-etikette

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-08

"Ek moes ’n vorm by die bank invul en het 'Indiër' afgemerk," het Gwen Ngwenya getwiet.

Eskom begin die jaar voel-voel in die donker

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-07

"Suid-Afrikaners gaan die nuwe jaar voel-voel die donker binne met geen idee wanneer en vir hoe lank die ligte gaan brand nie."

Gelofte verdeel steeds Suid-Afrikaners

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-20

"Cyril Ramaphosa se toespraak tydens Versoeningdag die afgelope Maandag by Bergville in KwaZulu-Natal het die uiteenlopende standpunte oor Geloftedag opnuut onderstreep."

Ramaphosa se kwytskelding is "bisar" sê DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-19

"Duisende gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke gaan danksy begenadiging deur president Cyril Ramaphosa vroeër vrygelaat word, maar nie almal dink dít is ’n goeie idee nie."

Eskom hou publiek aan die raai oor ’n donker Kersfees

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-18

"Eskom probeer sy bes om die kersfeesligte tot ten minste vroeg volgende jaar sonder beurtkrag te laat brand, maar kan niks belowe nie."

Onderwysers verplig om kinders oor seks te leer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-13

"Onderwysers wat weier om die departement van basiese onderwys en opvoeding se nuwe kurrikulum oor omvattende seksvoorligting te volg, kan tugstappe in die gesig staar."

Suid-Afrikaners google oor graanvlokkies, rugby en beurtkrag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-13

Wat is die vrae wat die afgelope jaar die meeste in Suid-Afrika op Google gegons het?

Eskom hou SA in die duister met verskonings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-12

"Keelvol Suid-Afrikaners glo Eskom hou die land letterlik en figuurlik in die duister."

Oranje, wit en blou laat minister rooi sien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-11

"Verskeie mense het getwiet dat Mbalula as minister van vervoer nie sinnelose twitterboodskappe die wêreld instuur nie, en liewer moet fokus op die werk waarvoor belastingbetalers opdok, naamlik die land se vervoer, veral noudat die vakansieseisoen in volle swang is."

Jansen braak wéér gal oor Afrikaans in Stellenbosch

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-06

"Afrikaans [het] sy eie grootste vyand geword." – Jonathan Jansen 

Eskom vrot van die skuld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-05

"Eskom se totale skuld beloop R44 miljard. Die meeste daarvan is munisipale skuld."

Verified by MonsterInsights
Top