Actueel
Talle vrae oor Watson se dood
2019-08-27"Die dood van die voormalige Bosasa se grootbaas Gavin Watson Maandag in ’n motorongeluk naby die OR Tambo-lughawe het die hele land aan die gons."
Thomvleis: caviar van begrafniskos
2019-08-27"Thomvleis is bruingebraaide gestampte beesvleis wat oorspronklik met dompel en/of stampmielies met groente bedien is. Dit kom oorspronklik van die Tswana-mense en staan ook as mogoga en lerito bekend."
African ties to the "hermit kingdom": an interview with Leiden University PhD student, Tycho van der Hoog
2019-08-27Tycho van der Hoog is a PhD student at the African Studies Centre, Leiden University. His PhD research focuses on the diplomatic and military ties between North Korea (DPRK) and southern Africa. He discusses his findings and the potential real-world applications of his research with Cliffordene Norton.
Vermeende pedofiel sterft tijdens schermutseling met boze burgers
2019-08-26"Een incident met enkel verliezers. Nu het stof is neergedaald, blijven er nog vele vragen over. Wat is er precies gebeurd? En hoe kon het zo uit de hand lopen? Zaterdagmiddag kreeg de politie in Assen een melding van een incident in een speeltuin. Daar zou een man zich 'ongepast hebben gedragen'."
Onafhankelijke boekhandel gooit hoge ogen
2019-08-23"Nu de eerste zes maanden van het jaar erop zitten, wordt traditioneel een eerste stand van zaken van de Vlaamse boekenmarkt opgemaakt. 'Stabiel', luidt het bij de sectorvertegenwoordigers. Toch dragen de cijfers enkele verrassingen in zich. Het succes van de onafhankelijke boekhandelaars bijvoorbeeld. Of het feit dat het best verkochte boek van het eerste halfjaar er eentje is uit...1973. Een situatieschets."
Aantal daklozen sinds 2009 meer dan verdubbeld
2019-08-23"Nederland staat in de top 10 van meest welvarende landen ter wereld. Toch is in Nederland het aantal daklozen de afgelopen tien jaar meer dan verdubbeld. Dat blijkt uit nieuw onderzoek van het Centraal Bureau voor de Statistiek (CBS)."
Vind jou voete in Nederland met die South Africans in The Netherlands Facebook-groep
2019-08-22Jy het pas na Nederland verhuis en sukkel om jou voete te vind. Is daar Suid-Afrikaners wat ’n lekker braai hou die naweek? Waar en by wie vind jy uit? "South Africans in The Netherlands!!" is ’n Facebook-groep met meer as 7 000 lede wat daagliks aan verskillende gesprekke deelneem. Cliffordene Norton het met Shanita Henze, administrateur van dié groep, gesels.
Ouma Annie se windpoeier
2019-08-22"Ons familie is nie seker waar en hoe die windpoeier begin het nie, want my oumagrootjie is in 2001 op die ouderdom van 95 jaar oorlede. Haar boererate is in ’n mate haar erfenis aan ons."
Max du Preez en Helen Zille pak mekaar oor ’n koppie tee vir twee
2019-08-22"Die veteraanjoernalis Max du Preez en die ewe gesoute politikus Helen Zille pak mekaar volgende maand kaalvuis in ’n openbare debat nadat hulle mekaar op Twitter in die hare gevlieg het."
Om te steier onder die sterftes rondom jou
2019-08-21"Vrydag het ons afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is."
Vlaggenvoorval op festivalweide
2019-08-21"Het was een gepolitiseerde rel in het zog van een gekend muziekfestival. Het had niet mogen gebeuren en was in menig opzicht betreurenswaardig. Maar er zat wel één voordeel aan: nu weet men weer wat meer over de herkomst en betekenis van de (Vlaamse) leeuw, het symbool bij uitstek voor deze plek aan de Noordzee."
Krugersdorp-moordenaars vervul regter met afgryse
2019-08-20"Die Krugersdorp-moordenaars wie se dade die land die afgelope maande met afgryse vervul het, sal waarskynlik nooit weer die buitekant van die tronk sien nie. Hulle is Maandag saam 28 keer lewenslange tronkstraf opgelê in die Hooggeregshof in Johannesburg."
Bij de dood van Christina, "de onbekende prinses"
2019-08-19"Afgelopen vrijdag is in Den Haag prinses Christina overleden, de jongste dochter van oud-koningin Juliana en prins Bernhard en een tante van koning Willem-Alexander. Ze is 72 jaar geworden."
Bosasa was soos ’n sekte, onthul nuwe boek
2019-08-16"Met ’n Bybel onder die arm en Christelike waardes as riglyn, het Bosasa die land se geldkoffers vermoedelik so geplunder dat dit die Guptas na Sondagskoolkinders laat lyk. Dit is die prentjie wat vorendag kom in ’n boek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is."
Chaos toe polisie losbrand op "vreedsame" betogers
2019-08-15"Geweld het op 14 Augustus in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo uitgebreek toe die polisie met rubberkoeëls en traanrook op betogers losgebrand het."
Hoe Antjie Krog mij mijn identiteit teruggaf
2019-08-15"Heel de wereld heeft Antjie Krog nodig." De Roemeense Mira Feticu is geboren in Roemenië en woont sinds 2005 in Nederland. Sinds haar eerste bezoek aan het Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein in 2017 is ze verliefd op Zuid-Afrika én het Afrikaans. Afgelopen juli was ze terug in Bloemfontein en hield ze deze lezing: een ode aan Antjie Krog.
First restaurant with insects on the menu opens up in Cape Town
2019-08-15Would you eat delicacies like mopane polenta, black-fly-larvae croquettes and deep-fried dark chocolate black-fly-larvae ice cream? Insects as a food source might not be your typical idea of a scrumptious meal, but that is exactly what a new restaurant in Woodstock, Cape Town, is experimenting with – yes, insect-based dishes! Marli van Eeden interviews Leah Bessa.
Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag
2019-08-15"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.
ANC-kaders veg soos kat en hond in en om die howe
2019-08-14"Die binnegevegte wat reeds maande lank in die ANC broei, word al hoe meer in en om die howe op die spits gedryf en die lang messe word behoorlik geslyp om mekaar keelaf te sny. Oudkamerade dagvaar mekaar die een na die ander voor die hof. President Ramaphosa veg self vir sy politieke oorlewing in ’n stryd waar daar uiteindelik net een wenner kan wees."
België-studie-uitruil en die Jongerenprojek: ’n onderhoud met Aletta Simpson
2019-08-12"Dit was vir my ook opvallend dat die meeste Nederlandssprekendes wat ons ontmoet het ook Duits, Frans (veral in België) en ’n bietjie Engels, maar selfs Afrikaans of Latyns kon lees of praat. Die meertaligheid van hierdie mense was vir my indrukwekkend."