Actueel
Cinéaste Saskia Vredeveld: "Het land zat ook in mij"
2019-08-12"Tijdens het Nederlandse Filmfestival (Utrecht, 27 september–5 oktober) gaat de documentaire A Fool’s Paradise van Saskia Vredeveld in première. Vredeveld (1959) keerde voor deze film terug naar het land waar in ze in de jaren zestig opgroeide, als kind van Nederlandse emigranten."
Nasionale Vrouedag 2019: Swaarde kruis
2019-08-08In Suid-Afrika word Vrouedag jaarliks op 9 Augustus gevier. Nasionale Vrouedag herdenk die 1956-mars van ongeveer 20 000 vroue na die Uniegebou in Pretoria om teen die paswet te betoog. Diana Ferrus skryf meer oor die posisie van vroue vandag en of daar genoegsame eenheid tussen vroue is om patriargie die stryd aan te sê.
Video: Kaapstad-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee
2019-08-08"Met In my vel verken Azille Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ’n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ’n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ’n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees." Op Dinsdag 6 Augustus 2019 is haar debuut by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Marianne Thamm het met Azille gesels. Menán van Heerden het die gesprek opgeneem en foto’s geneem.
Kaap juig oor voller damme maar inwoners moet steeds spaar
2019-08-07"Kapenaars is in die wolke oor die milde reën wat die afgelope seisoen oor die droogtegeteisterde provinsie neergesak het. Dit beteken egter nie die sluise van die hemel het al die provinsie se waterprobleme weggespoel nie."
"The gift of the Nile is shared by 11 countries with various ethnicities, cultures and needs" – an interview with Leiden University PhD student, Abeer Abazeed
2019-08-07“Water conditions in the Eastern Nile basin are critical, because Egypt (downstream) is located in an arid area, and the Nile is the main fresh water in the country.” Abeer Abazeed is a PhD student at the Institute of Security and Global Affairs at Leiden University. Her PhD research tackles the role of civil society in hydropolitics in the Eastern Nile basin (Egypt-Sudan-Ethiopia). She discusses her research and future plans with Cliffordene Norton. #hydropolitics
SAUK was ’n nes van teistering en magsug
2019-08-06"Werknemers van die SAUK is deur magsbehepde base geterroriseer en die openbare uitsaaier is lamgelê deur werknemers se vrees, frustrasie, pyn en hulpeloosheid. Dit is enkele van die bevindings wat Maandag bekendgemaak is in die ondersoek na bewerings van redaksionele inmenging by die SAUK. Dit volg nadat die SAUK in Mei 2018 ’n kommissie aangestel het om verskeie bewerings van politieke en redaksionele inmenging in sy nuuskantore te ondersoek."
Schrijfster Valda Jansen: "De apartheid is mijn Boerenoorlog"
2019-08-06"De apartheid – net als de Boerenoorlog – is iets wat we niet snel zullen vergeten. Iets wat we niet mógen vergeten. We zullen nog een hele lange tijd nodig hebben om die te verwerken."
"Als de bundel een huis is, doet Daniel Hugo de deur open en leidt de bezoeker rond"
2019-08-05Die meermale bekroonde Nederlandse digter Benno Barnard is ’n groot voorstander van samewerking tussen die Nederlandstalige en Afrikaanstalige literatuur. Dus is dit ’n heuglike gebeurtenis dat die Afrikaanse vertaling daarvan deur ’n vertaler en digter aan die orde van Daniel Hugo langs Benno se oorspronklike verse gepubliseer is. Benno het met Willem de Vries oor sy poësie en die bundel Die trouservies gesels.
Dichter Pieter Odendaal: "Poëzie is iets wat je sámen doet"
2019-08-02"De prestigieuze Ingrid Jonkerprys is dit jaar toegekend aan Pieter Odendaal voor zijn debuutbundel asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018). Odendaal zal de prijs op 14 september in Wellington in ontvangst nemen, kort voor hij naar Nederland vertrekt om deel te nemen aan de Week van de Afrikaanse roman."
Kaapstad gooi naam weg met misdaad
2019-08-02"Kaapstad het weereens die bedenklike eer te beurt geval om aangewys te word as die gevaarlikste stad in Afrika en een van die gevaarlikste stede ter wêreld. Dit blyk uit die jongste verslag van die Mexikaanse burgerraad vir openbare veiligheid en strafreg. Volgens die verslag is Kaapstad die 11de gevaarlikste stad ter wêreld en die gevaarlikste stad in die land."
Izicwangciso Zezethu: Dis nie ’n "Ag shame"-uitstalling nie
2019-08-01"Die stryd het nie verander nie, want vroue word steeds misgekyk," sê kunstenaar Nobukho Nqaba. "Vroue het in alle sfere van die samelewing geleenthede nodig." Nobukho se eerste solo-uitstalling, Izicwangciso Zezethu ("ons maak planne"), is tot 20 Oktober 2019 by Zeitz MOCAA (Kaapstad) te sien. Hierdie uitstalling beeld die lewe in ’n informele nedersetting uit en weerspieël die kunstenaar se kinderlewe in die Oos-Kaap. #vrouemaand2019
Omstreden "boerkaverbod" vanaf vandaag van kracht
2019-08-01"Per 1 augustus is het in Nederland verboden gezichtsbedekkende kleding te dragen. Maar hoe moet dit verbod in de praktijk gehandhaafd worden?"
Luna Paige bring Korreltjie Kantel Lae Lande toe
2019-07-31In Oktober kom die Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Luna Paige Lae Lande toe met Korreltjie Kantel, ’n oorspronklike en gevarieerde vertoning oor die liefde tussen André P Brink en Ingrid Jonker. Om hierdie toer moontlik te maak, is ’n skarebefondsingsveldtog begin. Bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars het kunswerke vervaardig wat geïnspireer is met die storie van Jonker en Brink. Afdrukke van hierdie kunswerke is nog tot 5 Augustus te koop. Ingrid Glorie gesels met Luna Paige.
Werkloosheid skiet die hoogte in
2019-07-31"Werkloosheid in Suid-Afrika het ’n nuwe rekordhoogte bereik en sowat tienmiljoen Suid-Afrikaners sit sonder werk. Dit is die hoogste werkloosheidsyfer in die land se geskiedenis. Die kommerwekkende toedrag van sake is deur Statistieke Suid-Afrika (SSA) bekend gemaak in hulle jongste kwartaallikse indiensnemingspeiling."
Nuwe interkulturele bande word gesmee by SASNEV
2019-07-31Op Saterdag 27 Julie 2019 het veertig Suid-Afrikaanse en Nederlandse leerders by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands, Kaapstad, byeengekom om interkulturele kennismaking en leer te vier. Die leerders het saam met Frazer Barry leer rymklets. Diana Ferrus het ook op hierdie geleentheid haar nuutste boek, Die vrede kom later, bekend gestel. ’n Beursskema vir leerders van die Hoërskool Groenberg (Grabouw) is ook bekendgestel, waarmee hulle in 2020 na Nederland kan reis vir internasionale uitruiling en leer.
Den Haag-studie-uitruil: ’n onderhoud met Tenita Kidelo
2019-07-30Talle Suid-Afrikaanse studente besoek Nederland jaarliks as deel van studie-uitruilprogramme. Tenita Kidelo is van De Doorns en is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaans en Nederlandse Letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het vir ses maande in Den Haag gewoon. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar tyd in die pragtige stad.
Hof gee openbare beskermer nóg ’n hou op die ken
2019-07-30"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, moes Maandag nog ’n hou op die ken vat toe die Hooggeregshof in Pretoria in een van talle hofsake ook teen haar beslis het."
Jou Europa-toer en oorsee studeer survival guide
2019-07-29"Hierdie gids is vir enige jongmens wat beoog om nuwe horisonne te ontdek en om nuwe kuslyne te betree, of dit nou Barcelona, Rome, of Amsterdam is."
Duitsland-studie-uitruil: ’n onderhoud met Giselle Botha
2019-07-29Talle Suid-Afrikaanse studente besoek Europese lande jaarliks as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Giselle Botha vertel meer oor haar studie-ervarings en avonture in Duitsland, Nederland en België.
The Hotazel Years. 1974‒1980.
2019-07-26"This story started with a dream in Pretoria some 44 years ago and continued as grains of silver suspended in photographic paper, later becoming electronic pixels – culminating in a lifetime of images. I saw the country in tonal values of black and white, striving for subtle detail in the shadows and highlights. Sometimes this was very difficult, as we lived in a land of extreme contrasts."