Actueel

DA slaan vure dood oor Trump se bewerings oor Onteieningswet 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-05

"Die DA, wat sterk gekant is teen onteiening sonder vergoeding, sê in ’n verklaring dit is nie waar dat die wet toelaat dat die staat arbitrêr op grond beslag kan lê nie."

"[Amerika] is ons woning nie": Ramaphosa en Trump se trompop botsing

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2025-02-04

"Sonder dat hy enige besonderhede kon verskaf, beweer [Trump] dat die Suid-Afrikaanse regering die allerverskriklikste vergrype pleeg deur grond te gryp en deur die behandeling van 'sekere klasse' van landsburgers. ... Suid-Afrika voel reeds die Amerikaanse angel aan die bas met die uitvoerende bevele wat deur Trump onderteken is aangaande hulpverlening aan lande deur die USAID-agentskap."

Trump ontketen ’n storm in Suid-Afrika oor grondonteiening sonder vergoeding

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-02-04

"ActionSA se president, Herman Mashaba, het in sy reaksie gesê sy party neem met kommer kennis van die 'roekelose opmerkings' van Trump."

Digital mescaline: Exploring AI hallucinations

Alex J Coyne Meningen 2025-02-03

"AI does not yet seem to have the ability to flag possible inaccuracies. Humans using AI without checking the answers generated by it, may end up spreading more falsehoods, allowing AI to create even more false answers."

Name van veroordeelde seksoortreders volgende maand bekend

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-31

"Suid-Afrikaners sal binnekort toegang hê tot ’n lys van alle seksoortreders asook van oortreders wat geslagsgeweld gepleeg het. Dit is deel van ’n poging om vrouemoord hok te slaan en ouers meer ingelig te hou."

Politieke partye looi Ramaphosa oor SA se oorlog in DRK

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-30

"Suid-Afrikaners het Dinsdagoggend wakker geword met ontstellende beeldmateriaal van soldate van die SANW wat ’n tydelike wit vlag na die M23-rebelle hys."

Meer as 50 busse brand uit in oornagaanvalle

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-29

"Die waarnemende provinsiale kommissaris van die SAPD in Mpumalanga, Zeph Mkhwanazi, het die voorval ten sterkste veroordeel en onmiddellik ’n span ondersoekers saamgestel om ondersoek in te stel 'met die hoop om oortreders van hierdie gruwelike kriminele optrede in hegtenis te neem'."

Spanning in regering laai op oor Onteieningswet 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-28

"Artikel 80 van die Grondwet bepaal dat een derde van die lede van die Nasionale Vergadering (NV) by die Konstitusionele Hof aansoek kan doen om ’n bevel te verkry dat ’n parlementswet in sy geheel of ten dele ongrondwetlik is."

Multatuli se grote Max Havelaar nou in Afrikaans, danksy Ena Jansen se vertaling

Ena Jansen, Willem de Vries Interviews 2025-01-24

"Die boek bly belangrik omdat koloniale magsverhoudings en korrupsie in kapitalistiese stelsels steeds op globale skaal bestaan en selfs uitbrei." ’n Durende topstuk van die Nederlandse verhaalkuns is nou deel van die Afrikaanse letterkunde, danksy Ena Jansen se soepel vertaling van Multatuli se grootste werk. Sy het oor haar vertaling van die Max Havelaar of die koffieveilings van die Nederlandse Handelsmaatskappy (Protea Boekhuis, 2025) met Willem de Vries gesels.

"Skole se 30 persent slaagsyfer moet na 50 persent verhoog word"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-24

"BOSA het ook aan die speaker van die nasionale vergadering, Thoko Didiza, geskryf om ’n dringende parlementêre debat oor die stand van onderwys te versoek."

Werklose dokters en aptekers vaar die strate in

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-23

"Verlede jaar September het dit aan die lig gekom dat van die totale aantal dokters wat hul gemeenskapsdiens in 2023 voltooi het, slegs 60% in befondsde poste as mediese beamptes in staatsfasiliteite aangestel is. Dit beteken dat 40% werk in die privaatsektor moes kry, of werkloos is, of moes emigreer."

Druk neem toe op Ramaphosa om minister in die presidensie te skors

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-22

"News24 het vroeër berig hoe die Valke hul ondersoek afgehandel het na ’n tender van R2,5 miljoen wat die minister in die presidensie betrek het, terwyl sy in 2009 die munisipale bestuurder van die Ba-Phalaborwa-munisipaliteit was."

Gauteng-waterkrisis: Vol damme waarborg nie genoeg water nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-21

"Munisipaliteite in die provinsie ervaar ’n voortdurende waterkrisis, met toevoer wat reeds in talle gebiede wisselvallig is."

Historiese slaagsyfer vir matrieks in ’n druipelingland

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2025-01-17

"En einde ten laas: Wat gaan ’n arbeidsmark met ’n werkloosheidsyfer van tussen 30% en 40% (afhangend van die definisie wat ingespan word) uit dié 'historiese' matriekslaagsyfer baat?"

Kaapstad is die wêreld se nommer een-stad vir 2025

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-17

"Nadat Kaapstad in 2024 in die tweede plek geëindig het, het Kaapstad vanjaar die nommer een-plek op die Britse maatskappy se ranglys behaal."

Mosambiekse president ingehuldig te midde van voortslepende geweld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-16

"Die opposisieleier, Venancio Mondlane, hou egter vol dat die verkiesing van 9 Oktober ten gunste van die Frelimo-party, wat Mosambiek sedert onafhanklikwording van Portugal in 1975, regeer, gemanipuleer is."

Sunday World geroskam oor aantygings van "apartheidsvlag" by Bela-optog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-15

"Die ombudsman sê in sy uitspraak hoewel die Vierkleur geassosieer word met regse en rassistiese houdings, is dit ’n ander vlag en is die status daarvan nog nie in die hof getoets nie."

Matrieks van 2024 se uitslae bekend

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-14

"Duisende leerders van die 2024-matriekjaar regoor Suid-Afrika sal vandag toegang tot hulle eksamenuitslae hê."

Wie ry regtig die soustrein tussen die DA en ActionSA?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-10

"Die DA sê terwyl alle geërfde voertuie met blou ligte toegerus is, het DA-ministers dit duidelik gemaak dat die blou ligte in hul amptelike voertuie onder geen omstandighede gebruik sal word nie."

Inligtingsreguleerder loop bloutjie in hof oor matriekuitslae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-01-09

"Die IR se poging om die publikasie van die 2024-matriekuitslae in Suid-Afrika se koerante te keer, is deur die Pretoriase Hooggeregshof met koste van die hand gewys."

Verified by MonsterInsights
Top