Actueel

Bedrieër poog glo om die verkiesing met WhatsApp te beïnvloed

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-22

"Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Suid-Afrikaners gewaarsku dat daar glo ’n bedrieër op WhatsApp doenig is wat homself voordoen as die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, terwyl dit nie die geval is nie."

Zuma se foto bly op stembriewe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-21

"Zuma se dogter, Dudu Zuma-Sambudla, het op X gesê Zuma se gesig is op die stembrief en dit was hulle grootste stryd gewees."

Nuwe parlement gaan met hofsake opgeskeep sit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-17

"Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas, het beklemtoon dat die Bela-wetsontwerp nie bloot ’n saak van taal- en kultuurbeleide is nie, maar eerder die begin van totale staatsbeheer oor skole in Suid-Afrika."

Omstrede Bela-wet straks die week finaal goedgekeur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-16

"Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het Dinsdag die Bela-wysigingswetsontwerp goedgekeur, en dit moet vandag (Donderdag) in die NV goedgekeur word om wet te word voordat die parlement verdaag."

Wat die DA nie in ag neem met sy vlagadvertensie nie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-05-15

"Die vlag het vir swart Suid-Afrikaners een van die belangrikste simbole (kenmerke, aanduiders) geword van die uitbeelding (voorstelling, illustrasie) van vryheid."

Ondertekening van NGV-wet lok landwye kritiek uit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-15

"Die NGV is ’n gesondheidsfinansieringstelsel wat ontwerp is om fondse saam te voeg om toegang te bied tot gehalte- bekostigbare persoonlike gesondheidsdienste vir alle Suid-Afrikaners gebaseer op hul gesondheidsbehoeftes, ongeag hul sosio-ekonomiese status."

Parlement ontbind Donderdag met oog op verkiesings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-14

"Die parlement het aangekondig dat hy sy werk hierdie week sal afsluit met die oog op 29 Mei se verkiesing, met albei huise wat nog verskeie stukke wetgewing, komiteeverslae en afskeidstoesprake van lede moet oorweeg."

Tweespraak met Ronelda S. Kamfer: "I view my work as overlapping with that of activists, but I do not consider myself one."

Yves T’Sjoen, Ronelda Kamfer Interviews 2024-05-10

"'You are part of the establishment now; how do you feel?' they ask. My feelings remain unchanged; it was never about them, their acceptance. ... To be sure, Afrikaans never made a room for Kaaps-speaking writers; the room wasn’t theirs to give." – Ronelda Kamfer. Het vraaggesprek wordt in Nederlands en Engels gevoerd.

Peiling toon ANC verloor steeds steun

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-10

"Met minder as drie weke voordat Suid-Afrikaners na die stembus gaan om hulle kruisies te strek in vanjaar se algemene verkiesing, bevestig die jongste meningspeiling die tendens van die  ANC se dalende steun en toenemende ongewildheid onder kiesers."

DA daag Ramaphosa uit vir ’n openbare debat oor vlagherrie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-09

"Ramaphosa sê die advertensie is onaanvaarbaar en niks ander as verraad nie. Hy het gesê alle Suid-Afrikaners moet hierdie 'misbruik van die landsvlag vir partypolitieke doeleindes' betreur."

Oud-DA-lid sê Steenhuisen lieg vermoedelik oor redes vir Shell se onttrekking uit Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-08

"Shell het die afgelope week in naweekmediaberigte bevestig dat hy beplan om van Suid-Afrika te onttrek. Dit sal die verkoop van sy stroomafwaartse bates behels, naamlik die meer as 500 diensstasies wat in die land bedryf word."

Duisende Suid-Afrikaners in die buiteland stem op 17 en 18 Mei

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-07

"Daar is byna 80 000 stemgeregtigde Suid-Afrikaners in die buiteland wat vandeesmaand hulle kruisies mag trek om ’n nuwe regering in Suid-Afrika te kies."

Bela-wetsontwerp op die randjie van finale aanvaarding

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-03

"Die omstrede Bela-wetsontwerp is op die randjie van aanvaarding nadat agt van die nege provinsies in die land in hulle finale standpunt oor die wet aangedui het hulle steun die wetsontwerp in sy gewysigde vorm."

Mbeki kap na Zuma en vry na Afrikaners

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-02

"Mbeki het Zuma beskryf as ’n bedrieglike figuur deur hom as ’n 'wolf in skaapsklere' te bestempel weens sy beweerde rol in die pogings om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te destabiliseer."

Zuma se kandidaatskap volgende week voor Konstitusionele Hof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-01

"Adjunkhoofregter Mandisa Maya het die afgelope Sondag opdragte uitgereik wat ’n streng rooster vasstel vir die aanhoor van die dringende saak."

Vrae oor handtekeninge kan ’n skadu werp oor vry en regverdige verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-04-30

"Te midde van die nuwe vrae oor die egtheid van sommige van die handtekeninge, het Sy Mamabolo, hoofverkiesingsbeampte van die OVK, gesê die onus rus op die kandidate wat die handtekeninge indien om die verkiesingsgedragskode te eerbiedig."

Amnestie Internasionaal sê rooi ligte flikker vir Suid-Afrika 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-04-26

"Van die uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, en in die verslag uitgelig word, is geslagsgeweld, die hoë moordsyfer en toegang tot veilige drinkwater."

Outa kla oor kultuur van geheimhouding by openbare entiteite

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-04-25

"Sanral se weiering om die inligting bekend te maak, gaan oor ’n kontrak van R4,7 miljard met AquaEXR."

Fotoblad: Afrikaanse digters op literêre reis deur Nederland en België

Willem de Vries Meningen 2024-04-24

"Alwyn Roux en Tom Dreyer het in Maart in Nederland en België hul onderskeie bundels Weerskyn en Nou in infrarooi bekendgestel aan die hand van verskeie kennismakings, gesprekke en voorlesings."

Digters Dreyer en Roux toer Lae Lande met hul bundels Nou in infrarooi en Weerskyn

Willem de Vries Literatuur 2024-04-24

"Tom Dreyer en Alwyn Roux se poësiebundels, onderskeidelik Nou in infrarooi en Weerskyn, is allerweë gunstig ontvang en onlangs in Nederland en België bekendgestel. Willem de Vries berig oor een só ’n geleentheid in die Poëziecentrum in Gent waar Jürgen Pieters, ’n literatuurwetenskaplike verbonde aan die Universiteit van Gent, ’n gesprek met die digters gelei het."

Verified by MonsterInsights
Top