Actueel

Suid-Afrika se toerisme blom weer na Covid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-22

"Miljoene oorsese besoekers het volgens die jongste syfers wat Statistiek SA in November oor toerisme en immigrasie vrygestel het, na Suid-Afrika gestroom. Toeristebestemmings in veral die kusgebiede berei hulle voor vir ’n rekordsomerseisoen namate binnelanders ook vir hulle Desembervakansie na die kus stroom."

Trevor Noah raap dalk nóg ’n gesogte internasionale toekenning op

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-21

"Noah se album getitel I wish you would is vir die beste komedie-album vir volgende jaar se Grammy-toekennings benoem. Hy sal ook die aanbieder wees van die 2024 Grammy-toekennings."

Korrupte konstruksiemafia loop hulle rieme styf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-20

"Kganyago sê die konstruksiemafia bestaan uit groepe afpersers wat probeer om deur geweld beskermingsgelde van plaaslike konstruksiemaatskappye en kontrakteurs te ontvang of ’n gedeelte van die koste van ’n infrastruktuurprojek af te pers."

Slawevrystelling aan die Kaap op 1 Desember 1834: Moet dit gevier of herdenk word?

Danie van Wyk Meningen 2023-12-19

"Dit alles in ag genome kan die vrystelling van die slawe nie gevier word nie. Dit was nie ’n oorwinning van hulle kant nie, maar ’n edik wat deur die Britse regering uitgevaardig is waarin hulle vrystelling gewaarborg is ... ’n Herdenking van die vrystelling van die slawe sal meer gepas wees."

Goedkoper brandstof wink vroeg in die nuwe jaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-19

"Suid-Afrikaners wat die rieme dun moet sny om hulle vakansiebegroting te laat klop as gevolg van die hoë brandstofpryse, kan in Januarie waarskynlik met ’n groter glimlag huis toe ry."

Nog twee politieke partye sluit by die Veelpartyhandves aan om die ANC in 2024 aan te durf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-15

"Altesaam tien politieke partye het hulle nou reeds tot die Veelpartyhandves verbind."

Suid-Afrika en Russe se brandstofvennootskap kry die wind van voor

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-14

"Die keuse van Gazprombank en die goedkeuring van ’n buitelandse regering in die kernsektor laat vrae ontstaan."

Studenteverblyf is ’n tydbom wat dreig om te ontplof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-13

"Met die beperking op verblyftoelaes kan ontwikkelaars egter nie bekostig om hul verblyf aan NSFAS-studente te verhuur nie, aangesien die R45 000 per jaar nie hul koste dek nie."

Oud-ANC-lid wil die land van ANC help red

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-12

"Die ANC is volgens hom nie meer die beweging waarby hy, sy ouers en grootouers tydens die apartheidsera aangesluit het nie. Hy sê hy herken nie meer die ANC nie."

Daar is ’n ding in die drinkwater!

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-08

"Miljarde liters swakbehandelde of onbehandelde riool, industriële en farmaseutiese afvalwater word boonop in riviere en oseane gestort. Altesaam 56% van die land se behandelingsaanlegte is in ’n swak of kritieke toestand."

Johannesburg: ’n stad op die rand van ineenstorting?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-07

"Die Joburg Crisis Alliance (JCA) is woedend oor die raad se geheimsinnige heraanstelling van Floyd Brink as die stadsbestuurder van die Stad Johannesburg."

Nieuwe stemmen

Ingrid Glorie Literatuur 2023-12-06

Tijdens de vijfde editie van het Festival voor het Afrikaans praat Ingrid Glorie met Babs Gons, Ronelda Kamfer, Lynthia Julius en Veronique Jephtas.

Tafel is gedek vir onafhanklike kandidate se deelname aan 2024-verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-06

"Onafhanklike kandidate het ’n gedeeltelike oorwinning behaal met die hof se uitspraak, want dit gaan nou makliker vir hulle wees om aan die verkiesing deel te neem, omdat hulle nou slegs 1 000 handtekeninge benodig om te kan deelneem."

Minder praatjies en meer optrede nodig teen geslagsgeweld 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-05

"Volgens Action Society sal daar gedurende vanjaar se veldtog 48 kinders en 160 vroue vermoor word."

Festival voor het Afrikaans 2023 was een daad van liefde

Ingrid Glorie Festivals 2023-12-04

"Ook belangrijk is dat de boodschap die we wilden overbrengen – dat het Afrikaans helemaal geen ‘witte’ taal is, en dat de variëteiten van het Afrikaans, zoals het Kaapse Afrikaans en het Griekwa-Afrikaans, zorgen voor groei en creativiteit."

Ballingskap is baie Suid-Afrikaners se enigste opsie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-12-01

"Hy sê dit voel amper verkeerd of disrespekvol teenoor diegene wat gevlug het om weg te kom van die gruwels van apartheid om die woord 'ballingskap' te gebruik wanneer daar verwys word na die meer onlangse verskynsel van Suid-Afrikaners wat uit hul geboorteland vlug weens verskeie faktore wat hulle lewens direk of indirek bedreig."

Trevor Noah met gesogte Nederlandse toekenning vereer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-30

"In ’n tyd waarin humor onder druk is, spreek dit boekdele dat die direksie van die Praemium Erasmianum-stigting die betrokke tema gekies het, na aanleiding van die titel van Erasmus se belangrikste werk."

Politieke partye en burgerlike organisasies sit koppe bymekaar om ANC te verslaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-29

"Benewens die agt politieke partye van die handves was daar meer as 30 organisasies teenwoordig in Ekurhuleni, waar die gesprek gevoer is."

"Waarom Geert?" ’n Swart week vir die Nederlandse politiek

Annemarié van Niekerk In het nieuws 2023-11-28

"Verlede week was ’n swart week vir die Nederlandse politiek toe Geert Wilders se regspopulistiese PVV in die Tweede Kamer-verkiesing ’n verpletterende oorwinning behaal het."

Suid-Afrika het van die hoogste misdaad in Suider-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-28

"Suid-Afrika het van die hoogste algemene misdaadsyfers in Suider-Afrika, met Mosambiek kort op sy hakke."

Verified by MonsterInsights
Top