Actueel
Uitspraak tot Maandag voorbehou in Zuma versus Ramaphosa
2023-01-13"Naidoo sê die aanklagte wat teen Ramaphosa gemaak is, is niks anders as nog ’n poging om Zuma se bedrog- en korrupsieverhoor verder te probeer vertraag nie."
Aruba, Cross Over en CARAN: ’n onderhoud met Eric Mijts
2023-01-12"In de hedendaagse samenlevingen van het Caribische deel van het Koninkrijk der Nederlanden staat de positie van het Nederlands en het Papiaments in het onderwijs, bestuur en rechtspraak nog steeds met elkaar op gespannen voet. De spreker van het Papiaments past zich aan de Nederlandse cultuur en taal van de overkant van de oceaan aan en moet daarmee altijd een extra inspanning leveren om te horen bij een samenleving ver weg." Eric Mijts gesels met Menán van Heerden.
"ANC-plan vir Eskom soos om dekstoele op die Titanic te herrangskik"
2023-01-12"Die verandering in toesig het aansienlike finansiële kommer onder beleggers veroorsaak en het daartoe gelei dat ’n aantal vrae geopper is oor die toekomstige bestuurstruktuur van Eskom en die status van Eskom se massiewe skuld."
Menseregtekommissie kom voor stok oor Malema se haatspraak
2023-01-11"In die lig van Malema en die EFF se weiering om verskoning te vra en geen oënskynlike teken dat die MRK by hul woord gehou het om Malema en die EFF hof toe te vat nie, eis AfriForum nou in ’n prokureursbrief dat die MRK skriftelike terugvoer oor verskeie sake gee."
Eskom is in die hande van energiemafia, sê kenners
2023-01-10"Die vermeende poging om Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, dood te maak, is die werk van kriminele sindikate binne Eskom wat van hom ontslae wou raak en voornemende aansoekers vir sy pos wou intimideer om nie daarvoor aansoek te doen nie."
’n Bus uit Oekraïne onthul die menslike kant van oorlog
2023-01-06"Die span het die mense van Oekraïne die geleentheid gegee om te praat. Daarvoor het ek elke oomblik stilgesit om te luister."
KZN maak gereed vir nóg ’n vloedramp dié naweek
2023-01-06"Die weerburo het Donderdag vlak 9-waarskuwings vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik en inwoners is teen wydverspreide oorstromings gewaarsku."
Persverklaring: ’n Bus uit Oekraïne Maandag 9 Januarie uitgesaai
2023-01-05Maandag 9 Januarie 20:30 kan kykers vir die aangrypende dokumentêre program, ’n Bus uit Oekraïne, op kykNET (DStv-kanaal 144) inskakel. Die fokus is die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.
Al hoe meer wil hulle in 2023 losmaak van Eskom
2023-01-05"Terwyl individue wat dit kan bekostig, al hoe meer gebruik maak van sonpanele vir sonenergie en ander metodes om beurtkrag vry te spring, wil die Wes-Kaapse regering sowel as die kragvoorsiener City Power in Johannesburg ook vanjaar hulle afhanklikheid van Eskom verminder."
Parlementsgebou ná ’n jaar steeds in puin
2023-01-04"’n Jaar sedert ’n brand die land se parlementsgebou, wat die Nasionale Vergadering huisves, vernietig het en dele van die ou Volksraad beskadig het, is daar nog geen duidelikheid wanneer daar met herstelwerk begin sal word en hoe lank dit sal duur nie."
Moenie Kersfees met water en ligte mors nie
2022-12-23"Intussen berig Moneyweb dat Suid-Afrikaners hulle moet voorberei vir ’n donker feesseisoen met gereelde kragonderbrekings weens beurtkrag, aangesien Eskom se kragopwekking tot heeltemal nuwe laagtepunte daal."
Is nuwe ANC-leiers Suid-Afrika se wys(st)e manne en vroue?
2022-12-22"Kom Ramaphosa, Mbalula, en die res van die ANC-leiers se gebruik van begrippe soos 'hernuwing' net maar neer op Arundhati Roy se verwysing na 'die diefstal van woorde'?"
Kersvader die rob bring Kaapse verkeer tot stilstand
2022-12-22"Toe die Kaap die Goeie Hoop DBV Natuurlewe-afdeling Woensdag ’n oproep ontvang van ’n Kaapse pelsrob wat die besige Jakes Gerwel-rylaan oorkant die Vangate Mall in Athlone oorsteek, het selfs hulle gewonder of dit waar kan wees."
Goedkoper brandstof in sig na Kersfees
2022-12-21"Die brandstofpryse word gewoonlik op die eerste Woensdag van ’n maand aangepas en word bepaal deur die prys van olie en die rand-dollar-wisselkoers."
Nederlands spreken met een app
2022-12-20ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.
Ramaphosa en sy nuwe besems sal hard moet vee om skoon te vee
2022-12-20"Suid-Afrikaners se oë is nou gerig op president Cyril Ramaphosa se volgende politieke skuiwe nadat hy Maandag daarin geslaag het om die aanslag teen sy leierskap in eie geledere te oorleef."
Tweespraak van Yves T’Sjoen en Alwyn Roux: Over canoniseringsprocessen, pendelbewegingen tussen dominantie en periferie
2022-12-19"Naar aanleiding van een bijdrage in de reeks 'Breytenbach-notities', over hiërarchie en dominantie én over paradigmaverschuivingen in een literair landschap, leg ik collega Alwyn Roux bespiegelingen voor. Thema’s komen aan bod zoals canoniseringsprocessen, de literaire canon als cultureel-identiteitsvormende en dus als ideologische construct."
’n Lens op die nood in Noord-Nigerië: Aisha se storie
2022-12-16"Met die gewapende manne wat ons werklik nooit los nie, die kameras en die konvooi trek ons baie aandag. Om in plekke soos die mark en die gemeenskap ’n realistiese skoot te kry, is moeilik. Groot groepe mense kom om te kyk wat ons doen. Die geweermanne probeer hulle met geweld verjaag, tevergeefs. Dis die enigste oomblikke wat ek werklik benoud raak en besef as een skoot klap, is dit verby."
Die naweek is maak of breek vir Ramaphosa
2022-12-16"Die komende naweek sal lotsbepalend wees vir president Cyril Ramaphosa se politieke toekoms."
Breytenbach notitie #8: Cultuur-identitair denken als "oneindig en doelloos proces van metamorfose"
2022-12-15"Verder preciseert Breytenbach in de tekst van zijn Pessoa-lezing 'further characteristics of a Middle World resident', eigenschappen die perfect aansluiten bij de omschrijving van de 'un-citizen' die we bij Turner vinden. Het is de wereld van misdeelden en misvormden, dwazen en buitenstaanders, degenen die geen sociale rang of stand hebben. Die 'tussen-in'-positie maakt het voor deze subjecten makkelijker om 'out of the box' te denken, zich niets gelegen te laten liggen aan conventies en systemisch denken."