Actueel
Phala Phala-dollars in Ramaphosa se rusbank na bewering "vuil" geld
2023-03-07"Die SAID het bevestig dat hulle geen rekords het van die $580 000 wat aan Ramaphosa se Phala Phala-plaas betaal is nie."
Kragkrisis kan vererger voordat dit beter word
2023-03-03"Teen fase 16, waar die frekwensie van fase 8 verdubbel word, is die aantal ure van beurtkrag oor ’n vierdaagse siklus 96 uur, wat beteken dat daar eintlik glad nie elektrisiteit is nie en dit maak nie juis praktiese sin nie."
Ramaphosa loop ’n bloutjie by die konstitusionele hof
2023-03-02"Nuwe druk gaan op Cyril Ramaphosa geplaas word om oop kaarte te speel oor die diefstal van miljoene rand by sy Phala Phala-wildsplaas nadat hy Woensdag ’n bloutjie in die Konstitusionele Hof geloop het oor die saak."
Werkloosheid daal effens, maar bly steeds hemelhoog
2023-03-01"Ongeveer 3,4 miljoen (33,6%) uit 10,2 miljoen jongmense van 15-24 jaar was egter steeds werkloos en ook nie op skool, of besig met opleiding nie."
Wokeness: Tweespraak van Yves T'Sjoen en Benno Barnard
2023-02-28"De Britse uitgeverij Puffin gaf onlangs toe aan drukkingsgroepen en greep in de teksten van kinderboekenschrijver Roald Dahl in. ... Wellicht spelen mercantiele overwegingen een rol in het Dahl-dispuut en is de moraliserende verontwaardiging over wat wordt beschouwd als politiek incorrect taalgebruik een drogreden. Al moeten we hierover niet lichtzinnig doen. Nederlandse en Franse uitgevers van Dahl haastten zich de voorbije week dan weer om duidelijk te maken dat de vertalingen in ieder geval niét wordt aangepast." – Yves T'Sjoen
Eskom-debakel kring al hoe wyer uit
2023-02-28"De Ruyter se beëdigde verklaring bevestig volgens ActionSA húlle oortuiging dat die ANC ’n kriminele sindikaat is wat direk verantwoordelik is vir die beurtkragramp."
Het gaat niet goed met bibliotheken in Nederland
2023-02-27"Een klein maar explosief boekje. Schrijfster Mira Feticu biedt een kijkje achter de schermen van een openbare bibliotheek. Daar is soms veel mis. Onkunde. Ongewenste intimiteiten. En het vernietigen van, landelijk, twee miljoen boeken per jaar. Zo anders dan wat een bibliotheek kan en moet zijn."
Orania maak nou die oë oop – oor selfdoen
2023-02-24"Die subteks was duidelik: dit was bedoel om aan te dui hoedat die (wit, Afrikaner-) inwoners van hierdie dorp self moue oprol en paaie bou, soos wat hulle met elke ander vorm van infrastruktuur en elke vorm van dienslewering doen. Selfdoen en selfonderhoudend wees, is die motto."
De Ruyter se skielike vertrek laat die poppe dans
2023-02-24"Opposisiepartye en burgerlike organisasies het hom as ’n held bestempel. Hulle prys hom as heldhaftige fluitjieblaser, terwyl die ANC vuur spoeg en dreig om hom hof toe te sleep."
Suid-Afrika kan slegs van onder na bo gered word, sê Frans Rautenbach
2023-02-23"Hy glo dat diegene wat bereid is om vir minder as die minimumloon te werk, toegelaat moet word om dit te doen. Volgens hom sal hulle dan ten minste kos op die tafel en ’n voet in die arbeidsmark hê en vandaar opwaarts kan beweeg pleks daarvan om heeltemal werkloos te wees."
Eskom belowe en paai terwyl fase 8-beurtkrag wink
2023-02-22"Suid-Afrikaners is letterlik en figuurlik in die duister oor die kragsituasie nadat die land die afgelope week nader as ooit vantevore gekom het aan fase 8-beurtkrag."
Ramaphosa en Cele moet skuld dra vir bloedbad, sê politieke partye en burgerregte-organisasies
2023-02-21"Verskeie opposisiepartye het hul oproep aan president Cyril Ramaphosa herhaal om Cele af te dank, terwyl Ramaphosa self ook blameer word vir wat sommige as ’n bloedbad bestempel."
Universiteite ontken beweerde diskriminasie teen Afrikaanse studente
2023-02-17"Twee voorheen wit Afrikaanse universiteite is in die spervuur oor beweerde taal- en rassediskriminasie teen Afrikaanse studente tydens verwelkomingsgeleenthede op die onderskeie kampusse aan die begin van die akademiese jaar."
Jakes Gerwel Stigting- Passa Porta schrijversresidentie: een interview met Vlaamse schrijver Neske Beks
2023-02-16"Ik verheug me heel erg op de schrijvers die ik daar ga ontmoeten."
Ramptoestand kan Suid-Afrika in ’n “rampdemokrasie” verander
2023-02-16"Solidariteit voel ook baie sterk daaroor dat dit ingrypende stappe gaan verg om die elektrisiteitskrisis te hanteer. Die probleem lê volgens hulle egter juis daarin dat die regering tot dusver nie die politieke wil gehad het om die regte dinge te doen nie."
Jakes Gerwel Stigting- Passa Porta schrijversresidentie: een interview met Vlaamse schrijver Tom Naegels
2023-02-15"Ik ben bezig aan een ambitieus boekproject – een geschiedenis van België als migratieland, die uitlegt hoe migratie de Belgische samenleving veranderd heeft, op alle mogelijke niveau’s: economisch, sociaal, cultureel, demografisch, politiek. ... Het is altijd de bedoeling geweest om het verhaal te vertellen tot vandaag, dus werk ik nu aan de Belgische migratiegeschiedenis van 1978 tot nu." – Tom Naegels.
Voetsek! sê DA-burgemeester vir Russiese oorlogskip
2023-02-15"Rusland se duidelike doelwit met Oefening Mosi II is om Suid-Afrika te misbruik vir hul propaganda teen die Weste."
Nog ’n metro se burgemeester is die goue ketting kwyt
2023-02-14"Om deesdae ’n burgemeester te wees in een van die land se metro’s wat deur koalisieregerings regeer word, blyk een van die mees riskante beroepe in die land te wees."
Staatsentiteit onder skoot weens beweerde korrupsie, magsmisbruik en viktimisering
2023-02-10"Sowat 20 burgerlike organisasies en besorgde prominente individue eis dat die raad van die omstrede agentskap vir media-ontwikkeling en diversiteit (MDDA), insluitend sy skandaal-geïmpliseerde voorsitter, geskors word."
Brand South Africa: How best to attract foreign tourists?
2023-02-09"There is no good way to spin loadshedding in an ad for South Africa as a tourist destination. Candle-lit dinners can only get you so far when you can’t charge your phone, use a hairdryer or watch TV while you’re on holiday. … But can we justify spending money on advertising South Africa when the basics are failing?"