Actueel

Waardering vir skrywer Harry Kalmer kring uit in Nederlands

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2021-03-30

In ’n land sonder voëls, die laaste roman van die bekende Suid-Afrikaanse skrywer Harry Kalmer (1956–2019), het vroeër vanjaar in die Nederlandse vertaling van Rob van der Veer onder die titel In een land zonder vogels by die uitgewery Aldo Manuzio verskyn. Dit is onlangs bespreek op Boeken uit het huis, ’n program aanlyn waarin die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Taalunie werke van Afrikaanse skrywers aan ’n internasionale gehoor bekendstel.

Departement Afrikaans en Nederlands in opstand oor Afrikaans by US

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-30

"In ’n ongewone stap het die US se Departement Afrikaans en Nederlands nou ook tot die stryd toegetree. Die departement het die universiteit se standpunt oor Afrikaans skerp gekritiseer in ’n ope brief aan die rektor, Wim de Villiers."

Studente eis ondersoek oor taalregte by US

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-26

"’n Groep Afrikaanse studente by die Universiteit Stellenbosch (US) eis ’n oudit van alle studentegemeenskappe oor taalpraktyke, opleiding rakende meertaligheid, en die regstelling van beweerde onregte."

Schrijfster die kritiek uit op de islam wordt met de dood bedreigd

Ingrid Glorie Literatuur 2021-03-25

"Ze is pas 23. Haar debuutroman staat deze week op nummer 1 in de Bestseller 60. Maar na het verschijnen van Ik ga leven, half februari, durft de Turks-Nederlandse schrijfster Lale Gül niet meer alleen over straat."

Ramaphosa moet volgende maand aan Zondo verduidelik

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-25

"Daar word reeds lank gegis tot watter mate hy vermoedelik bewus was van wat in die regering aangaan terwyl hy nommer twee was. Daar word gevra hoe dit moontlik is dat hy nie daarvan kennis gedra het terwyl hy deel van die ANC se binnekring was nie."

Spanning laai op oor Afrikaans by US

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-24

"Daar is ook groot ongelukkigheid omdat Afrikaans nie as ’n inheemse taal beskou word nie. Volgens die eerste konsep van die nuwe taalbeleid verwys die term 'inheemse tale' na tale waarvan die erfenis in Afrika wortel en wat tot die Suid-Bantoe-taalfamilie behoort (met 'Bantoe' in die suiwer taalkundige betekenis)."

Persbericht: Astrid H. Roemer krijgt Prijs der Nederlandse Letteren 2021

Voertaal Taalunie 2021-03-24

Astrid H. Roemer is de eerste auteur uit Suriname die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse Letteren. In haar werk spelen thema’s als migratie, seksuele oriëntatie, racisme en emancipatie een grote rol.

Persbericht: Wie was ik van Alfred Schaffer bekroond met Herman de Coninckprijs 2021

Voertaal Actueel 2021-03-23

De bundel Wie was ik van Alfred Schaffer is op zondag 21 maart, Wereld Poëziedag, tijdens een feestelijke digitale matinee bekroond met de Herman de Coninckprijs 2021.

Nederland maakt opnieuw een zwaai naar rechts

Ingrid Glorie Actueel 2021-03-19

"Opvallend is natuurlijk in de eerste plaats dat de conservatief-liberale VVD van premier Mark Rutte zijn positie nog heeft weten te versterken."

Suid-Afrika bekend onder Nederlandse parlementslede

Heinrich Matthee In het nieuws 2021-03-19

"Gebeure in Suid-Afrika sal nooit die hooffokus wees van Nederlandse beleid oor buitelandse sake nie. Die bedreigings vir die regstaat, klein groepe, eiendomsreg en menseregte in Suid-Afrika raak egter die belange van tienduisende burgers van Nederland in Suid-Afrika."

Nuwe beleid teiken Afrikaanse onderrig by skole

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-19

"Afrikaans word nou ook by skole as onderrigtaal geteiken omdat nuwe voorgestelde wetgewing dit moeiliker gaan maak om voorkeur te gee aan leerders wat kies om in hul moedertaal onderrig te word. So sê die vakbond Solidariteit in hulle kommentaar op die konseptoelatingsbeleid vir openbare skole."

Inwoners en howe gryp in terwyl munisipaliteite landwyd ineenstort

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-18

"Suid-Afrikaners is keelvol om op te dok vir munisipale dienste wat nie gelewer word nie. Belastingbetalers wend hulle in al hoe groter getalle suksesvol tot die howe om te eis dat dienste gelewer word of neem self die beheer oor hulle dorpe se infrastruktuur oor."

DA blameer Wim de Villiers vir US se taaldiskriminasie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-17

"Die Demokratiese Alliansie (DA) beskuldig die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur, en spesifiek die rektor, Wim de Villiers, daarvan dat hulle menseregtevergrype teen Afrikaanse studente ignoreer."

Bespreking van poësie in Suid-Afrika, Nederland en Vlaandere bring werke van Schaffer in fokus

Willem de Vries Literatuur 2021-03-17

Die digter Alfred Schaffer, vanjaar die ontvanger van die gesogte PC Hooft-prys vir sy oeuvre tot dusver, was vandeesmaand sowel gas as fokus van ’n digitale simposium wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aangebied het, berig Willem de Vries.

 

A minister unoccupied by artists' occupations

Mike van Graan Nuusvinke 2021-03-17

"At the time of writing, artists have entered their thirteenth day of occupation of the National Arts Council (NAC) offices in Johannesburg in protest against the NAC’s poor management of the allocation of funds from the Presidential Employment Stimulation Package (PESP) to the sector. At the same time, artists have occupied the PACOFS building in Bloemfontein for more than five days, demanding that the council act on the allegations of corruption against the acting CEO."

Studente dreig om alle universiteite landwyd te sluit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-16

"Die studente eis dat alle agterstallige studieskuld afgeskryf en die ANC se beloftes van gratis tersiêre opleiding onmiddellik geïmplementeer word. Hulle dreig om al 26 openbare universiteite in die land te sluit as daar nie aan hulle eise toegegee word nie."

Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer

Voertaal In het nieuws 2021-03-15

Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.

Mboweni tree vir Zuma in die bres

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-12

"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het hom die afgelope week vir die tweede keer binne een dag in omstredenheid gehul met nog een van sy talle omstrede uitlatings op Twitter. In sy jongste boodskap, wat wye reaksie uitlok, tree hy in die bres vir oudpresident Jacob Zuma. Mboweni het gesê wat ook al Zuma se tekortkominge mag wees, glo hy nie dat Zuma die vryhede in die land waarvoor daar hard geveg is, wil ondermyn nie."

Coup d'état vanuit Nkandla

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-03-11

"Met die staat se beleid wat eintlik deur die ANC se uitvoerende komitee beheer word en dus nie eintlik meer deel is van die demokratiese potensiaal van die land nie, het die magsgreep nie reeds plaasgevind nie? Bewys Zuma nie juis dat in die era van sosiale media as die tiran se tribunaal, met trolle as sy laksmanne, dat mag nie meer afhang van wie in Mahlamba Ndlopfu slaap nie?"

Openbare beskermer se toekoms volgende week bespreek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-03-11

"Die DA sê in hulle verklaring dit word reeds algemeen aanvaar dat Mkhwebane die teenoorgestelde is van wat ’n openbare beskermer veronderstel is om te wees."

Verified by MonsterInsights
Top