Actueel
Schrijfster die kritiek uit op de islam wordt met de dood bedreigd
2021-03-25"Ze is pas 23. Haar debuutroman staat deze week op nummer 1 in de Bestseller 60. Maar na het verschijnen van Ik ga leven, half februari, durft de Turks-Nederlandse schrijfster Lale Gül niet meer alleen over straat."
Ramaphosa moet volgende maand aan Zondo verduidelik
2021-03-25"Daar word reeds lank gegis tot watter mate hy vermoedelik bewus was van wat in die regering aangaan terwyl hy nommer twee was. Daar word gevra hoe dit moontlik is dat hy nie daarvan kennis gedra het terwyl hy deel van die ANC se binnekring was nie."
Spanning laai op oor Afrikaans by US
2021-03-24"Daar is ook groot ongelukkigheid omdat Afrikaans nie as ’n inheemse taal beskou word nie. Volgens die eerste konsep van die nuwe taalbeleid verwys die term 'inheemse tale' na tale waarvan die erfenis in Afrika wortel en wat tot die Suid-Bantoe-taalfamilie behoort (met 'Bantoe' in die suiwer taalkundige betekenis)."
Persbericht: Astrid H. Roemer krijgt Prijs der Nederlandse Letteren 2021
2021-03-24Astrid H. Roemer is de eerste auteur uit Suriname die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse Letteren. In haar werk spelen thema’s als migratie, seksuele oriëntatie, racisme en emancipatie een grote rol.
Persbericht: Wie was ik van Alfred Schaffer bekroond met Herman de Coninckprijs 2021
2021-03-23De bundel Wie was ik van Alfred Schaffer is op zondag 21 maart, Wereld Poëziedag, tijdens een feestelijke digitale matinee bekroond met de Herman de Coninckprijs 2021.
Nederland maakt opnieuw een zwaai naar rechts
2021-03-19"Opvallend is natuurlijk in de eerste plaats dat de conservatief-liberale VVD van premier Mark Rutte zijn positie nog heeft weten te versterken."
Suid-Afrika bekend onder Nederlandse parlementslede
2021-03-19"Gebeure in Suid-Afrika sal nooit die hooffokus wees van Nederlandse beleid oor buitelandse sake nie. Die bedreigings vir die regstaat, klein groepe, eiendomsreg en menseregte in Suid-Afrika raak egter die belange van tienduisende burgers van Nederland in Suid-Afrika."
Nuwe beleid teiken Afrikaanse onderrig by skole
2021-03-19"Afrikaans word nou ook by skole as onderrigtaal geteiken omdat nuwe voorgestelde wetgewing dit moeiliker gaan maak om voorkeur te gee aan leerders wat kies om in hul moedertaal onderrig te word. So sê die vakbond Solidariteit in hulle kommentaar op die konseptoelatingsbeleid vir openbare skole."
Inwoners en howe gryp in terwyl munisipaliteite landwyd ineenstort
2021-03-18"Suid-Afrikaners is keelvol om op te dok vir munisipale dienste wat nie gelewer word nie. Belastingbetalers wend hulle in al hoe groter getalle suksesvol tot die howe om te eis dat dienste gelewer word of neem self die beheer oor hulle dorpe se infrastruktuur oor."
DA blameer Wim de Villiers vir US se taaldiskriminasie
2021-03-17"Die Demokratiese Alliansie (DA) beskuldig die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur, en spesifiek die rektor, Wim de Villiers, daarvan dat hulle menseregtevergrype teen Afrikaanse studente ignoreer."
Bespreking van poësie in Suid-Afrika, Nederland en Vlaandere bring werke van Schaffer in fokus
2021-03-17Die digter Alfred Schaffer, vanjaar die ontvanger van die gesogte PC Hooft-prys vir sy oeuvre tot dusver, was vandeesmaand sowel gas as fokus van ’n digitale simposium wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aangebied het, berig Willem de Vries.
A minister unoccupied by artists' occupations
2021-03-17"At the time of writing, artists have entered their thirteenth day of occupation of the National Arts Council (NAC) offices in Johannesburg in protest against the NAC’s poor management of the allocation of funds from the Presidential Employment Stimulation Package (PESP) to the sector. At the same time, artists have occupied the PACOFS building in Bloemfontein for more than five days, demanding that the council act on the allegations of corruption against the acting CEO."
Studente dreig om alle universiteite landwyd te sluit
2021-03-16"Die studente eis dat alle agterstallige studieskuld afgeskryf en die ANC se beloftes van gratis tersiêre opleiding onmiddellik geïmplementeer word. Hulle dreig om al 26 openbare universiteite in die land te sluit as daar nie aan hulle eise toegegee word nie."
Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer
2021-03-15Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.
Mboweni tree vir Zuma in die bres
2021-03-12"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het hom die afgelope week vir die tweede keer binne een dag in omstredenheid gehul met nog een van sy talle omstrede uitlatings op Twitter. In sy jongste boodskap, wat wye reaksie uitlok, tree hy in die bres vir oudpresident Jacob Zuma. Mboweni het gesê wat ook al Zuma se tekortkominge mag wees, glo hy nie dat Zuma die vryhede in die land waarvoor daar hard geveg is, wil ondermyn nie."
Coup d'état vanuit Nkandla
2021-03-11"Met die staat se beleid wat eintlik deur die ANC se uitvoerende komitee beheer word en dus nie eintlik meer deel is van die demokratiese potensiaal van die land nie, het die magsgreep nie reeds plaasgevind nie? Bewys Zuma nie juis dat in die era van sosiale media as die tiran se tribunaal, met trolle as sy laksmanne, dat mag nie meer afhang van wie in Mahlamba Ndlopfu slaap nie?"
Openbare beskermer se toekoms volgende week bespreek
2021-03-11"Die DA sê in hulle verklaring dit word reeds algemeen aanvaar dat Mkhwebane die teenoorgestelde is van wat ’n openbare beskermer veronderstel is om te wees."
Tito se tragiese twiet laat vrae ontstaan
2021-03-11"’n Omstander is Woensdag deur die polisie doodgeskiet gedurende ’n protesaksie deur studente van Wits-universiteit oor die beweerde finansiële uitsluiting van studente ... Die dood van die man gister in Braamfontein, Johannesburg, het óók die nuus gehaal omdat ... die minister van finansies, Tito Mboweni – daaroor getwiet het."
COVID-19-inperkings en -regulasies laat ekonomie steier, maar daar is lig in die tonnel
2021-03-10"Dié syfers weerspieël volgens ekonome die ware omvang van die uitwerking wat die COVID-19-maatreëls op die land se ekonomie het."
Gees van die US se taalbeleid “verkeerd geïnterpreteer”
2021-03-09"Die gees en bedoeling van die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch (US) is waarskynlik verkeerd geïnterpreteer en toegepas op ’n manier wat nie strook met die doelstellings van die beleid en waardes van die universiteit nie."