Meningen
Die kaalpootklong en die Comrades se 100ste verjaardag
2021-06-15"Op 13 Junie 2021 het ’n paar duisend mense regoor die wêreld ’n virtuele wedloop gehardloop. Ek ook. Ek het die 45 km kaalvoet gehardloop."
Dokters sonder grense en die suurstofdief, ’n virus sonder grense
2021-06-10"En wat doen jy as die pasiënt steeds te min suurstof kry? Dan gebruik jy drie suurstofkonsentreerders. Een in die neus en twee in die masker ... Hierdie vernuwende optrede in Suid-Afrika het onlangs die nuus in Nederland gehaal."
#cocreateSANL: Die ontwerp van voedselsekerheid
2021-06-08"In die tydperk September 2020 tot Desember 2020 was daar 9,34 miljoen Suid-Afrikaners wat nie geweet het of hulle genoeg kos sal hê om te eet nie. COVID-19 en die grendelregulasies het die reeds ongelyke situasie in die land verder vererger. Kan ons stelsels ontwerp om te sorg dat minder mense honger ly?"
Suid-Afrikaanse museums vra: "Bezoek ons alsjeblieft!"
2021-06-03"Geniet die museums se aanlyn voetspoor, maar kom besoek ons. Sjerrie, wyn en die Kaapse kookkuns kan ’n mens nie oor die internet geniet nie."
De arrogantie van de macht
2021-05-26"Als je als burger een bonnetje kwijt bent, heb je een groot probleem. Overheidsorganisaties kunnen in zo’n geval genadeloos zijn. Maar als de overheid zelf een keer een bonnetje kwijt is – of dik 5 miljard aan bonnetjes – wordt de kritiek weggewuifd en gaat men over tot de orde van de dag."
Vuurpyllanseerders en vals poskodes oorheers die Covid-nuus in België
2021-05-20"Daar is inderdaad antivaksers in België; die man met die vuurpyllanseerder is dalk ’n ekstreme voorbeeld. Die regering probeer tans baie hard om oorreding te gebruik, nie strafmaatreëls nie. Almal wil tog 'zodat we stukje bij beetje weer het gewone leven kunnen oppikken'."
Wat zou Marius ervan gedacht hebben? Een herinnering aan Marius de Waal
2021-05-03"Een informele kennismaking leidde tot een aangename samenwerking en tot versterking van de academische banden tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen. Niet dat De Waal behoefte had aan een internationaal netwerk – het zijne was indrukwekkend. Hij doceerde in Parijs, deed onderzoek in Berlijn en publiceerde in Oxford, met een gemak dat velen verbaasde."
Nederlands nieuws: Koningsdag, versoepeling en gelekte notulen
2021-04-29"Jarenlang bestond het beeld dat er in Nederland nooit iets gebeurde. Maar sinds kort zorgt de Nederlandse politiek voor spannende televisie. De altijd opgewekte premier Mark Rutte vecht voor zijn politieke toekomst en het kritische Kamerlid Pieter Omtzigt weigert zich te laten 'sensibiliseren'. Wat gebeurt er deze week?"
Donkere wolken boven het Binnenhof
2021-04-06"Eén dag na de Nederlandse parlementsverkiezingen leek de uitkomst nog voor de hand te liggen. De VVD van premier Mark Rutte was als winnaar uit de bus gekomen en zou naar alle waarschijnlijkheid een coalitieregering vormen met drie andere partijen: D66, het CDA en, vooruit, nog één kleine partij erbij om in de Tweede Kamer een meerderheid te krijgen. Maar een week later liep alles mis, en nóg een week later hangt Ruttes politieke toekomst aan een zijden draadje."
Waardering vir skrywer Harry Kalmer kring uit in Nederlands
2021-03-30In ’n land sonder voëls, die laaste roman van die bekende Suid-Afrikaanse skrywer Harry Kalmer (1956–2019), het vroeër vanjaar in die Nederlandse vertaling van Rob van der Veer onder die titel In een land zonder vogels by die uitgewery Aldo Manuzio verskyn. Dit is onlangs bespreek op Boeken uit het huis, ’n program aanlyn waarin die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Taalunie werke van Afrikaanse skrywers aan ’n internasionale gehoor bekendstel.
Bespreking van poësie in Suid-Afrika, Nederland en Vlaandere bring werke van Schaffer in fokus
2021-03-17Die digter Alfred Schaffer, vanjaar die ontvanger van die gesogte PC Hooft-prys vir sy oeuvre tot dusver, was vandeesmaand sowel gas as fokus van ’n digitale simposium wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aangebied het, berig Willem de Vries.
Jongste naamsveranderinge: Waar is die vroue?
2021-03-04"Suid-Afrika het soveel ander merkwaardige vroue gehad, soos Maxeke. Ek sal myself nie daarstel om voor te stel wie vereer moet word nie, maar daar is ’n lang lys sulke vroue se name in my kop. Indien ons die verlede se foute wil regstel, moet ons ook die patriargie en die rol wat vroue in ons geskiedenis gespeel het, regstel. Dit is nog nie gedoen nie."
Amanda Gorman: Mag slegs swart, cisgender mense swart, cisgender skrywers vertaal?
2021-03-02"Sal ons moet sê ons wil seker maak dat ’n swart persoon nie raak aan ’n wit skrywer se werk nie? Goeie hemel. Dink net aan daardie implikasie."
Slavernij zindert overal na: spraakmakende tentoonstelling in het Rijksmuseum, Amsterdam
2021-02-22"In Zuid-Afrika werd slavernij opgeheven in 1834, in Suriname en op de Antillen in 1863, in Nederlands-Indië een paar jaar eerder … Slechts vier of vijf generaties scheiden ons van een samenleving waarin slavernij vanzelfsprekend was … Door middel van verhalen, getuigenissen, kunstobjecten, archivalia, diorama’s, een geïllustreerd boek en een audiotour doorbreekt de tentoonstelling Slavernij sereen de stilte rondom de slavernij."
Skole: Nederlandse ouers “staan op omvallen”
2021-02-04"Dit wil voorkom of ’n klein bietjie VOC-DNS steeds skuil in die regerings van Nederland én Suid-Afrika. Ons mag verskillende tale praat, maar soms klink die kommunikasie van die onderskeie regerings aan die burgery maar baie dieselfde."
Luister naar ervaringen van studenten met digitaal onderwijs
2020-12-15"Moet alles wat we vroeger vanzelfsprekend vonden, ná de pandemie nog wel in dezelfde vorm terugkomen?"
Geweld teen vroue op Vrouedag
2020-08-07"Die geweld teen vroue is die eeue oue pandemie. Eindelose sosiale-media-veldtogte stroom op ons timelines, so tussen die nuusberigte van nog ’n moord, nog ’n verkragting. Slagoffers is babas, oumas, ryk en arm, wêreldbekend en naamloos."
Konsertverbod: Het kunstenaars dan meer kieme as geloofsleiers?
2020-06-30"Die vraag ontstaan dan wat kerk is en of musiek- en teateroptredes nie dalk oor dieselfde kam geskeer kan word as geloof nie. Die punt is nie hier om diepgaande teologiese en kunsfilosofieë teen mekaar op te weeg nie, maar eerder om die huidige teenstrydighede mbt die grendeltydregulasies op die tafel te sit vir ’n bietjie stof tot nadenke."
Kirvan Fortuin: Huldeblyke vanuit Nederland en Suid-Afrika
2020-06-25Kirvan Fortuin was ’n Suid-Afrikaanse danser, choreograaf en LGBTQI-aktivis. Kirvan is die oggend van 13 Junie 2020 in Macassar gesteek en is onderweg na die hospitaal dood. Kirvan se dood het opslae gemaak. Verskeie Suid-Afrikaners en Nederlanders bring hulde aan Kirvan.
"Kirvan Fortuin was soos ’n seun vir my"
2020-06-25"Die wêreld deurgereis, maar bowenal nooit van Macassar vergeet nie. Hy het altyd vir my gesê: 'Marlene, ek moet ’n verskil maak. Ek moet terugkom en die jeug inspireer.'"