Meest recent
Stem verantwoordelik, vra Ramaphosa
2021-10-26"Suid-Afrikaners gaan volgende Maandag, op 1 November, na die stembus om hul plaaslike verteenwoordigers te kies. Ramaphosa sê uiteindelik gaan elke verkiesing oor vertroue."
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman
2021-10-25Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. Die onderhoud, een van verskeie in die reeks waarin Afrikaanse skrywer se werk aan ’n groter publiek bekend stel word, is op die Zuid-Afrikahuis se YouTube-kanaal beskikbaar.
Bierbedryf pleit by regering om van ondergang gered te word
2021-10-22"Die bierbedryf het as gevolg van die vorige kere se verbod sedert Maart verlede jaar 161 handelsdae verloor, wat net meer as 240 000 werksgeleenthede in gevaar stel, met ’n verlies aan belastinginkomste van R34,2 miljard en R10,2 miljard in aksynsinkomste. Daar was geen staatsfinansiering of enige ander verligting om die sektor tydens hierdie krisis by te staan nie."
Red Sandra, op die Europese filmfees as Save Sandra
2021-10-21"William en Olga Massart probeer natuurlik alles om hulle dogter te red en hoor van ’n middel wat in Denemarke ontwikkel word. Die medisyne is nog nie op die mark nie, so hulle probeer vir Sandra op een van die kliniese proewe kry, maar hulle hulle slaag nie."
Politieke partye vry na Afrikaanse stemme in munisipale verkiesing
2021-10-21"Hoewel die taalkwessie weinig te make het met die plaaslike verkiesing, meen albei partye skynbaar dat hulle sodoende die guns van Afrikaanse kiesers sal wen."
Kijken maakt gelukkig: Gawie Keysers intens persoonlijke visie op film
2021-10-21"In Kijken maakt gelukkig. Hoe film ons leert om beter te leven combineert Gawie Keyser, filmcriticus van De Groene Amsterdammer, beschouwingen over film met verhalen uit zijn eigen leven. Zijn passie voor het medium begon in zijn jeugd met een kleine filmprojector in een kast in Durban, Zuid-Afrika. Later, in Nederland, zullen films hem en zijn gezin helpen om een traumatische gebeurtenis te verwerken."
Vra die veearts | Hoe speen ek honde van ons bed af?
2021-10-20Elizna skryf: "My honde is bederf en slaap op ons bed. My man wil dit nie meer hê nie … Hoe speen ek hul van ons bed af?" Lees Marianne se antwoord.
Suid-Afrika sê steeds nee vir Russiese entstof
2021-10-20"Tot op hede het hierdie entstof ook nie die lys van noodgebruik deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gehaal nie."
Restauranteienaar gesteek oor koronapas, ’n nuwe Bybelvertaling, probleme met graffiti en ’n dwelmfonds
2021-10-20"Die eienaar van ’n Belgiese restaurant is met ’n mes gesteek, ’n man is na bewering deur drie jongmense voor ’n trem ingestoot, ’n Afgaanse tolk vir Nederland is vermoor, die Nederlands-Vlaamse Bybelgenootskap spog met ’n nuwe Bybelvertaling, en heelwat meer."
Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie
2021-10-20"As deel van die sewende Week van Nederlands het die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) ’n kortfilmkompetisie uitgeroep. Die wenners is op Saterdag 9 Oktober 2021 tydens ’n uitsending vanaf Studio SASNEV bekendgemaak."
Nóg ’n hofsaak oor Afrikaans by Universiteit Stellenbosch
2021-10-19"Die US ontken egter dat hulle afwyk van die 2016-taalbeleid. Volgens die US bly hulle verbind tot Afrikaans as onderrig- en kommunikasiemedium in ’n inklusiewe, veeltalige konteks. Hulle sê dit is een van die min instellings vir hoër onderwys in ons veeltalige, diverse land wat hierdie benadering volg."
Vra die veearts | Honde in Suid-Afrika vs honde in Europa
2021-10-19Etienne skryf: "Ek sien so dikwels in daardie groot stede groot, depressiewe diere aan kort leibande op pad terug na hul huis, na ’n klein vloerspasie sonder son en grasperk waaroor hulle lang hale kan gee. Presenteer sulke honde met ánder siektes?" Lees Marianne se antwoord.
Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar! Persverklaring: Nederlandse komponent by die tiende Tuin van Digters op 22 en 23 Oktober in Wellington
2021-10-19Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar! Die gewilde Tuin van Digters-fees vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Alfred Schaffer, die Nederlandse digter wat al jare in Suid-Afrika woon en wie se gedigte ook al in Afrikaans vertaal is, is die digter wat vanjaar gehuldig word.
Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?
2021-10-19"Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word."
European Film Festival: Breaking glass ceilings for women in film (panel discussion)
2021-10-19"The discussion was overwhelmingly positive. All agreed that the changing sociopolitical climate has started to create a space in which women and other marginalised groups are being given more chances to showcase their talents."
Vra die veearts: Dit lyk of iets in ons troetelhen se keel vassit
2021-10-18Madelaine van Heerden skryf: "Ons veearts het erken dat sy nie veel van hoenders af weet nie. Dit is bitter moeilik om te kyk of daar dalk iets in haar keel vassit. Daar is niks in haar keel wat ons kan sien nie. Sy eet en drink normaal, maar sluk die heeltyd." Lees Marianne se antwoord.
Sanlam Cape Town Marathon | Wêreldklas in ’n tyd van Covid
2021-10-18"Wat meer is, dié marathon word tans amptelik geëvalueer om moontlik deel te word van die Abbott World Marathon Majors. Sou ons daarin slaag, sal Kaapstad aansluit by slegs ses ander wat as wêreldklasmarathons gesien word, naamlik die Londen-marathon, New York-marathon, Boston-marathon, Chicago-marathon, Berlin-marathon en die Tokio-marathon."
Kaapstad se treindienste op rand van totale ineenstorting
2021-10-15"In ’n ondersoek wat pas bekend gemaak is, het die DA bevind dat byna 70% van Kapenaars in gebiede wat voorheen toegang tot passasierstreindienste gehad het, geen toegang meer daartoe het nie."